Guam (Chamorro: Guåhån) is 'n eilandgebied van die Verenigde State van Amerika in die westelike Stille Oseaan, wat die suidelike deel van die Mariana-eilande beslaan, en is in Mikronesië geleë. Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 541,3 km² en het 'n bevolking van 168 485 in 2020 gehad.
| |||||
Volkslied: Nasionale volkslied: | |||||
Hoofstad | Hagåtña | ||||
Grootste stad | |||||
Amptelike tale | Engels en Chamorro | ||||
Regering | Niegeïnkorporeerde georganiseerde grondgebied Joe Biden (D) Lou Leon Guerrero (D) Josh Tenorio (D) Michael San Nicolas (D) | ||||
Onafhanklikheid Stigting • Spaanse kolonie • Amerikaanse kolonie • Japannese besetting • Bevryding | Amerikaanse eilandgebied 1668 1898 8 Desember 1941 21 Julie 1944 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) | 540 km2 (190ste) 210 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2020-skatting - 2010-sensus - Digtheid | 168 485 (-) 159 358 299 / km2 (37ste) 774,4 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita | 2016-skatting $5,79 miljard | ||||
MOI (2008) | 0,901 (-) – baie hoog | ||||
Geldeenheid | Amerikaanse dollar ($) (USD ) | ||||
Tydsone - Somertyd | CST (UTC+10) nie toegepas nie (UTC+10) | ||||
Internet-TLD | .gu | ||||
Skakelkode | +1-671 |
Guam is in die suide van die Noordelike Mariana-eilande, in die ooste van die Filippyne en in die noorde van die Gefedereerde State van Mikronesië geleë. Die hoofstad is Hagåtña, voorheen Agana, en die grootste dorp is .
Verwysings
- (en) "Australia-Oceania :: Guam (Territory of the US)". The World Factbook. Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2013. Besoek op 26 Augustus 2015.
- (en) "U.S. Census Bureau Releases 2010 Census Population Counts for Guam". 2010 Census. US Census. 24 Augustus 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2011. Besoek op 26 Augustus 2014.
- (en) Filling Gaps in the Human Development Index Geargiveer 5 Oktober 2011 op Wayback Machine, United Nations ESCAP, Februarie 2009. Besoek op 26 Augustus 2014.
Bronnelys
- Algemeen
- (en) "Guam". Encyclopædia Britannica. Besoek op 20 Januarie 2021.
Eksterne skakels
- Wiki-webtuistes
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Guam.
- (en) Toerisme-inligting oor Guam op Wikivoyage
- Toerisme
- (en) Visit Guam
Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar