<< | Maart 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
31 | ||||||
Al die dae |
17 Maart is die 76ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (77ste in skrikkeljare). Daar volg nog 289 dae.
Gebeure
- 45 v.C. – Julius Caesar behaal sy finale oorwinning in die Slag van Munda waar hy die Optimatemagte van Titus Labienus en Gnaeus Pompeius verslaan.
- 1183 – Pous Lucius III gee kwytskelding aan koning Willem I van Skotland en stuur vir hom die Orde van die Goue Roos.
- 1560 – Antonio Ghislieri (later Pous Pius V) word biskop van Mondovi en Piëmont.
- 1756 – Pous Benedictus XIV verklaar Fortis Gabrielli salig.
- 1861 – Die koninkryk Italië word geproklameer. Victor Emmanuel word koning.
- 1901 – 'n Uitstalling van 71 skilderye deur Vincent van Gogh veroorsaak 'n opskudding in Parys, 11 jaar na sy dood.
- 1958 – Vanguard 1, die eerste sonkragaangedrewe satelliet, word gelanseer. Dit is die oudste mensgemaakte voorwerp wat vandag nog in die ruimte is.
- 1959 – Tenzin Gyatso, die 14de en huidige Dalai Lama, vlug uit Tibet na Indië.
- 1966 – Die eerste studente word geregistreer aan die Universiteit van Zambië.
- 1969 – Golda Meir van die Arbeidersparty word die vierde Eerste Minister van Israel.
- 1970 – 14 Amerikaanse weermagoffisiere word aangekla vir die weerhouding van inligting oor die My Lai-menseslagting.
- 1992 – Suid-Afrikaanse referendum van 1992 vind plaas.
- 1996 – Sri Lanka klop Australië in die eindstryd met 7 paaltjies en wen sodoende die sesde Krieketwêreldbeker in Indië, Pakistan en Sri Lanka.
Geboortes
- 1473 – Jakobus IV, koning van Skotland († 1513).
- 1794 – Sir Thomas Maclear, Suid-Afrikaanse 'n sterrekundige aan die Kaap die Goeie Hoop († 1879).
- 1863 – Dr. Frans Engelenburg, Suid-Afrikaanse joernalis en koerantredakteur, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns († 21 Augustus 1938)
- 1897 – Ferdinand von Sammern-Frankenegg, Duitse SS-bevelvoerder († 20 September 1943).
- 1919 – Nat King Cole, Amerikaanse sanger († 1965).
- 1920 – Sheikh Mujibur Rahman, Eerste Minister van Bangladesj in die vroeë 1970's († 1975).
- 1936 – Ken Mattingly, Amerikaanse ruimtemaan en bevelvoerder van Apollo 16 se beheermodule († 2023).
- 1938 – Rudolf Nureyev, Russiese balletdanser († 1993).
- 1939 – Ollie Viljoen, Afrikaanse musikant en storieverteller († 2014).
- 1949 – Patrick Duffy, Amerikaanse akteur.
- 1951 – Kurt Russell, Amerikaanse akteur.
- 1964 – Rob Lowe, Amerikaanse akteur.
- 1979 – Stormy Daniels, Amerikaanse pornoster, skryfster, en regisseuse.
- 1982 – Steven Pienaar, Suid-Afrikaanse sokkerspeler.
Sterftes
- 45 v.C. – Publius Attius Varus, goewerneur van die Romeinse provinsie Africa gedurende die burgeroorlog tussen Julius Caesar en Pompeius (geboortedatum onbekend).
- 180 – Markus Aurelius, Romeinse keiser (* 121)
- 188 – Pous Julianus van Alexandrië 11de patriarg van die Kerk in Alexandrië (* ?)
- 1657 – Johann Baptist Cysat, Switserse Jesuïete-wiskundige en sterrekundige († 1587)
- 1680 – François de La Rochefoucauld, Franse skrywer (* 1613)
- 1690 – Patriarg Joachim van Moskou, die negende Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland (* 1620)
- 1752 – Jacques-Pierre de Taffanel de La Jonquière, Franse vlootoffisier en goewerneur van die kolonie Nieu-Frankryk in Noord-Amerika (* 1685)
- 1853 – Christian Doppler, Oostenrykse wiskundige en fisikus (* 1803).
- 1944 – Sarel Eloff, Boere-kommandant van die ZAR en ’n kleinseun van pres. Paul Kruger (* 1870).
- 1956 – Irène Joliot-Curie, Franse chemikus en Nobelpryswenner (* 1897).
- 1957 – Ramon Magsaysay, Filippynse politikus en president (* 1907).
- 1990 – Capucine (57), Franse aktrise en model (* 1928).
- 1993 – Helen Hayes (92), Amerikaanse aktrise (* 1900).
- 2007 – Valère Vautmans (63), Vlaamse politikus (* 1943).
- 2011 – Michael Gough (94), Britse akteur (* 1916).
- 2016 – Larry Drake (66), Amerikaanse akteur (* 1949).
- 2021 – John Magufuli (61), Tanzaniese president (* 1959).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
- Sint Patricksdag
- Feesag van Pous Julianus van Alexandrië volgens die Kopties-Ortodokse Kerk.
Wikimedia Commons bevat media in verband met 17 March. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar