ISO 3166-2:DE is 'n -standaard en bylae tot ISO 3166-2 wat spesifiek op Duitsland betrekking het. Hierdie standaard definieer Duitsland se deelstate.
Kodes
Die voorvoegsel DE staan vir Duitsland, die tweede deel is die deelstaat se tweeletter-kode:
Kode | Naam | Kategorie |
---|---|---|
DE-BW | Baden-Württemberg | deelstaat |
DE-BY | Beiere | deelstaat |
DE-BE | Berlyn | deelstaat |
DE-BB | Brandenburg | deelstaat |
DE-HB | Bremen | deelstaat |
DE-HH | Hamburg | deelstaat |
DE-HE | Hesse | deelstaat |
DE-MV | Mecklenburg-Voorpommere | deelstaat |
DE-NI | Nedersakse | deelstaat |
DE-NW | Noordryn-Wesfale | deelstaat |
DE-RP | Rynland-Palts | deelstaat |
DE-SL | Saarland | deelstaat |
DE-SN | Sakse | deelstaat |
DE-ST | Sakse-Anhalt | deelstaat |
DE-SH | Sleeswyk-Holstein | deelstaat |
DE-TH | Thüringen | deelstaat |
Sien ook
Bronne
- ISO 3166-2, die verwysingstabel vir regionale landkodes.
- ISO 3166-1, die verwysingstabel vir alle landkodes, soos gebruik vir domeinname op die Internet.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar