Jekaterinburg (Russies: Екатеринбу́рг) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Swerdlofsk-oblast. Die bevolking in 2021 was 1 495 066.
Jekaterinburg Екатеринбург | |
---|---|
Stad | |
Vlag Wapen | |
Ligging van Swerdlofsk-oblast in Rusland | |
Jekaterinburg Ligging van Jekaterinburg in Swerdlofsk-oblast | |
Koördinate: 56°50′N 60°36′O / 56.833°N 60.600°O | |
Land | Rusland |
Oblast | Swerdlofsk |
Stigting | 18 November 1723 |
Stadstatus | 1781 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Aleksei Orlof |
Oppervlak | |
• Totaal | 1 111 km2 (429 vk. myl) |
Hoogte | 237 m (778 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 495 066 |
• Digtheid | 1 200/km2 (3 100/vk. myl) |
Tydsone | UTC+05:00 (YEKT) |
Webwerf | ekburg.ru |
Die stad, wat in 1723 gestig is, se naam was tussen 1924 en 1991 Swerdlofsk. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018.
Susterstede
- Pilsen, Tsjeggië
- Wuppertal, Duitsland (1993)
- Guangzhou, Volksrepubliek China (2002)
- Genua, Italië
- , Italië
- San Jose, Verenigde State (1992)
Eksterne skakels
- (ru) Amptelike webtuiste
- (en) Nieamptelike webtuiste Geargiveer 20 Februarie 2012 op Wayback Machine
- (ru) Foto's en geskiedenis
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jekaterinburg.
- (en) Toerisme-inligting oor Jekaterinburg op Wikivoyage
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar