Ernst Heinrich Philipp August Haeckel (16 Februarie 1834 – 9 Augustus 1919) was ’n Duitse bioloog, naturalis, filosoof, fisikus, professor en kunstenaar wat duisende nuwe spesies ontdek, beskryf en ’n naam gegee het, en ’n saamgestel het wat alle lewensvorme omvat. Hy het ook baie terme in biologie uitgedink, onder meer "antropogenie", "ekologie", "filum", "filogenie", "stamsel" en "Protista".
Ernst Haeckel | |
---|---|
Gebore | Ernst Heinrich Philipp August Haeckel 16 Februarie 1834 |
Sterf | 9 Augustus 1919 (op 85) Jena, Duitsland |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep | Bioloog |
Bekend vir | o.a. die ontdekking, beskrywing en benoeming van duisende nuwe spesies |
Titel | Professor |
Haeckel het Charles Darwin se werk in Duitsland bevorder en gewild gemaak, en die invloedryke maar tans minder gewilde biogenetiese wet daargestel waarvolgens embrioniese ontwikkeling (ontogenese) ’n kortlikse herhaling van evolusionêre ontwikkeling (filogenese) is.
Sy gepubliseerde kunswerke sluit meer as 100 gedetailleerde, veelkleurige illustrasies van diere en see-organismes in. As filosoof het hy Die Welträtsel (1895–1899) geskryf, asook Freedom in Science and Teaching om die onderrig van evolusie te steun.
Verwysings
- "Ernst Haeckel – Britannica Concise" (biography) Encyclopædia Britannica Concise, 2006, Concise. Britannica.com webpage: CBritannica-Haeckel Geargiveer 11 November 2006 op Wayback Machine.
- "Ernst Haeckel" (artikel),Duitse Wikipedia, 26 Oktober 2006, URL: DE-Wiki-Ernst-Haeckel
- Ruse, M. 1979. The Darwinian Revolution. Chicago: University of Chicago Press.
- Die Welträthsel (1895–1899), ook gespel Die Welträtsel (Die Raaisel van die Heelal), 1901
- Freedom in Science and Teaching. Duits 1877, Engels 1879, ISBN 1-4102-1175-4
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ernst Haeckel.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar