Die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994 het tussen 27 April en 29 April 1994 plaasgevind. Dit was die eerste veelrassige algemene verkiesing in Suid-Afrika. Die uitslag was oorweldigend in die guns van die African National Congress van dr. Nelson Mandela en maak 'n einde aan die sogenaamde Apartheidsregering wat sedert 1948 aan bewind was.
Uitslag
Nasionale uitslag
Party (afkorting) | Leier | Stemme | % | Setels |
---|---|---|---|---|
African National Congress (ANC) | Nelson Mandela | 12 237 655 | 62,65 | 252 |
Nasionale Party (NP) | FW de Klerk | 3 983 690 | 20,39 | 82 |
Inkatha-Vryheidsparty (IFP) | Mangosuthu Buthelezi | 2 058 294 | 10,54 | 43 |
Vryheidsfront (VF) | Genl. Constand Viljoen | 424 555 | 2,17 | 9 |
Demokratiese Party (DP) | Tony Leon | 338 426 | 1,73 | 7 |
Pan Africanist Congress (PAC) | 243 478 | 1,25 | 5 | |
Afrika Christen Demokratiese Party (ACDP) | Eerw. Kenneth Meshoe | 88 104 | 0,45 | 2 |
Afrika Moslem Party (AMP) | 34 466 | 0,18 | ||
African Moderates Congress Party (AMCP) | 27 690 | 0,14 | ||
Dikwankwetla Party of South Africa (DPSA) | 19 451 | 0,10 | ||
Federale Party (FP) | 17 663 | 0,09 | ||
Minority Front (MF) | Amichand Rajbansi | 13 433 | 0,07 | |
Sport Organisation for Collective Contributions and Equal Rights (SOCCER) | 10 575 | 0,05 | ||
African Democratic Movement (ADM) | 9 886 | 0,05 | ||
Women's Rights Peace Party (WRPP) | 6 434 | 0,03 | ||
Ximoko Progressive Party (XPP) | 6 320 | 0,03 | ||
Keep It Straight and Simple Party (KISS) | Claire Emary | 5 916 | 0,03 | |
Workers' List Party (WLP) | 4 169 | 0,02 | ||
Luso-South African Party (LUSO) | 3 293 | 0,02 | ||
Totaal | 19 533 498 | 100 | 400 |
Sien ook
- Kabinet van Nelson Mandela
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994.
- Amptelike IEC-verkiesingsuitslae
- Suid-Afrikaanse algemene verkiesing, 1994 op electionresources.org
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar