Meta-Wiki | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Veeltalig |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Huidige status | Aktief |
URL | http://meta.wikimedia.org |
Meta, of Wikimedia se Meta-Wiki is 'n wiki-tipe webwerf wat gebruik word as hulpmiddel vir die koördinering van die Wikimedia Stigting se projekte. Meta was oorspronklik onder die naam Meta-Wikipedia in die lewe geroep.
Meta-Wiki vervul 'n aantal spesifieke doele en funksies:
- Bespreking en formulering van Wikimedia projekte, waaronder Wikipedia, en in die besonder besprekings oor beleid.
- 'n Forum vir persoonlike wat nie noodwendig neutraal is nie.
- 'n Plek waar inhoud georganiseerd en voorberei kan word, en waar samesprekings ook die koördinasie van gevoer kan word.
- 'n Plek vanwaar die ontwikkelingsproses gekoördineer kan word.
Tans is Meta een van die belangrikste besprekingsforums vir Wikimediane, waaronder Wikipediane. Van die ander beskikbare fora sluit in: epos-lyste, IRC-kanale, en die besprekingsblaaie van artikels en gebruikers.
Hoewel die projek oorspronklik op die Engelstalige weergawe van Wikipedia gerig was, het Meta ontwikkel tot 'n veeltalig besprekingsforum wat deur alle Wikimedia-taalgemeenskappe gebruik word. Die ontwikkeling is moontlik gemaak deur Wikipedia se MediaWiki-sagteware sodanig aan te pas.
Eksterne skakels
- (en) Die amptelike Meta-Wiki webwerf
- (af) Meta se Afrikaanse tuisblad
Wikimedia Stigting | |||
---|---|---|---|
Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wikipedia | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar