Dilsen-Stokkem (Limburgs: Dilse-Stokkem) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die noordooste van die Vlaamse provinsie Limburg, geleë aan die Maas-rivier, wat o.a. hier die grens vorm met die Nederlandse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 20 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 66 km². is die administratiewe setel van die munisipaliteit.
Dilsen-Stokkem Dilse-Stokkem | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Kasteel Ommerstein | |
Vlag Wapen | |
Ligging van Dilsen-Stokkem in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 51°02′00″N 5°44′00″O / 51.03333°N 5.73333°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Lydia Peeters (Open VLD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 65,61 km2 (25,33 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 19 837 |
• Digtheid | 302/km2 (780/vk. myl) |
Poskode | 3650 |
Skakelkodes | 089 |
Webwerf | www.dilsen-stokkem.be |
Plekke
Plekke in die munisipale gebied van Dilsen-Stokkem:
Boyen, Dilsen, Elen, Lanklaar, Rotem en Stokkem.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Dilsen-Stokkem. |
- (nl) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Munisipaliteite in Belgies Limburg | |
---|---|
Alken | As | Beringen | Bilzen | Bocholt | Borgloon | Bree | Diepenbeek | Dilsen-Stokkem | Genk | Gingelom | Halen | Ham | Hamont-Achel | Hasselt | Hechtel-Eksel | Heers | Herk-de-Stad | Herstappe | Heusden-Zolder | Hoeselt | Houthalen-Helchteren | Kinrooi | Kortessem | Lanaken | Leopoldsburg | Lommel | Lummen | Maaseik | Maasmechelen | Nieuwerkerken | Oudsbergen | Peer | Pelt | Riemst | Sint-Truiden | Tessenderlo | Tongeren | Voeren | Wellen | Zonhoven | Zutendaal |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar