| |||
Provinsie | Vrystaat | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC20 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Moqhaka, Ngwathe, Metsimaholo en Mafube | ||
Hoofstad | Sasolburg | ||
Burgemeester | Jonas Ramokhoase (ANC) | ||
Grootste tale | Suid-Sotho, Afrikaans, Xhosa | ||
Oppervlakte | 21 301 km² | ||
Bevolking | 460 315 (2001) |
Die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Noord-Vrystaat-distriksmunisipaliteit) is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Vrystaat. Die setel van die munisipaliteit is in Sasolburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Suid-Sothosprekend. Die munisipaliteit se kode is DC20.
Geografie
Bure
Die munisipaliteit word begrens deur:
- Sedibeng (DC42) in die noorde
- Gert Sibande (DC30) in die noordooste
- Thabo Mofutsanyane (DC19) in die suidooste
- Lejweleputswa (DC18) in die weste
- Dr. Kenneth Kaunda (DC40) in die noordweste
Plaaslike munisipaliteite
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Plaaslike munisipaliteit | Kode | Bevolking | % |
---|---|---|---|
Moqhaka | FS201 | 167 886 | 36.47% |
Ngwathe | FS203 | 118 820 | 25.81% |
Metsimaholo | FS204 | 115 964 | 25.19% |
Mafube | FS205 | 57 637 | 12.52% |
Dorpe
Die kleinste dorp in die Vrystaat, Reitzburg, is in die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit.
Demografie
Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.
Taal | Bevolking | % |
---|---|---|
Suid-Sotho | 312 962 | 67.99% |
Afrikaans | 62 430 | 13.56% |
Xhosa | 34 888 | 7.58% |
Zoeloe | 31 229 | 6.78% |
Tswana | 6 121 | 1.33% |
Engels | 4 749 | 1.03% |
Noord-Sotho | 2 628 | 0.57% |
Swazi | 1 537 | 0.33% |
Ndebele | 1 243 | 0.27% |
Xitsonga | 1 241 | 0.27% |
Ander | 757 | 0.16% |
Venda | 522 | 0.11% |
Geslag
Geslag | Bevolking | % |
---|---|---|
Vroulik | 233 921 | 50.82% |
Manlik | 226 368 | 49.18% |
Etniese groepering
Etniese groepering | Bevolking | % |
---|---|---|
Swart | 394 519 | 85.71% |
Blank | 56 094 | 12.19% |
Kleurling | 9 174 | 1.99% |
Asiaties | 502 | 0.11% |
Ouderdom
Ouderdom | Bevolking | % |
---|---|---|
00 - 04 | 41 558 | 9.03% |
05 - 09 | 43 971 | 9.55% |
10 - 14 | 49 984 | 10.86% |
15 - 19 | 51 062 | 11.09% |
20 - 24 | 42 606 | 9.26% |
25 - 29 | 39 124 | 8.50% |
30 - 34 | 34 867 | 7.58% |
35 - 39 | 32 496 | 7.06% |
40 - 44 | 28 301 | 6.15% |
45 - 49 | 24 171 | 5.25% |
50 - 54 | 19 601 | 4.26% |
55 - 59 | 14 915 | 3.24% |
60 - 64 | 12 049 | 2.62% |
65 - 69 | 9 577 | 2.08% |
70 - 74 | 7 059 | 1.53% |
75 - 79 | 4 119 | 0.89% |
80 - 84 | 2 922 | 0.63% |
85 - 89 | 1 249 | 0.27% |
90 - 94 | 469 | 0.10% |
95 - 99 | 132 | 0.03% |
100 plus | 57 | 0.01% |
Politiek
Verkiesingsuitslae
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.
- Bevolking 18 and ouer: 293 994 [63.87% die totale bevolking]
- Totale stemme: 182 833 [39.72% die totale bevolking]
- Stempersentasie: 62.19% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party | Votes | % |
---|---|---|
ANC | 146 691 | 80.23% |
DA | 20 395 | 11.15% |
VF+ | 4 210 | 2.30% |
UDM | 2 326 | 1.27% |
ACDP | 2 265 | 1.24% |
NNP | 1 511 | 0.83% |
PAC | 1 449 | 0.79% |
OD | 1 097 | 0.60% |
Azapo | 894 | 0.49% |
IVP | 749 | 0.41% |
UCDP | 301 | 0.16% |
SOPA | 203 | 0.11% |
NA | 167 | 0.09% |
CDP | 126 | 0.07% |
EMSA | 109 | 0.06% |
PJC | 94 | 0.05% |
UF | 84 | 0.05% |
TOP | 60 | 0.03% |
KISS | 35 | 0.02% |
NLP | 34 | 0.02% |
MF | 33 | 0.02% |
Total | 182 833 | 100.00% |
Verwysings
- Munisipale Afbakeningsraad Geargiveer 26 April 2009 op Wayback Machine
- StatsSA sensus 2001 blad Geargiveer 12 Desember 2005 op Wayback Machine
- OVK 2004 verkiesingsuitslae Geargiveer 16 Mei 2006 op Wayback Machine
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar