- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tswanas.
Die taal Tswana (Setswana in Tswana) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika en 'n amptelike taal van Zimbabwe. Dit word deur ongeveer 4,1 miljoen mense as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Tswanas. Tswana vorm deel van die Sotho-taalfamilie (saam met Noord-Sotho en Suid-Sotho).
Tswana Setswana | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Botswana Namibië Suid-Afrika Zimbabwe | |
Gebied: | Suider-Afrika | |
Totale sprekers: | 4,1 miljoen in Suid-Afrika (moedertaal, 2011) 1,1 miljoen in Botswana (moedertaal, 1993) 7,7 miljoen (tweede taal in Suid-Afrika, 2002) | |
Taalfamilie: | Niger-Kongo Atlanties-Kongo Volta-Kongo Benue-Kongo Bantoïed Suidelike Bantoïed Bantoetale Suidelike Bantoetale Sotho Tswana | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Botswana Suid-Afrika Zimbabwe Namibië (nasionale taal) | |
Gereguleer deur: | Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | tn | |
ISO 639-2: | tsn | |
ISO 639-3: | tsn | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Botswana het sowat 1 070 000 Tswana-sprekers. In 'n mindere mate word die taal ook in Zimbabwe (29 400) en Namibië (12 300) gepraat. In Namibië word Tswana as 'n nasionale taal erken.
Woorde
Algemene woorde en frases:
Afrikaans | Tswana |
---|---|
Welkom | Kamogelo (naamwoord) / Amogela (werkwoord) |
Dankie | Ke a leboga |
Goeiedag / Hallo | Dumela (enkelvoud) / Dumelang (meervoud) |
Totsiens | Sala sentle (bly wel) / Tsamaya sentle (gaan wel) |
Rook verbode | Ga go tsubiwe |
Geen ingang | Ga go tsenwe |
Pasop vir die trap | Tlhokomela fa o gatang teng |
Pasop! | Ela tlhoko |
Veels geluk met jou verjaarsdag | Masego a Letsatsi la Matsalo |
Seisoengroete | Ditumediso tsa setlha |
Geseënde Kersfees | Masego a Keresemose |
Geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwejaar | Masego a Keresemose le Boitumelo mo Ngwageng o Mošwa |
Sien ook
- Lys van gedrukte Afrikaans-vreemdtalige woordeboeke
- Tale in Suid-Afrika
- Tswana Wikipedia
Verwysings
- "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tswana" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 11 September 2016.
- (en) Webb, Vic. 2002. "Language in South Africa: the role of language in national transformation, reconstruction and development." Impact: Studies in language and society, 14:78
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Tswana language. |
Sien Tswana in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
- Vakgroep Afrikatale, Noordwes-Universiteit
Taalhulpmiddels
- Speltoetser en woordafbreker vir Tswana vir Microsoft Office Geargiveer 2 Januarie 2006 op Wayback Machine
- Vry en gratis Tswana-speltoetser vir OpenOffice, Mozilla Firefox en Mozilla Thunderbird Geargiveer 9 Februarie 2007 op Wayback Machine
- Tswana-sleutelbord Geargiveer 3 Oktober 2006 op Wayback Machine
Sagteware in Tswana
- Mozilla Firefox Geargiveer 3 Oktober 2006 op Wayback Machine – webblaaier
- Mozilla Thunderbird Geargiveer 3 Oktober 2006 op Wayback Machine – e-posprogram
- OpenOffice.org Geargiveer 3 Oktober 2006 op Wayback Machine – kantoorsuite
- Translate.org.za Geargiveer 28 Junie 2007 op Wayback Machine – 'n Projek om vrye en oopbronsagteware in Tswana en ander Suid-Afrikaanse tale te vertaal
- Pootle[dooie skakel] – aanlynvertaling van Tswana-oopbronsagteware
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar