Lule-Samies (julevsámegiella; Noors: lulesamisk; Sweeds: lulesamiska) is 'n Samiese taal wat gepraat word in Lule Lappmark, veral rondom die Lule-rivier, Swede, en in die noordelike gebiede van die Noorse Nordlandprovinsie, veral die Tysfjord-munisipaliteit, waar Lule-Samies 'n amptelike taal is. Dit word in die Latynse alfabet geskryf.
Lule-Samies julevsámegiella | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Noorweë Swede | |
Gebied: | Lapland of Sápmi | |
Totale sprekers: | 650 | |
Taalfamilie: | Oeraals Fins-Oegries Fins-Permies Fins-Wolgaïes Fins-Samies Samies Lule-Samies | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Noorweë Erkende minderheidstaal in sommige munisipaliteite van: Swede | |
Gereguleer deur: | – | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | smj | |
ISO 639-3: | smj | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
In Noorweë is Lule-Samies een van drie amptelik erkende variante van Samies (saam met Noord-Samies en Suid-Samies) en geniet saam met Noors (Bokmål en Nynorsk) amptelike status.
Skryfstelsel
A a | Á á | B b | D d | E e | F f | G g | H h |
I i | J j | K k | L l | M m | N n | Ŋ ŋ | O o |
P p | R r | S s | T t | U u | V v | Å å | Ä ä |
Verwysings
- (no) "Fant hemmelighetene i lulesamenes språk". Nord universitet. 6 Desember 2015. Besoek op 17 Maart 2021.
- (no) "Språk i Norge – Store norske leksikon". 22 Mei 2019. Besoek op 17 Maart 2021.
- (no) kirkedepartementet, Kultur- og (27 Junie 2008). "St.meld. nr. 35 (2007–2008)". Regjeringa.no. Besoek op 17 Maart 2021.
- (en) "To which languages does the Charter apply?". Europese Handves vir Streek- en Minderheidstale. Raad van Europa. p. 3. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Desember 2013. Besoek op 3 April 2014.
- (no) Svenn-Egil Knutsen Duolljá en Harald Gaski (16 Desember 2015). "Lulesamisk". Store norske leksikon. Besoek op 17 Maart 2021.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lule-Samies.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar