Vuyolwethu Zungula (gebore 28 Augustus 1987) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat 'n stigterslid en die huidige president van die African Transformation Movement (ATM) is. Hy het 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika in Mei 2019 geword.
Vuyolwethu Zungula | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
President van die African Transformation Movement | |
---|---|
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 2018 | |
Voorafgegaan deur | Amp gestig |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 28 Augustus 1987 |
Alma mater | Nelson Mandela-universiteit |
Hy is in Mthatha in die destydse Kaapprovinsie gebore. Hy het 'n graad by die Nelson Mandela-universiteit verwerf. Hy studeer tans vir 'n honneurs graad deur die Universiteit van Suid-Afrika.
As lid van die parlement was hy lid van die volgende komitees:
- Portefeuljekomitee vir landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling
- Portefeuljekomitee vir justisie en korrektiewe dienste
- Portefeuljekomitee vir minerale bronne en energie
- Portefeuljekomitee vir kleinsake-ontwikkeling
Verwysings
- It’s about ideology, rather than biology for ATM’s 31-year-old leader. Besoek op 26 Mei 2020.
Eksterne skakels
- (en) Vuyolwethu Zungula – People's Assembly
- (en) Mr Vuyolwethu Zungula – Parlement van Suid-Afrika
Voorafgegaan deur Nuwe amp | President van die African Transformation Movement 2018–hede | Opgevolg deur Ampsbekleër |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar