1657 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1652 | 1653 | 1654 | 1655 | 1656 | ◄ 1657 ► | 1658 | 1659 | 1660 | 1661 | 1662 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1657 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1657 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 57ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- Abraham Gabbema, op soek na nuwe vleisbronne vir die nedersetting aan die Kaap die Goeie Hoop, ontdek 'n reusagtige granietrots, wat na 'n reënstorm in die sonskyn blink. Hy vernoem dit Peerlebergh.
- 9 April – Pous Alexander VII stel tien nuwe kardinale aan, waaronder sy neef Flavio Chigi, senior en Giulio Rospigliosi (later Pous Clemens IX).
Geboortes
- 21 Januarie – Francesco Cupani, Italiaanse natuurkundige wat hoofsaaklik belanggestel het in plantkunde († 1710)
- 27 September – Sofia Aleksejewna van Rusland, regent van die Tsaredom van Rusland († 1704).
Sterftes
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar