Indië het 'n groot verskeidenheid gesproke tale onder verskillende groepe mense. Ten minste 30 verskillende tale, en om en by 2000 dialekte is geïdentifiseer. Die het gestipuleer dat Hindi en Engels die twee tale is vir amptelike kommunikasie vir die nasionale regering. Verder bevat dit 'n lys van 22 geskeduleerde tale. Hierdie tale is geregtig op vereenwoordiging in die , en 'n kandidaat betrokke in 'n eksamen vir die nasionale regeringsdiens het die keuse om die eksamen te skryf in een van hierdie tale.
Soos bepaal, het Engels ophou bestaan as 'n amptelike taal ("on par with Hindi) in 1965, waarna dit bedoel is om voort te gaan as 'n "samewerkende addisionele amptelike taal" totdat die tyd aanbreek dat 'n deeglik aangestelde komitee kan besluit oor die gehele oorgang na Hindi, gebaseer op periodiese hersiening. Alhoewel, as gevolg van proteste van sommige state soos Tamil Nadu waar daar 'n lae aantal Hindi-sprekendes is, word die tweetalige stelsel nog geïmplimenteer. As gevolg van snelle , en 'n bloeiende multinasionale invloed in die ekonomie, bly Engels 'n gewilde en invloedryke kommunikasiemiddel in die regering en in dag-tot-dat besigheid, en stappe om dit te vervang is effektief in die wiele gery.
Amptelike tale (Sentraal administratief)
Erkende nasionale tale van Indië (Geskeduleerde lys vir amptelike gebruik)
- Assamees (amptelike taal van Assam)
- Bengaals (amptelike taal van Tripura en Wes-Bengale)
- Bodo (amptelike taal van Assam)
- Engels (amptelike taal van Nagaland)
- Dogri (amptelike taal van Jammu en Kasjmir)
- Gujarati (amptelike taal van , en Gujarat)
- Hindi (amptelike taal van , Andaman- en Nicobar-eilande, Bihar, Chandigarh, , Delhi, Haryana, , , , , Uttar Pradesh en )
- Kannada (amptelike taal van Karnataka)
- Kasjmiri (amptelike taal van Jammu en Kasjmir)
- Konkani (amptelike taal van Goa)
- Maithili (amptelike taal van Bihar)
- Malayalam (amptelike taal van Kerala en )
- Manipuri (Meitei) (amptelike taal van Manipur)
- Marathi (amptelike taal van Maharashtra)
- Nepalees (amptelike taal van Sikkim)
- Oerdoe (amptelike taal van Jammu en Kasjmir, en ook sommige distrikte in Andhra Pradesh, Delhi en Uttar Pradesh)
- Oriya (amptelike taal van Orissa)
- Pandjabi (amptelike taal van Punjab, tweede amptelike taal van Delhi)
- Sanskrit
- Santali
- Sindhi
- Tamil (amptelike taal van Tamil Nadu en )
- Telugu (amptelike taal van Andhra Pradesh)
Ander belangrike tale van Indië
(met meer as 5 miljoen sprekers maar sonder amptelike status)
- Angika (taal van suidelike Bihar, soms beskou as 'n sub-variasie van Hindi)
- Awadhi (soms beskou as 'n sub-variasie van Hindi)
- Bhili ()
- Bhojpuri (taal van Bihar, soms beskou as 'n sub-variasie van Hindi)
- Bundeli (soms beskou as 'n sub-variasie van Hindi)
- Chhattisgarhi (taal van , soms beskou as 'n sub-variasie van Hindi)
- Gondi ()
- Hariyanavi (Haryanvi) (taal van Haryana, soms beskou as 'n sub-variasie van Hindi)
- Hindoestani ('n kombinasie van Hindi en Oerdoe. Grotendeels gepraat in die Noordelike deel van Indië.)
- Kannauji (Kanauji) (taal van Uttar Pradesh, soms beskou as 'n sub-variasie van Hindi)
- , gepraat in die distrik van Karnataka
- (taal van , 'n streek in Gujarat)
- Magahi (taal van suidelike Bihar, soms beskou as 'n sub-variasie van Hindi)
- Marwari (taal van , soms beskou as 'n sub-variasie van Hindi)
- Tulu (gepraat deur die Tulu-volk van Karnataka en Kerala)
Die Grondwet van Indië lys 18 streekstale.
Sien ook
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Tale van Indië. |
- Department of Official Language (DOL) – Amptelike webwerf wat die chronologiese gebeure rakende die Official Languages Act en toevoegings verduidelik.
- Central Institute of Indian Languages – 'n Deuglike federale webwerf van die regering wat volledige inligting rakende die Indiese tale verskaf
- Ethnologue – Etnologiese verslag aangaande die tale van Indië
- TDIL-MCIT,GoI Geargiveer 30 Januarie 2010 op Wayback Machine – Tegnologiese ontwikkelinge vir Indiese tale, Regeringswebwerf.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar