<< | November 2023 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | |||
5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
26 | 27 | 28 | 29 | 30 | ||
Al die dae |
18 November is die 322ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (323ste in skrikkeljare). Daar volg nog 43 dae in die res van die jaar.
Gebeure
- 1095 – Pous Urbanus II predik die Eerste Kruistog op die konsilie van Clermont-Ferrand.
- 1105 – Maginulfo word gekroon as Teenpous Silvester IV.
- 1210 – Pous Innocentius III ekskommunikeer keiser Otto IV.
- 1302 – Pous Bonifatius VIII publiseer die bul Unam Sanctam.
- 1307 – Volgens oorlewering skiet Wilhelm Tell, 'n legendariese boogskutter in Switserland, 'n appel met 'n enkele pyl van sy kruisboog van sy seun se kop af.
- 1900 – Genl. Christiaan de Wet val ’n Britse garnisoen onder maj. G.W. Massy by Dewetsdorp aan.
- 1901 – Tweede Vryheidsoorlog: Die Britse regering publiseer 'n witskrif wat die noodsaak van konsentrasiekampe in Suid-Afrika uiteensit.
- 1905 – Prins Karel van Denemarke word Haakon VII, die eerste koning van Noorweë, nadat die persoonlike unie van Swede-Noorweë ontbind is.
- 1918 – Letland word onafhanklik van Rusland.
- 1926 – Pous Pius XI noem die Meksikaanse regering "barbaars" in sy ensikliek "Inquis Afflictisque".
- 1961 – Ranger 2, 'n onbemande ruimtetuig, word lanseer.
- 1991 – Kroatiese Onafhanklikheidsoorlog: Ná 'n beleg van 87 dae verower Joego-Slawiese magte die Kroatiese stad Vukovar.
- 2001 – Die Afrikaanstalige Wikipedia word opgerig.
- 2015 – Lucara Diamond Corporation kondig die ontdekking van die Karowe AK6-diamant van 1111 karaat aan.
Geboortes
- 1856 – Groothertog Nikolaas Nikolajewitsj van Rusland, die seun van groothertog Nikolaas Nikolajewitsj senior († 1929).
- 1876 – Johanna Brandt, Afrikaanse skrywer en spioen gedurende die Tweede Vryheidsoorlog († 1964).
- 1898 – Joris Ivens, Nederlandse regisseur, skrywer en rolprentvervaardiger († 1989).
- 1914 – Bettie Cilliers-Barnard, Suid-Afrikaanse skilder († 2010).
- 1923 – Alan Shepard, Amerikaanse vlootvlieënier en ruimtevaarder († 1998).
- 1925 – Yvonne Bryceland, Suid-Afrikaanse aktrise in Londen († 1992).
- 1935 – Abie Malan, Suid-Afrika se dertigste Springbokkaptein († 2014).
- 1935 – Andries Cornelius, Afrikaanse radio-omroeper en skrywer († 1993).
- 1953 – Lana Marks, Amerikaanse diplomaat.
- 1959 – Christine Barkhuizen le Roux, Afrikaanse digter en skryer van kortverhale en romans († 2020).
- 1979 – Einar Selvik, Noorweegse musikant.
- 1996 – Noah Ringer, Amerikaanse akteur.
Sterftes
- 1720 – Calico Jack, Engelse seerower wat in die vroeë 18de eeu in die Bahamas en Kuba werksaam was (* 1682).
- 1842 – Jules Dumont d’Urville, Franse ontdekkingsreisiger (* 1790).
- 1886 – Chester A. Arthur, die een-en-twintigste President van die Verenigde State (* 1829).
- 1922 – Marcel Proust, Franse skrywer (* 1871).
- 1962 – Niels Bohr, Deense fisikus, Nobelpryswenner (* 1885).
- 1969 – Gus McNaughton, Engelse akteur en skrywer (* 1881).
- 1976 – Man Ray, Amerikaanse fotograaf (* 1890).
- 1977 – Kurt Schuschnigg, Oostenrykse politikus (* 1897).
- 1989 – Johnny Haymer, Amerikaanse akteur (* 1920).
- 1989 – Hendrik de Vries, Nederlandse digter en skilder (* 1896).
- 1995 – Reinhard Kolldehoff, Duitse akteur (* 1914).
- 2002 – James Coburn, Amerikaanse akteur (* 1928).
- 2015 – Jonah Lomu, Nieu-Seelandse rugbyspeler (* 1975).
- 2015 – John Gainsford, Springbokrugbyspeler (* 1938).
- 2020 – Christine Barkhuizen le Roux, Afrikaanse digter en skryfster van kortverhale en romans (* 1959).
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
Wikimedia Commons bevat media in verband met 18 November. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar