Die Suid-Afrikaanse Klas 16E van 1990 is 'n Suid-Afrikaanse elektriese lokomotief van die Spoornet-era.
No. 16-410B (E1851) op Christiana, 22 September 2006 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Elektries |
Ontwerper | Union Carriage & Wagon |
Vervaardiger | Union Carriage & Wagon |
Model | UCW 6E1 |
Klas | Klas 16E |
Vervaardig | 1974–1979 |
Herbouer | Transwerk |
Bouspesifikasies | |
UIC wielklassifikasie | Bo-Bo |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Bogies | 3.43 m wielbasis |
Wielbasis | 11.279 m |
Lengte | 15.494 m |
Breedte | 2.896 m |
Hoogte | 4.089 m pantograwe neer |
Asbelasting | 22 226 kg |
Lokomotiefmassa | 88 904 kg |
Kragverkryging | Pantograwe |
Traksiemotors | Vier AEI 283 AZ of AEI 283 AY |
Transmissie | 18/67 ratverhouding |
Werkverrigting | |
Maksimumspoed | 113 km/h |
Kraglewering | Per motor: 623 kW 1 uur 563 kW aanhoudend Totaal: 2492 kW 1 uur 2252 kW aanhoudend |
Trekkrag | 311 kN wegtrek 221 kN 1 uur 193 kN aanhoudend teen 40 km/h |
Lokomotiefremme | Heropwekkingremme |
Lug & Vakuum | |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Spoornet |
Kragklas | 3 kV DC |
Vlootnommer(s) | 16-000 tot 16-700 series |
Eerste tog | 1990 |
Gedurende 1990 en 1991 het Spoornet verskeie pare (anders onveranderde) Series 2 tot Series 9 Klas 6E1 elektriese lokomotiewe semi-permanent gekoppel, en hulle hergeklassifiseer as Klas 16E. 'n Enkele gedeelde eenheidnommer is aan elke paar toegeken, met die indiwiduele lokomotiewe in die pare ingeskrewe "A" of "B".,
- No. 16-100A & B (E1272 & E1273) in "SAR Gulf Red and whiskers", Germiston, 21 November 1991
- No. 16-410A (E1850) in Spoornetoranje by Christiana, 22 September 2006
- No. 16-422B & A (E1709 & E1669) in Spoornetoranje, Germiston, 6 Desember 1991
- No. 16-335A (E1607) in Spoornetoranje te Koedoespoort, 2 Oktober 2009
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suid-Afrikaanse Klas 16E.
Verwysings
- South African Railways Index and Diagrams Electric and Diesel Locomotives, 610 mm and 1065 mm Gauges, Ref LXD 14/1/100/20, 28 Januarie 1975, soos gewysig
- Middleton-SA Loco Guide, pp. 49-51, 54-57
- Inligting uit die herboulêers van indiwiduele lokomotiewe in Transnet Rail Engineering se Koedoespoortwerkswinkels, of van John Middleton en verskeie Transnetwerknemers in Koedoespoort.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar