Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Engels: South African Football Association of SAFA) is Suid-Afrika se nasionale vereniging wat sokker in die land organiseer. Die organisasie is in 1991 gestig en is in 1992 by FIFA en CAF geaffilieer. Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging het reeds belangrike toernooie soos die Afrikanasiesbeker 1996, FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 en Afrikanasiesbeker 2013 aangebied.
Suid-Afrikaanse Sokkervereniging | |
---|---|
Kenteken van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging | |
Engelse naam | South African Football Association |
Afkorting | SAFA |
Land | Suid-Afrika |
Sportsoorte | Sokker |
Gestig op | 23 Maart 1991 |
Gestig in | Johannesburg, Suid-Afrika |
Lid van | FIFA |
Aangesluit in | 1992 |
Vastelandse beheerliggaam | CAF |
President | |
Setel | Johannesburg, Suid-Afrika |
Amptelike taal | Engels |
Amptelike webwerf | safa.net |
Personeel
- Voorsitter:
- Adjunkpresident:
- Adjunkpresident:
- Adjunkpresident:
- Sekretaris-generaal:
Geaffilieerde lede
Nasionale spanne
- Onder-12 (Tsetse-flies)
- Onder-17 (Amajimbos)
- Onder-20 (Amajita)
- Onder-23 (Amaglug-glug)
- Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan (Bafana-Bafana)
- Suid-Afrikaanse nasionale vrouesokkerspan (Banyana-Banyana)
Ligas
- , die hoof liga
- Nasionale Eerste Liga, eerste afdeling
- , tweede afdeling
- , vir vroue
Sien ook
- Krieket Suid-Afrika
- Suid-Afrikaanse Rugbyunie
- Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee
Verwysings
- "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2016. Besoek op 31 Desember 2015.
Eksterne skakels
- SAFA se amptelike webtuiste
- Suid-Afrika op FIFA se webtuiste Geargiveer 18 Junie 2019 op Wayback Machine
- Suid-Afrika op CAF se webwerf
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar