<< | Februarie 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | ||||
4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 |
11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 |
18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 |
25 | 26 | 27 | 28 | 29 | ||
Al die dae |
5 Februarie is die 36ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 329 dae in die res van die jaar (330 in skrikkeljare).
Gebeure
- 1265 – Pous Clemens IV volg Pous Urbanus IV op.
- 1859 – Prins Alexander Johan Cuza van Wallachye en Moldawië smelt sy twee vorstedomme saam om die Koninkryk van Roemenië te vorm.
- 1885 – Koning Léopold II van België vestig die Kongo-Vrystaat as sy persoonlike besitting in Afrika.
- 1900 – Tweede Vryheidsoorlog: Slag van Vaalkrans begin, wat op 7 Februarie in ’n Boere-oorwinning eindig.
- 1921 – Die NG gemeente Nuwerus stig af.
- 1924 – Uurlikse Greenwich-tydseine van die Royal Greenwich Observatory word vir die eerste keer deur die BBC uitgesaai.
- 1965 – Die diefstal van goudstawe van sowat R200,000 uit die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad word ontdek.
- 1967 – Lunar Orbiter 3 word gelanseer.
- 1977 – Tropiese sikloon Emilie veroorsaak swaar reen en oorstromings in Natal en Oos-Transvaal, ten minste 10 mense sterf in Zoeloeland.
- 1988 – Die eerste Rooineusdag samel £15 miljoen in die Verenigde Koninkryk vir liefdadigheid in.
- 1999 – Pres. Nelson Mandela lewer sy laaste belangrike toespraak in die parlement.
- 2004 – Rebelle van die Revolutionary Artibonite Resistance Front neem die stad Gonaïves in en begin daarmee die Haïti rebellie.
Geboortes
- 1806 – Friedrich Welwitsch, Oostenrykse ontdekkingsreisiger van Afrika en plantkundige († 1872).
- 1840 – Abraham Steytler, invloedryke leraar van die Nederduitse Gereformeerde Kerk († 1922).
- 1840 – Hiram Maxim, uitvinder van die Maxim-masjiengeweer († 1916).
- 1883 – Terence Macleane Salter, Brits-Suid-Afrikaanse plantversamelaar en plantkundige († 1969).
- 1896 – Basil Schonland, Suid-Afrikaanse fisikus († 1972).
- 1914 – William S. Burroughs, Amerikaanse skrywer († 1997).
- 1919 – Red Buttons, Amerikaanse akteur († 2006).
- 1919 – Tim Holt, Amerikaanse akteur († 1973).
- 1906 – John Carradine, Amerikaanse akteur († 1988).
- 1929 – Fred Sinowatz, Oostenrykse politikus en staatsman, Kanselier van Oostenryk († 2008).
- 1935 – Jannie Geldenhuys, Suid-Afrikaanse Weermaghoof († 2018).
- 1941 – David Selby, Amerikaanse akteur en dramaturg.
- 1943 – Michael Mann, Amerikaanse rolprentvervaardiger en draaiboekskrywer.
- 1946 – Charlotte Rampling, Engelse aktrise.
- 1948 – Barbara Hershey, Amerikaanse aktrise.
- 1948 – Tom Wilkinson, Engelse akteur († 2023).
- 1961 – Tim Meadows, Amerikaanse akteur en draaiboekskrywer.
- 1962 – Jennifer Jason Leigh, Amerikaanse aktrise en draaiboekskrywer.
- 1964 – Laura Linney, Amerikaanse aktrise.
- 1965 – Gheorghe Hagi, Romeense sokkerspeler.
- 1967 – Chris Parnell, Amerikaanse akteur en komediant.
- 1968 – Marcus Grönholm, Finse beroepstydrenjaer.
- 1969 – Derek Stephen Prince, Amerikaanse stemkunstenaar.
- 1981 – Mia Hansen-Løve, Franse regisseur en draaiboekskrywer.
- 1985 – Cristiano Ronaldo, Portugese sokkerspeler.
- 1987 – Darren Criss, Amerikaanse akteur en sanger.
- 1990 – Charlbi Dean, Suid-Afrikaanse aktrise en model († 2022).
- 1993 – Luke Newton, Engelse akteur.
- 2016 – Jigme Namgyel Wangchuck, Bhutanese prins.
Sterftes
- 1679 – Joost van den Vondel, Nederlandse digter, skrywer en dramaturg (* 1587).
- 1937 – Lou Andreas-Salomé, Russies-Duitse psigoanalis en skrywer (* 1861).
- 1946 – George Arliss, Britse akteur en dramaturg (* 1868).
- 1948 – Johannes Blaskowitz, Duitse generaal (* 1883).
- 1950 – Uncle Dobbin, Suid-Afrika se twaalfde Springbokkaptein (* 1879).
- 1969 – Thelma Ritter, Amerikaanse aktrise (* 1902).
- 1991 – Dean Jagger, Amerikaanse akteur (* 1903).
- 1995 – Doug McClure, Amerikaanse akteur (* 1935).
- 2004 – Barry Trengove, Suid-Afrikaanse akteur (* 1939).
- 2005 – Gnassingbé Eyadéma, Togolese politikus, President van Togo (* 1937).
- 2010 – Harry Schwarz, Suid-Afrikaanse politikus en VN-ambassadeur (* 1924).
- 2011 – Peggy Rea, Amerikaanse aktrise en rolverdeler (* 1921).
- 2012 – Sam Coppola, Amerikaanse akteur (* 1932).
- 2020 – Kirk Douglas, Amerikaanse akteur (* 1916).
- 2021 – Christopher Plummer, Kanadese teater-, rolprent- en televisieakteur (* 1929)
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
Wikimedia Commons bevat media in verband met 5 February. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar