<< | Desember 2023 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
31 | ||||||
Al die dae |
10 Desember is die 344ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender, (345ste in skrikkeljare). Daar volg nog 21 dae in die res van die jaar.
Gebeure
- 741 – Pous Sagarias volg Pous Gregorius III op.
- 1477 – Pous Sixtus IV stel sewe nuwe kardinale aan waaronder drie familielede, Cristoforo della Rovere, Girolamo Basso della Rovere en Raffaelle Sansoni Riario.
- 1508 – Die Heilige Bond kom tot stand onder leiding van Pous Julius II.
- 1607 – Pous Paulus V stel vyf kardinale aan, waaronder Maurizio di Savoia, nefie van die koning van Spanje.
- 1633 – Emilio Bonaventura Altieri (later Pous Clemens X) word goewerneur van Loreto.
- 1726 – Pous Benedictus XIII verklaar Dominic Gangala (Jacobus van die moerasse) en Turibus van Mogroveio heilig.
- 1792 – Pous Pius VI publiseer "Perpensis circumstantiis" oor die toestand in Frankryk.
- 1817 – Mississippi word die 20ste deelstaat van die Verenigde State.
- 1868 – Die eerste verkeersligte word buite die Westminsterpaleis in London geïnstalleer.
- 1869 – Wyoming, Verenigde State gee aan vroue die reg om te stem.
- 1898 – 'n Verdrag wat die Spaans-Amerikaanse oorlog beëindig, word in Parys, Frankryk onderteken.
- 1899 – Tweede Vryheidsoorlog: Die Slag van Stormberg vind plaas.
- 1901 – Die eerste Nobelpryse word toegeken.
- 1902 – Die eerste Aswan-dam in die Nylrivier voltooi.
- 1906 – Theodore Roosevelt wen die Nobelprys vir Vrede.
- 1936 – Edward VIII abdikeer. Hy is die enigste Britse monarg wat die troon vrywillig opgee.
- 1948 – Die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering neem die Universele menseregteverklaring aan.
- 1953 – Dr. Albert Schweitzer wen die Nobelprys vir Vrede.
- 1963 – Zanzibar word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik.
- 1975 – Andrei Sacharof wen die Nobelprys vir Vrede. Die prys word deur sy vrou Yelena Bonner namens hom aanvaar.
- 1978 – Menachem Begin en Anwar Sadat wen die Nobelprys vir Vrede.
- 1983 – Lech Wałęsa wen die Nobelprys vir Vrede. Die prys word deur sy vrou, Danuta, namens hom aanvaar.
- 1984 – Desmond Tutu (Suid-Afrika) wen die Nobelprys vir Vrede.
- 1993 – President Nelson Mandela en voormalige president Frederik Willem de Klerk (beide van Suid-Afrika) wen die Nobelprys vir Vrede.
Geboortes
- 1452 – , Duitse wiskundige, sterrekundige, astroloog, predikant en professor.
- 1538 – , Italiaanse digter.
- 1585 – , Duitse protestantse teoloog.
- 1588 – , Nederlandse filosoof en wetenskaplike.
- 1588 – , Luxemburgse offisier tydens die Dertigjarige Oorlog.
- 1621 – , Duitse generaal.
- 1676 – , Duitse kartograaf en uitgewer.
- 1702 – , biskop van .
- 1710 – , Duitse beeldhouer, skilder en argitek.
- 1724 – Karl Theodor, keurvors van die Palts en van Beiere.
- 1735 – , Duitse teoloog.
- 1741 – , Switserse politikus.
- 1743 – , Duitse filosoof.
- 1753 – , Duitse komponis en priester.
- 1756 – , hertog van .
- 1780 – , Duits-Elsassiese politikus.
- 1791 – , Duitse argitek.
- 1795 – , Duitse fluitspeler, komponis en musiekonderwyser.
- 1804 – , Duitse wiskundige.
- 1804 – , Franse skrywer.
- 1805 – , Duitse skilder.
- 1810 – , Nederlandse arts.
- 1815 – Ada Byron of Lovelace, Britse wiskundige en skryfster, die eerste rekenaarprogrammeerder († 1852).
- 1822 – César Franck, Belgiese komponis.
- 1823 – , Duitse komponis en dirigent, orrelis en pianis.
- 1826 – , Duitse letterkundige.
- 1830 – , Britse digteres († 1886).
- 1831 – , Duitse dosent en argeoloog, direkteur van die Berliner Antikensammlung.
- 1845 – , Duitse kunshistorikus.
- 1847 – , Duitse koopman en politikus.
- 1851 – , Amerikaanse bibliotekaris, skepper van die Dewey klassifikasiestelsel († 1931).
- 1854 – , Duitse skrywer en politikus.
- 1855 – , Duitse redakteur en uitgewer.
- 1858 – George Simpson, Kanadese politikus († 1906).
- 1860 – , Duitse skrywer.
- 1861 – , Duitse filosoof en sielkundige.
- 1863 – , Duits-Baltiese protestantse martelaar († 1919).
- 1863 – , Franse skrywer.
- 1870 – Adolf Loos, Oostenrykse argitek.
- 1870 – , Franse skrywer.
- 1870 – , Poolse skilder.
- 1872 – , Duitse filosoof en sielkundige.
- 1879 – , Duitse digter.
- 1882 – , Oostenrykse filosoof, sosioloog en ekonoom.
- 1883 – Giovanni Messe, Italiaanse generaal en politikus.
- 1883 – , Duitse generaal.
- 1884 – , Switserse antroposoof en digter.
- 1891 – , Duits-Sweedse skrywer en ontvanger van die Nobelprys vir Literatuur in 1966 († 1970).
- 1907 – , skrywer († 1998).
- 1908 – Olivier Messiaen, Franse komponis († 1992).
- 1937 – Piet Uys, Springbok rugbyspeler († 2009).
- 1957 – Michael Clarke Duncan, Amerikaanse akteur († 2012).
- 1960 – Kenneth Branagh, Noord-Ierse akteur en filmregisseur.
Sterftes
- 100 v.C. – , Romeinse volksverteenwoordiger.
- 304 – , Spaanse martelaar.
- 949 – , hertog van Swabe.
- 1041 – Michael IV, keiser van die Bisantynse Ryk (* 1010)
- 1081 – Nikephoros III, keiser van die Bisantynse Ryk (* 1002)
- 1101 – , Kalif van die Fatimide.
- 1198 – Averroës, Spaanse filosoof en arts (* 1126).
- 1238 – , biskop van Verdun en van Metz
- 1262 – , biskop van Basel.
- 1310 – , hertog van Beiere.
- 1311 – , biskop van Tournai en kardinaal.
- 1339 – , koningin van Pole.
- 1394 – , graaf van Zweibrücken.
- 1475 – , Italiaanse skilder.
- 1563 – , biskop van Regensburg.
- 1569 – , Duitse protestantse teoloog, digter en hervormer.
- 1618 – Giulio Caccini, Italiaanse komponis van die vroeë baroktydperk (* 1551)
- 1696 – , Duitse prediker en digter.
- 1714 – , prins van en Pruisiese generaal.
- 1788 – , Duitse protestantse teoloog en wiskundige.
- 1799 – , Pruisiese generaal-veldmaarskalk.
- 1801 – , Pruisiese offisier.
- 1851 – , Duitse uitvinder.
- 1865 – Koning Leopold I van België (* 1790).
- 1884 – Eduard Rüppell, Duitse natuurwetenskaplike en ontdekkingsreisiger in Afrika (* 1794).
- 1896 – Alfred Nobel, Sweedse ondernemer, uitvinder van dinamiet en stigter van die Nobelprys (* 1833).
- 1898 – Thomas Upington, vierde eerste minister van die Kaapkolonie (* 1844).
- 1911 – Sytze Wierda, Nederlandse argitek in die Zuid-Afrikaanse Republiek (ZAR) (* 1839).
- 1917 – Sir , vyfde (* 1823).
- 1945 – , Vlaams-Belgiese skrywer (* 12 Mei 1872).
- 1946 – , skrywer (* 1884).
- 1951 – , skrywer (* 1869).
- 1957 – Majoor James Stevenson-Hamilton in Skotland. Met sy aftrede is sy droom van die stigting van die Nasionale Krugerwildtuin in Suid-Afrika bewaarheid (* 1867).
- 1967 – , Amerikaanse sanger (* 1941).
- 1968 – , Switserse protestantse teoloog.
- 1968 – , monnik en skrywer (* 1915).
- 1990 – Daan Retief, Suid-Afrikaanse akteur, radio-omroeper, rolprentregisseur. Bekend as Staal Burger in sy vervolgreekse (* 1921).
- 1994 – G.S. Nienaber, Afrikaanse taalkundige (* 1903)
- 1999 – , president van Kroasië (* 1922).
- 2004 – , Oostenrykse beeldhouer.
- 2006 – Augusto Pinochet, Chileense generaal en politikus (* 1915).
- 2006 – , Duitse ondernemer.
- 2014 – , Duitse filosoof.
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
- Die Nobelprys-sermonie, 'n amptelike vlagdag in Swede.
- Menseregtedag soos ingestel deur die VN.
- Feesdag van Pous Miltiades in die Rooms-Katolieke Kerk. (Party bronne gee 10 Januarie).
Wikimedia Commons bevat media in verband met 10 December. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar