Saterfries of Saterland-Fries (Seeltersk, Duits: Saterfriesische Sprache) is 'n Wes-Germaanse taal wat deur sowat 2 000 mense hoofsaaklik in die Duitse deelstaat Nedersakse () gepraat word. Dit is die laaste dialek van Oos-Fries, wat vandag nog bestaan.
Saterfries Seeltersk | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Duitsland | |
Gebied: | Nedersakse | |
Totale sprekers: | 2 000 | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Germaans Wes-Germaans Saterfries | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Duitsland | |
Gereguleer deur: | ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | gem | |
ISO 639-3: | stq | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Die naaste tale, wat nou aan Saterfries verwant is, is Noord- en Oos-Fries, wat uit Ou-Fries ontstaan het. Die naaste verwante tale is Engels en Skots, wat saam met die Friese tale die vorm.
Verwysings
- "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Saterfriesisch" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Julie 2019. Besoek op 6 April 2016.
Eksterne skakels
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Saterfries.
Indo-Europese tale: Kentum-tale: Germaanse tale | ||
---|---|---|
Noord-Germaanse tale: | ||
Deens | Faroëes | Noors (Bokmål, Nynorsk) | Sweeds | Yslands | ||
Wes-Germaanse tale: | ||
Afrikaans | Duits | Engels | Fries (Noord-Fries, Oos-Fries/Saterfries, Wes-Fries) | Jiddisj | Limburgs | Luxemburgs | Nederduits | Nederlands (Oos-Vlaams, Wes-Vlaams) | Nedersaksies (Wes-Veluws) | Skots | ||
Oos-Germaanse tale: | ||
Boergondies (†) | Goties (†) | Vandaals (†) |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar