Die Leie (Afrikaans en Nederlands, Frans: Lys) is 'n rivier in Frankryk en België.
Lys - Leie | |
---|---|
Die Leie in Gent. | |
Die stroomgebied van die Leie. | |
Oorsprong | Pas-de-Calais, Frankryk |
Monding | Schelde, België |
Stroomgebied | Frankryk, België |
Lengte | 202 km (126 myl) |
Oorspronghoogte | 115 m (377 voet) |
Mondinghoogte | 4 m (13 voet) |
Stroomgebiedopp. | 2 900 km² (1 120 myl²) |
Die Lys in Frankryk. |
Die Leie se monding is in Gent, waar die rivier in die Schelde uitmond.
Stede, dorpe en munisipaliteite aan die Leie in België
- Provinsie Wes-Vlaandere:
- Wervik
- Kortrijk
- Provinsie Oos-Vlaandere:
- die Leie in Lisbourg (Frankryk)
- die Leie in Komen (België)
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar