Die Sosiaal-Demokratiese Party (Duits: Sozialdemokratische Partei Deutschlands, [zoˈtsi̯aːldemoˌkʁaːtɪʃə paʁˌtaɪ ˈdɔʏtʃlants]; SPD) is 'n sosiale-demokratiese party in Duitsland. Dit is een van die twee groot partye in Duitsland saam met die Christelik-Demokratiese Unie (CDU). Die SPD is die oudste politieke party in Duitsland. is sedert 2019 die party se voorsitter en sedert 2021. Die SPD is 'n junior lid van die regerende koalisie saam met die CDU/CSU wat die eerste keer gestig is na die 2013-verkiesing en hernu is in 2017. Die SPD is 'n lid van 11 van die 16 Duitse staatsregerings en 'n toonaangewende vennoot in sewe.
Sosiaal-Demokratiese Party | |
SPD | |
Leier | |
---|---|
Gestig | 23 Mei 1863 |
Hoofkwartier | Willy-Brandt-Haus D-10911 Berlyn, Duitsland |
Studentevleuel | Juso-Hochschulgruppen |
Jeugvleuel | Jusos |
Ideologie | Sosiale Demokrasie |
Amptelike kleure | Rooi |
Verwysings
- Richard A. Fuchs, Rina Goldenberg. The SPD: Germany's oldest political party (Engels). URL besoek op 28 September 2021.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar