ASEAN (Engels: Association of Southeast Asian Nations) is 'n internasionale organisasie van die lande in Suidoos-Asië. Die ASEAN is op 8 Augustus 1967 deur Thailand, Indonesië, Maleisië, die Filippyne en Singapoer in Bangkok, Thailand, gestig en het uit die voormalige ASE ontstaan.
Op 8 Januarie 1984 sluit Broenei, op 28 Julie 1995 Viëtnam, op 23 Julie 1997 Laos en Mianmar en op 30 April 1999 Kambodja by die ASEAN aan. Papoea-Nieu-Guinee is sedert 1984 en Oos-Timor sedert 2002 waarnemerlande. Op 1 Januarie 2010 is die vryhandelsone met Australië, Nieu-Seeland, Indië, Japan, Suid-Korea en die Volksrepubliek China gestig.
Lidlande
Waarnemerlande
Instansies
- Universiteitsnetwerk
- S.E.A. Write Award
- Sokkerfederasie
Sekretaris-generaal
Sekretarisse-generaal van die ASEAN | ||
---|---|---|
Naam | Ampstermyn | Land |
7 Junie 1976 – 18 Februarie 1978 | Indonesië | |
19 Februarie 1978 – 30 Junie 1978 | Indonesië | |
10 Julie 1978 – 30 Junie 1980 | Maleisië | |
1 Julie 1980 – 1 Julie 1982 | Filippyne | |
18 Julie 1982 – 15 Julie 1984 | Singapoer | |
16 Julie 1984 – 15 Julie 1986 | Thailand | |
16 Julie 1986 – 16 Julie 1989 | Broenei | |
17 Julie 1989 – 1 Januarie 1993 | Indonesië | |
1 Januarie 1993 – 31 Desember 1997 | Maleisië | |
1 Januarie 1998 – 31 Desember 2002 | Filippyne | |
1 Januarie 2003 – 31 Desember 2007 | Singapoer | |
1 Januarie 2008 – 31 Desember 2012 | Thailand | |
1 Januarie 2013 – 31 Desember 2017 | Viëtnam | |
1 Januarie 2018 – teenwoordig | Broenei |
Verwysings
- "Secretary-General of ASEAN" (in Engels). ASEAN Secretariat. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2020. Besoek op 16 Oktober 2012.
- "Former Secretaries-General of ASEAN" (in Engels). ASEAN Secretariat. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2020. Besoek op 16 Oktober 2012.
- (en) rulers.org: ASEAN
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met ASEAN. |
- (en) Amptelike tuisblad
- (en) ASEAN-Volkslied Geargiveer 10 Augustus 2010 op Wayback Machine
- (en) Southeast Asian Ministers of Education Organization
- (en) ASEAN News Network
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar