Wes-Vlaandere (Nederlands: West-Vlaanderen, Frans: Flandre-Occidentale, Duits: Westflandern, Wes-Vlaams: West-Vloandern) is 'n Belgiese provinsie in Vlaandere. Die provinsie het 'n bevolking van sowat 1 220 000 in 2023 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 3 197 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 382 per km². Die hoofstad is Brugge.
Wes-Vlaandere West-Vlaanderen | |
---|---|
Provinsie | |
Die naby | |
Vlag Wapen | |
Ligging van die provinsie Wes-Vlaandere in België | |
Koördinate: 51°0′N 3°0′O / 51.000°N 3.000°O | |
Land | België |
Gewes | Vlaandere |
Hoofstad | Brugge |
Regering | |
• Goewerneur | Carl Decaluwé (CD&V) |
Oppervlak | |
• Totaal | 3 196,59 km2 (1 234,21 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 220 026 |
• Digtheid | 382/km2 (990/vk. myl) |
1 Januarie 2023 | |
Tydsone | UTC+01:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+02:00 (MEST) |
Webwerf | www.west-vlaanderen.be |
Wes-Vlaandere lê in die uiterste noordweste van België en grens in die noorde aan die Nederlandse provinsie Zeeland, in die noordweste aan die Noordsee en in die suidweste (en 'n stukkie in die suide) aan die Franse gewes Nord-Pas-de-Calais. In Wes-Vlaandere word Nederlands en Wes-Vlaams gepraat.
In die uiterste suidweste lê die . Deur die provinsie vloei die - en Leieriviere. Die hoogste punt is die Kemmelberg (156 m) in die munisipaliteit in die Wes-Vlaamse Heuwelland.
Administratiewe indeling
Wes-Vlaandere is in administratiewe opsig in agt arrondissemente verdeel:
Die arrondissimente is in 64 munisipaliteite verdeel.
Verwysings
- Statbel
- Statbel
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wes-Vlaandere.
- (nl) Amptelike webwerf van die provinsie Wes-Vlaandere
Provinsies, geweste en gemeenskappe van België | |
---|---|
Brusselse Hoofstedelike Gewes |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar