Die Sotho- of Sotho-Tswana-taalfamilie is deel van die Bantoetaalfamilie en word in die Suider-Afrikaanse lande Suid-Afrika, Botswana, Lesotho en eSwatini gepraat. Dit word verdeel in die Sotho- en Tswana-groepe. Ander tale in Suid-Afrika sluit in die Nguni-taalfamilie, Wes-Germaanse tale soos Afrikaans en Engels asook die tale Tsonga en Venda.
Sotho-taalfamilie Sotho-Tswana | |
---|---|
Geografiese verspreiding: | Suider-Afrika (Suid-Afrika, Botswana, Lesotho, eSwatini) |
Genetiese klassifikasie: | Niger-Kongo Benue-Kongo Bantoetale Sotho-taalfamilie |
Onderafdelings: | Sotho |
Verspreiding van Sotho-tale in Suid-Afrika |
Sotho
- Lozi (of Serotse, soos die Basotho's dit noem) wat in Zambië gepraat word.
- Noord-Sotho (soms verkeerdelik Pedi genoem)
- Suid-Sotho (gereeld ook bloot Sotho genoem)
Tswana
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sotho-taalfamilie.
- (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Sotho-Tswana". Ethnologue. Besoek op 31 Maart 2018.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar