Michiganmeer | |
---|---|
Satellietbeeld van die Michiganmeer | |
Die Michiganmeer en die ander Groot Mere | |
Koördinate: | 44°N 87°W / 44°N 87°W |
Ligging: | Verenigde State |
Soort: | Binnemeer |
Oppervlakte: | 58 000 km² (22 300 myl²) |
Gemiddelde diepte: | 85 m (279 vt) |
Maksimum diepte: | 281 m (923 vt) |
Volume: | 4 900 km³ (1 180 myl³) |
Lengte: | 494 km (307 myl) |
Breedte: | 190 km (118 myl) |
Omtrek: | 2 300 km (1 400 myl) plus 383 km (238 myl) vir eilande |
Nedersettings: | Chicago, IL Gary, IN Green Bay, WI Michigan City, IN Milwaukee, WI Muskegon, MI Traverse City, MI |
Gevries: | Desember–April |
Die Michiganmeer (Engels: Lake Michigan) is geleë in Noord-Amerika en is die tweede grootste meer van die Groot Mere. Die meer beslaan 'n oppervlakte van 58 000 km² met 'n volume van 4 900 km³. Dit is die enigste van die groot mere wat net in die Verenigde State is; die ander grens almal aan Kanada.
Dorpe en stede aan die oewer van die meer
- Chicago, IL
- Gary, IN
- Green Bay, WI
- Michigan City, IN
- Milwaukee, WI
- Muskegon, MI
- Traverse City, MI
Verwysings
- (en) "Lake Michigan". Great-lakes.net. 18 Junie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2010. Besoek op 14 Januarie 2010.
- (en) Wright 2006, p. 64
- (en) Shorelines of the Great Lakes
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Michiganmeer.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar