Zeeuws-Vlaanderen (Nederlands: Zeeuws(ch)-Vlaanderen, Seeus: Zeêuws-Vlaonderen, Wes-Vlaams: Zêeuws-Vloandern) is 'n deel van die Nederlandse provinsie Zeeland. Die gebied lê aan die suidekant van die en grens aan die Belgiese provinsies Wes-Vlaandere en Oos-Vlaandere. Zeeuws-Vlaandere het 'n oppervlakte van 876 km² en daar woon ongeveer 107 000 inwoners (2010). Die streek bestaan uit drie munisipaliteite, van wes na oos: Sluis, en Hulst.
In die weste van Zeeuws-Vlaanderen word Wes-Vlaams - wat ook wel tot die Seeuse dialek gereken word - en in die ooste Oos-Vlaams gepraat.
In die middel van Zeeuws-Vlaanderen is die Calvinistiese kerke oorheersend (munisipaliteit Terneuzen) en in die ooste die Katolieke Kerk (munisipaliteit Hulst).
Oorspronklik het Zeeuws-Vlaanderen tot die behoort, maar in die Tagtigjarige Oorlog het dit as die in die hande van die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande geval en is in 1814 by die provinsie Zeeland gevoeg.
Sedert 2003 is Zeeuws-Vlaanderen danksy die met die Zeeuwse eiland verbind.
Eksterne skakels
- Ligging: 51°20′N 3°49′O / 51.333°N 3.817°O
Wikimedia Commons bevat media in verband met Zeeuws-Vlaanderen. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar