Ontariomeer | |
---|---|
Satellietbeeld van die Ontariomeer | |
Die Ontariomeer en die ander Groot Mere | |
Koördinate: | 44°N 78°W / 44°N 78°W |
Ligging: | Kanada, Verenigde State |
Soort: | Binnemeer |
Oppervlakte: | 19 000 km² (7 340 myl²) |
Gemiddelde diepte: | 86 m (283 vt) |
Maksimum diepte: | 244 m (802 vt) |
Volume: | 1 640 km³ (393 myl³) |
Lengte: | 311 km (193 myl) |
Breedte: | 85 km (53 myl) |
Opvangsgebied: | 64 000 km² (24 720 myl²) |
Omtrek: | 1 020 km (634 myl) plus 126 km (78 myl) vir eilande |
Invloei: | Niagararivier |
Uitvloei: | Sint-Laurensrivier |
Nedersettings: | Hamilton, ON Kingston, ON Mississauga, ON Oshawa, ON Rochester, NY Toronto, ON |
Gevries: | Desember–April |
Die Ontariomeer (Engels: Lake Ontario, Frans: Lac Ontario) is geleë in Noord-Amerika en is een van die Groot Mere. Die meer beslaan 'n oppervlakte van 19 000 km² met 'n geskatte volume van 1 640 km³.
Dorpe en stede aan die oewer van die meer
- Hamilton, ON
- Kingston, ON
- Mississauga, ON
- Oshawa, ON
- Rochester, NY
- Toronto, ON
Verwysings
- (en) Wright 2006, p. 64
- "Great Lakes: Basic Information: Physical Facts" (in Engels). U.S. Government. 25 Mei 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2012. Besoek op 12 November 2015.
- (en) Shorelines of the Great Lakes
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ontariomeer.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar