Landsvlag | Landswapen |
---|---|
(Besonderhede) | () |
Basiese gegewens | |
Ampstaal: | Duits |
Hoofstad: | Mainz |
Stigting: | 30 Augustus 1946 |
Oppervlakte: | 19 857,97 km²(9de) |
Bevolking: | 4 150 696(5de) (30 Junie 2022) |
Bevolkingsdigtheid: | 209 inwoners / km² (9de) |
Volkslied (Landeshymne): | geen |
BBP - Totaal - % Verandering teenoor vorige jaar | 2023 174,2 miljard € 1,5 % (2022) |
Skuldlas: | 6 264 € per inwoner (31 Maart 2024) |
Totale skuldlas: | 26,0 miljard €(31 Maart 2024) |
Werkloosheidsyfer: | 5,4%(Junie 2024) |
ISO 3166-2: | DE-RP |
Amptelike webwerf: | www.rlp.de |
Politiek | |
Eerste minister: | Alexander Schweitzer (SPD) |
Regerende partye: | SPD, FDP en (B90/Grüne) |
Setels in die parlement (Landtag) (101 setels) (2016: 101 setels): | SPD 39 (2016: 39) CDU 31 (35) B90/Grüne 9 (6) AfD 6 (14) FDP 6 (7) FW 6 (-) BSW 1 (-) |
Laaste verkiesing: | 14 Maart 2021 |
Volgende verkiesing: | Maart 2026 |
Parlementêre verteenwoordiging | |
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): | 4 (van 69) |
Kaart | |
Rynland-Palts (Duits: Rheinland-Pfalz, [ˈʁaɪ̯nlantˈp͡falt͡s], ) is 'n deelstaat van Duitsland. Mainz is met 'n bevolking van 206 991 die grootste stad en hoofstad van Rynland-Palts. Die deelstaat word begrens deur Noordryn-Wesfale in die noorde, Hesse in die noordooste, Baden-Württemberg in die suidooste en Saarland in die suide, asook Frankryk in die suide, Luxemburg in die suidweste en België in die weste.
- Kenteken
Administratiewe distrikte (Landkreise)
(Die area-afkortings word tussen hakies aangedui)
|
Politiek
Die Ministerpresidente sedert 1946:
- 1946–1947: Wilhelm Boden (CDU)
- 1947–1969: Peter Altmeier (CDU)
- 1969–1976: Helmut Kohl (CDU)
- 1976–1988: Bernhard Vogel (CDU)
- 1988–1991: Carl-Ludwig Wagner (CDU)
- 1991–1994: Rudolf Scharping (SPD)
- 1994–2013: Kurt Beck (SPD)
- 2013–2024: Malu Dreyer (SPD)
- sedert 2024: Alexander Schweitzer (SPD)
Verwysings
- (de) "Ergebnis 11111-01-01-4". Statistische Ämter des Bundes und der Länder. 10 Julie 2024. Besoek op 10 Julie 2024.
- (de) "Bevölkerung der Gemeinden am 31. Dezember 2022" (PDF). Statistisches Landesamt Rheinland-Pfalz. 30 Junie 2022. Besoek op 10 Julie 2024.
- (de) "Bruttoinlandsprodukt von Rheinland-Pfalz von 1970 bis 2023". Statista. 7 Mei 2024. Besoek op 10 Julie 2024.
- (de) "Vorläufiger Schuldenstand der Länder am 31 März 2024". destatis. 31 Maart 2024. Besoek op 10 Julie 2024.
- (de) "Arbeitslosenquoten im Juni 2024 – Länder und Kreise". Statistik der Bundesagentur für Arbeit. Junie 2024. Besoek op 10 Julie 2024.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Rynland-Palts. |
- (en) Toerisme-inligting oor Rynland-Palts op Wikivoyage
- (de) Amptelike webwerf
- (de) Stadplandienst Rheinland-Pfalz
- (de) Verkiesings in Rynland-Palts
- (de) Landesamt für Vermessung und Geobasisinformation
Deelstate van Duitsland | |
---|---|
Baden-Württemberg | Beiere | Berlyn | Brandenburg | Bremen | Hamburg | Hesse | Mecklenburg-Voorpommere | Nedersakse | Noordryn-Wesfale | Rynland-Palts | Saarland | Sakse | Sakse-Anhalt | Sleeswyk-Holstein | Thüringen |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar