Azərbaycanca AzərbaycancaБеларускі БеларускіDansk DanskDeutsch DeutschEspañola EspañolaFrançais FrançaisIndonesia IndonesiaItaliana Italiana日本語 日本語Қазақ ҚазақLietuvos LietuvosNederlands NederlandsPortuguês PortuguêsРусский Русскийසිංහල සිංහලแบบไทย แบบไทยTürkçe TürkçeУкраїнська Українська中國人 中國人United State United StateAfrikaans Afrikaans
Steunstuk
www.wp1.af-za.nina.az
  • Wikipedia

Die Kreefskeerkring is n besondere breedtegraad wat op ongeveer 23 N om die aarde strek presiese ligging is 23 439 of 23

Kreefskeerkring

Kreefskeerkring
www.wp1.af-za.nina.azhttps://www.wp1.af-za.nina.az

Die Kreefskeerkring is 'n besondere breedtegraad wat op ongeveer 23½° N om die aarde strek (presiese ligging is: 23,439° of 23° 26′ 22″). Die naam is afgelei van die sterrebeeld Kreef, 'n teken in die diereriem. Die Kreefskeerkring word ook soms die noordelike keerkring genoem.

image
Die rooi lyn dui die kreefskeerkring aan.

Die Kreefskeerkring merk die noordelikste breedtegraad waarop die son eenmaal per jaar loodreg oor staan. Dit gebeur tydens die sonstilstand, ongeveer 21 Junie, en dui die middel van die somer in die Noordelike Halfrond aan.

Die Kreefskeerkring loop deur die volgende lande:

  • Meksiko
  • Wes-Sahara
  • Mauritanië
  • Mali
  • Algerië
  • Libië
  • Egipte
  • Saoedi-Arabië
  • Verenigde Arabiese Emirate
  • Oman
  • Indië
  • Bangladesj
  • Myanmar
  • Volksrepubliek China
  • Taiwan
  • Viëtnam

Sien ook

  • Steenbokskeerkring

wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar

Publikasie datum: Oktober 28, 2024, 20:39 pm
Die meeste lees
  • Oktober 25, 2024

    Bowindse Eilande

  • Oktober 23, 2024

    Bovidae

  • Oktober 28, 2024

    Bo-Kaap

  • Oktober 23, 2024

    Aveyron

  • Oktober 25, 2024

    Avesties

Daagliks
  • T20I-wêreldbeker 2022

  • Engels

  • Namibiese nasionale krieketspan

  • T20I-wêreldbeker 2022

  • Fidjiaanse nasionale rugbyspan

  • Russiese inval in Oekraïne sedert 2022

  • Pravin Gordhan

  • 1 Maart

  • Olimpiese Somerspele 1900

  • Suider-Afrik

NiNa.Az - Ateljee

  • Wikipedia

Nuusbriefaanmelding

Deur in te teken op ons e -poslys, sal u altyd die jongste nuus van ons ontvang.
Kontak my
Kontak Ons
DMCA Sitemap Feeds
© 2019 nina.az - Alle regte voorbehou.
Kopiereg: Dadaş Mammedov
Top