(Internet- en netwerkprotokolle) | |
---|---|
Toepassingvlak: | DNS FTP HTTP HTTPS IRC SSH Telnet |
Versendvlak: | |
Netwerkvlak: | IP(, ) |
Dataskakelvlak: | Ethernet Wi-Fi |
volgens die (TCP/IP)-model |
File Transfer Protocol (afgekort FTP) is 'n protokol wat die uitruil van lêers tussen rekenaars vergemaklik. Dit standaardiseer 'n aantal aksies wat gewoonlik verskillend op verskillende bedryfstelsels uitgevoer word.
Die huidige weergawe is gedefinieer in -nommer 959 (RFC 959). Aanvullings kan gevind word in RFC 2228, RFC 2640 en RFC 2773.
'n FTP-kliënt inisieer gewoonlik die konneksie na 'n FTP-bediener via die op poort 21.
Geskiedenis
FTP het in 1971 ontstaan en het baie vinnig gegroei tot 'n wêreldstandaard. Sedertdien maak FTP dit moontlik om lêers vanaf enige rekenaar in die wêreld te stuur of te ontvang, solank hulle aan mekaar of op die Internet gekoppel is, en solank al die proxy- en firewall-bedieners op roete die FTP-verkeer toelaat.
Tegniek
FTP, as konsep, is gebaseer op die Kliënt-bediener-model wat algemeen vir internetdienste gebruik word. Die kliëntsagteware maak 'n verbinding met die vereiste FTP-bediener aan die ander kant van die 'lyn'. Die bediener antwoord dan die kliënt, waarna die kliënt die gegewens aan die gebruiker toon.
Veiligheid
Standaard FTP-verbindings is gewoonlik onveilig en kan die gegewens maklik lees. Gelukkig kan dit sover moontlik voorkom word deur van 'n enkripsie-laag gebruik te maak.
Sien ook
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar