Die Oos-Germaanse tale is 'n sub-groep van die Indo-Europese tale, in die Germaanse familie. Dit was in Europa, spesifiek tussen die Oder- en en in Suid-Swede, gepraat deur stamme na wie oor die algemeen as Oos-Germane verwys word. Hulle sluit in die Gote, Vandale en Boergondiërs tesame met 'n paar ander.
Oos-Germaanse tale | |
---|---|
Geografiese verspreiding: | uitgesterf |
Genetiese klassifikasie: | Indo-Europees Germaans Oos-Germaanse tale |
Onderafdelings: | |
Die moderne Germaanse tale in Europa word verdeel in Noord- en Wes-Germaanse tale: ██ Nederduits (Wes-Germaans) ██ Hoogduits (Wes-Germaans) ██ Eiland-Anglo-Fries (Wes-Germaans) ██ Vasteland-Anglo-Fries (Wes-Germaans) ██ Oos-Skandinawies ██ Wes-Skandinawies ██ Lyn wat die Noord- en Wes-Germaanse tale verdeel |
Daar is maar weinig bekend wat die Oos-Germaanse tale betref, almal is uitgestorwe en slegs Goties het nog geskrifte agtergelaat.
Sien ook
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oos-Germaanse tale.
- (en) "East Germanic languages". Encyclopædia Britannica. Besoek op 1 April 2018.
Indo-Europese tale: Kentum-tale: Germaanse tale | ||
---|---|---|
Noord-Germaanse tale: | ||
Deens | Faroëes | Noors (Bokmål, Nynorsk) | Sweeds | Yslands | ||
Wes-Germaanse tale: | ||
Afrikaans | Duits | Engels | Fries (Noord-Fries, Oos-Fries/Saterfries, Wes-Fries) | Jiddisj | Limburgs | Luxemburgs | Nederduits | Nederlands (Oos-Vlaams, Wes-Vlaams) | Nedersaksies (Wes-Veluws) | Skots | ||
Oos-Germaanse tale: | ||
Boergondies (†) | Goties (†) | Vandaals (†) |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar