Die vlag van die Outonome Spaanse stad van Ceuta is ongeveer in 1415 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n girovorm in agt driehoeke van swart en wit met die stadswapen in die middel van die vlag.
Gebruik | - en vlag |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | ongeveer in 1415 |
Ontwerp | ’n Girovorm in swart en wit met die stadswapen in die middel. |
Ontwerp
Die girovorm van die vlag is identies aan die om die verowering van die stad deur die Portugese in 1415 te herdenk. Die stad was ’n deel van die Portugese Ryk tot 1640, waarna daar besluit is dat die stad by Spanje sou bly. Die stad se wapenskild is dus basies presies dieselfde as dié van die Portugese Koninkryk met sewe kastele en vyf skilde met silwer sierskywe.
Ander vlae
- Variasie van die vlag, sonder die stadswapen
- Seevaartvlag van Ceuta
Verwysings
- (en) "Ceuta, Outonome stad (Spanje)". Flags of the World. Besoek op 22 Mei 2019.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Vlae van Ceuta. |
- (en) Ceuta by Flags of the World.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar