Middelduits (Duits: Mitteldeutsch) is 'n groep Hoogduitse dialekte versprei van die Rynland tot by Thüringen, suid van Nederduits en noord van Opperduits.
Middelduits | |
---|---|
Geografiese verspreiding: | Wes- en Middel-Duitsland, Suidoos-Nederland, Oos-België, Luxemburg en Noordoos-Frankryk |
Genetiese klassifikasie: | Indo-Europees Germaans Hoogduits Middelduits |
Onderafdelings: | |
Die Middelduitse dialekte |
Middelduits word in twee subgroepe verdeel, Wes-Middelduits (Frankies) en Oos-Middelduits. Middelduits word onderskei deur dat dit slegs die eerste en vierde fases van die Hoogduitse konsonantverskuiwing ondergaan het.
Klassifikasie
- Oos-Middelduits
- Thürings
- Hoogsaksies
- Nordobersächsisch-Südmärkisch (in Sakse en Brandenburg)
- Nordobersächsisch
- Silesiese Duits (meestal in Neder-Silesië, in Pole)
- Hoogpruisies
- Wes-Middelduits
- Middel-Frankies
- Ripuaries
- Moesel-Frankies, insluitend die Luxemburgs
- Rynse-Frankies
- Lotharings Frankies (Frankryk)
- Palties
- Noord-Hessies
- Oos-Hessies
- Middel-Hessies
- Transsilvanies-Saksies (in Transsilvanië)
- Pennsilvaniese Duits ("Deitsch", in die Verenigde State en Kanada)
- Middel-Frankies
- Oorgangsgebiede tussen Middelduits en Opperduits
- Oos-Frankiese Duits
- Suid-Frankiese Duits
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Middelduits. |
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Middelduits.
- (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Middle German". Ethnologue. Besoek op 8 Julie 2021.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar