Retoromaans is 'n Romaanse taalgroep wat 'n aantal tale uit Switserland en Noordoos-Italië met altesaam sowat een miljoen sprekers insluit:
- Friulaans, soos gepraat in die Italiaanse provinsie Friuli-Venezia Giulia
- Ladinies, soos gepraat in die Alpynse Dolomiete-gebergte in Italië
- Romansch, soos gepraat in die kanton Groubunderland (Retoromaans: Grischun), Switserland
Retoromaanse tale | |
---|---|
Geografiese verspreiding: | Suid-Europa |
Genetiese klassifikasie: | Indo-Europees Romaanse tale Retoromaanse tale |
Onderafdelings: | Friulaans |
Verspreiding van Retoromaanse tale in Europa |
Retiese Taal
Sien ook 'n onverwante taal wat in antieke tye in die gebied gepraat is waar Retoromaans nou gepraat word.
Eksterne skakels
- (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Rhaetian". Ethnologue. Besoek op 1 April 2018.
- (en) "Rhaetian dialects". Encyclopædia Britannica. Besoek op 1 April 2018.
- Retoromaanse televisienuus van SF1 / RTR[dooie skakel]
Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale | ||
---|---|---|
Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn | ||
Romaanse tale | ||
Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans | ||
Galloromaans | : Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals Frankoprovensaals | |
Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans | ||
Retoromaans | Romansch | Ladinies | Friulaans | |
Dalmaties | Italiaans | Napolitaans | ||
Korsikaans | Sardies (, , , ) | Sisiliaans | ||
Aroemeens | | | Roemeens | ||
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar