1654 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1649 | 1650 | 1651 | 1652 | 1653 | ◄ 1654 ► | 1655 | 1656 | 1657 | 1658 | 1659 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1654 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1654 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 54ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- Begin van sitrusverbouing in Suid-Afrika: Die Hollandse skip Tulp kom met 'n paar lemoen- en suurlemoenbome aan boord by die Kaap die Goeie Hoop aan. Die bome word in die Kompanjiestuin in Kaapstad en op kommandant Jan van Riebeeck se plaas geplant.
- Die eerste word uit Latyn in Engels vertaal. Die atlas bestaan uit 49 kaarte en 154 bladsye van beskrywende teks.
- Die Nederlanders word deur die Portugese uit Brasilië verdryf.
- 5 April – Ondertekening van die wat die einde beteken van die Engelse-Nederlandse Oorlog.
- 13 April – Pous Innocentius X bevestig die verering (cultus confirmatus) van Sint Bernardine van Feltre.
- 3 Junie – Lodewyk XIV van Frankryk word gekroon in Rheims.
- 6 Junie – van Swede volg sy niggie wat oorskakel van Protestantse na Rooms-Katolieke geloof.
- 7 Desember – Pietro Vito Ottoboni (Later Pous Alexander VIII) word biskop van Brescia.
Geboortes
- 9 Januarie – Philippe van Dievoet, Belgiese van koning Lodewyk XIV († 1738)
- 10 Januarie – , Engelse student († 1712)
- 20 Januarie – Michiel de Swaen, Nederlandse snydokter († 1707).
- 22 Januarie – , Engelse medikus en skrywer († 1729)
- 16 Maart – , Duitse oriëntalis
- 4 Mei – Keiser Kangzi van China († 1722)
- 23 Junie – , Engelse politikus
- 9 Julie – van Japan
- 27 Desember – Jacob Bernoulli, Switserse wiskundige en wetenskaplike († 1705).
- Onbekend – Maurits Pasques de Chavonnes, goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop († 1724).
- Onbekend – Pierre Varignon, 'n Franse wiskundige († 1722).
Sterftes
- 17 Januarie – , Nederlandse skilder
- 18 Februarie – , Franse skrywer
- 24 Maart – , Duitse komponis
- 10 Junie – , Italiaanse beeldhouer en argitek
- 9 Julie – van Duitsland
- 28 Augustus – , Kanselier van Swede
- 31 Augustus – , Deense medikus
- 7 September – , Boheemse rabbi en digter
- 12 Oktober – , Duitse kunstenaar
- 30 Oktober – van Japan
- 30 November – , Engelse jurielid
- 5 Desember – , Franse skrywer
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar