Golf van Suez | |
---|---|
Die Sinai-skiereiland met die Golf van Suez in die weste en die Golf van Akaba in die ooste vanuit die ruimte gesien, 2007 | |
Koördinate: | 28°45′N 33°00′O / 28.750°N 33.000°O |
Ligging: | Egipte |
Soort: | Golf van die Indiese Oseaan |
Gemiddelde diepte: | 40 meter (130 voet) |
Maksimum diepte: | 70 meter (230 voet) |
Lengte: | 314 km (195 myl) |
Breedte: | 32 km (20 myl) |
Invloei: | Suezkanaal |
Uitvloei: | Rooisee |
Eiland/e: | Shadwan |
Nedersettings: | Suez |
Die Golf van Suez (Arabies: خليج السويس, khalīǧ as-suwais; voorheen: بحر القلزم, baḥar al-qulzum, letterlik: "Meer van Calm") is 'n golf aan die noordwestelike punt van die Rooisee tussen die Egiptiese vasteland in die weste en die Sinai-skiereiland in die ooste.
Die middel van die Golf van Suez vorm die grens tussen Afrika en Asië, wat van Egipte 'n transkontinentale land maak. Deur die Suezkanaal, die Golf van Suez, die Rooisee, die Bab-el-Mandeb en die Golf van Aden is die Middellandse See en die Indiese Oseaan met mekaar verbind.
Die belangrikste stad aan die Golf van Suez is Suez, waar die Suezkanaal in dié golf uitmond.
Fotogalery
- Kaart van die Golf van Akaba en die Golf van Suez
- Nasa-Satellietbeeld van Suez met die uitmonding van die Suezkanaal
- Die hawe van Suez met die Suezkanaal se monding in die Golf van Suez
- Die Shadwan-eiland in die Golf van Suez
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Golf van Suez.
- (en) "Gulf of Suez". Encyclopædia Britannica. Besoek op 4 Junie 2017.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar