Die 21ste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Russies: Чемпионат мира по футболу FIFA 2018, Tsjempionat mira po foetboloe FIFA 2018, [tɕɪmʲpʲɪɐˈnat ˈmʲirə pə fʊdˈboɫʊ ˈfiːfə dvʲɪˈtɨsʲɪtɕɪ vəsʲɪmˈnatsətʲ]; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 14 Junie tot 15 Julie 2018 in Rusland aangebied. Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Rusland aangebied is en die elfde in Europa; net die stad Jekaterinburg met die Sentrale Stadion is in die Asiatiese deel van dié land (Noord-Asië en Siberië) geleë, waarmee die toernooi vir die eerste keer op twee vastelande gehuisves is: Asië en Europa. Ná die Olimpiese Winterspele 2014 in Sotsji was die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 die tweede groot sportkompetisie in Rusland. Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 het as ’n voorbereiding vir die gasheerland gedien.
Чемпионат мира по футболу FIFA 2018 (Tsjempionat mira po foetboloe FIFA 2018) | |
---|---|
Toernooi-inligting | |
Gasheerland | Rusland |
Datums | 14 Junie – 15 Julie |
Spanne | 32 (van 5 konfederasies) |
Stadions | 12 (in 11 stede) |
Finale uitslag | |
Kampioene | Frankryk (2 titels) |
Tweede plek | Kroasië |
Derde plek | België |
Vierde plek | Engeland |
Toernooi-statistieke | |
Wedstryde gespeel | 64 |
Doele | 169 (2.64 per wedstryd) |
Bywoning | 3 031 768 (47 371 per wedstryd) |
Meeste punte | (6 doele) |
Beste speler | |
← 2014 2022 → |
32 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 deelgeneem. Die spanne is in agt groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die agtste eindrondte deurgedring het. Frankryk het die trofee gewen nadat hulle Kroasië op 15 Julie in die Loezjnikistadion van Moskou, die Olimpiese stadion van die Olimpiese Somerspele 1980, met 4–2 geklop en sodoende hul tweede wêreldbekertitel ingepalm het. Frankryk sou regstreeks vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2021 gekwalifiseer het, maar dié toernooi is later deur FIFA geskrap. Gunstelinge vir die wêreldbekertitel voor die afskop van die toernooi was Brasilië, Duitsland, Frankryk en Spanje. Die verdedigende kampioen Duitsland is reeds in die groepfase uitgeskakel; dieselfde lot wat voorheen Brasilië in 1966, Frankryk in 2002, Italië in 2010 en Spanje in 2014 toegeval het, maar vir Duitsland was dit die eerste keer wat hulle nie na die uitklopfase kon deurdring nie. Dit is die vierde agtereenvolgende Sokker-Wêreldbekertoernooi wat deur 'n Europese nasionale sokkerspan gewen is, ná Italië in 2006, Spanje in 2010 en Duitsland in 2014.
Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie vir die toernooi gekwalifiseer nie en dus nie daaraan deelgeneem nie. Die nasionale sokkerspanne van Panama en Ysland het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem.
Toewysing
FIFA het op 19 Desember 2008 in Tokio beslis dat die toernooie van 2018 en 2022 gesamentlik toegewys sou word. Volgens FIFA se beleid mag net al om die drie toernooi deur dieselfde vastelandse vereniging gehou word. Lande van CAF was dus onverkiesbaar vir 2018, omdat die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 aan Suid-Afrika toegewys is; lande van CONMEBOL was onverkiesbaar vir 2018 én 2022, omdat die vorige FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 aan Brasilië toegewys is.
Rusland is op 2 Desember 2010 in Zürich deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018. Ander kandidaatlande was Engeland, ’n gesamentlike kandidatuur deur Nederland en België, asook Spanje en Portugal. Gelyktydig is die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 aan Katar toegewys.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Land | Rondte 1 | Rondte 2 | ||||
Rusland | 9 | 13 | ||||
Spanje en Portugal | 7 | 7 | ||||
Nederland en België | 4 | 2 | ||||
Engeland | 2 | – |
Kwalifisering
Die gasheer Rusland het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 gekwalifiseer. Van die 31 oorblywende plekke is 13 vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, vyf vir CAF (Afrika), vier vir CONMEBOL (Suid-Amerika), vier vir AFC (Asië) en drie vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Twee plekke is tydens uitspeelwedstryde tussen AFC en CONCACAF, asook tussen OFC (Oseanië) en CONMEBOL beslis.
Die kontinentale kwalifiseringswedstryde is tussen 12 Maart 2015 en 15 November 2017 beslis. Noemenswaardige lande wat nie gekwalifiseer het nie sluit in die viermalige wêreldbekerwenner Italië en die derde plek van 2014, Nederland. Vier verdedigende kontinentale kampioene kon ook nie kwalifiseer nie: die Afrikanasiesbeker 2017-wenner Kameroen, die tweemalige Copa América- en FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017-naaswenner Chili, die Oseanië Nasiesbeker 2016-wenner Nieu-Seeland en die CONCACAF se Gouebeker 2017-wenner die Verenigde State. Vir die eerste keer het drie Skandinawiese lande (Denemarke, Swede en Ysland) en vier Arabiese lande (Egipte, Marokko, Saoedi-Arabië en Tunisië) aan dieselfde Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem.
Kwalifiserende spanne
Die volgende 32 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:
Span | Verskynings by eindstryde | Agtereenvolgende deelnames | Laaste verskyning | Vorige beste prestasie |
---|---|---|---|---|
Argentinië | 17de | 12 | 2014 | Kampioen (1978, 1986) |
Australië | 5de | 4 | 2014 | Agtste eindrondte (2006) |
België | 13de | 2 | 2014 | Vierde plek (1986) |
Brasilië | 21ste | 21 | 2014 | Kampioen (1958, 1962, 1970, 1994, 2002) |
Colombia | 6de | 2 | 2014 | Kwarteindrondte (2014) |
Costa Rica | 5de | 2 | 2014 | Kwarteindrondte (2014) |
Denemarke | 5de | 1 | 2010 | Kwarteindrondte (1998) |
Duitsland | 19de | 17 | 2014 | Kampioen (1954, 1974, 1990, 2014) |
Egipte | 3de | 1 | 1990 | Agtste eindrondte (1934) |
Engeland | 15de | 6 | 2014 | Kampioen (1966) |
Frankryk | 15de | 6 | 2014 | Kampioen (1998) |
Iran | 5de | 2 | 2014 | Groepfase (1978, 1998, 2006, 2014) |
Japan | 6de | 6 | 2014 | Agtste eindrondte (2002, 2010) |
Kroasië | 5de | 2 | 2014 | Derde plek (1998) |
Marokko | 5de | 1 | 1998 | Agtste eindrondte (1986) |
Meksiko | 16de | 7 | 2014 | Kwarteindrondte (1970, 1986) |
Nigerië | 6de | 3 | 2014 | Agtste eindrondte (1994, 1998, 2014) |
Panama | 1ste | 1 | – | Debuut |
Peru | 5de | 1 | 1982 | Kwarteindrondte (1970) |
Pole | 8ste | 1 | 2006 | Derde plek (1974, 1982) |
Portugal | 7de | 5 | 2014 | Derde plek (1966) |
Rusland | 11de | 2 | 2014 | Vierde plek (1966) |
Saoedi-Arabië | 5de | 1 | 2006 | Agtste eindrondte (1994) |
Senegal | 2de | 1 | 2002 | Kwarteindrondte (2002) |
Serwië | 12de | 1 | 2010 | Vierde plek (1930, 1962) |
Spanje | 15de | 11 | 2014 | Kampioen (2010) |
Suid-Korea | 10de | 9 | 2014 | Vierde plek (2002) |
Swede | 12de | 1 | 2006 | Naaswenner (1958) |
Switserland | 11de | 4 | 2014 | Kwarteindrondte (1934, 1938, 1954) |
Tunisië | 5de | 1 | 2006 | Groepfase (1978, 1998, 2002, 2006) |
Uruguay | 13de | 3 | 2014 | Kampioen (1930, 1950) |
Ysland | 1ste | 1 | – | Debuut |
Stadions
Rusland het die volgende gasheerstede voorgestel: Jaroslawl, Jekaterinburg, Kaliningrad, Kazan, Krasnodar, Moskou, Nizjni Nowgorod, Rostof aan die Don, Samara, Saransk, Sint Petersburg, Sotsji en Wolgograd.
Formaat
Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 is oor 32 dae tussen 32 verskillende nasies oor 64 wedstryde uitgespeel. Dit het op 14 Junie 2018 op die Loezjnikistadion in Moskou met ’n wedstryd tussen die gasheer Rusland en Saoedi-Arabië afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 15 Julie met die eindstryd tussen Frankryk en Kroasië, waartydens Frankryk die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooie in 2006, 2010 en 2014 ingespan.
Kalender
Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.
|
|
Groepfase
Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 is deur 32 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 32 deelnemende spanne in agt groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.
Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:
- Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
- Een vir ’n gelykop;
- geen vir ’n nederlaag.
Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.
Uitklopfase
Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.
Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die agtste eindstryde gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Groep A het teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B het teen die naaswenner van Groep A gespeel. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.
Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.
Wedstryde
Kwalifiseer vir die uitklopfase. |
Uit die toernooi geskakel. |
Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 1 Desember 2017 in die Moskouse Kremlin gehou.
Groepfase
32 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.
Groep A
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Uruguay | 3 | 3 | 0 | 0 | 5 | 0 | +5 | 9 |
Rusland | 3 | 2 | 0 | 1 | 8 | 4 | +4 | 6 |
Saoedi-Arabië | 3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 7 | –5 | 3 |
Egipte | 3 | 0 | 0 | 3 | 2 | 6 | –4 | 0 |
14 Junie 2018 18:00 MSK (UTC+3) | ||||
Rusland | 5–0 | Saoedi-Arabië | , Moskou Toeskouers: 78 011 Skeidsregter: Néstor Pitana (Argentinië) | |
12' 43', 90+1' 71' 90+4' | Verslag |
15 Junie 2018 17:00 JEKT (UTC+5) | ||||
Egipte | 0–1 | Uruguay | , Jekaterinburg Toeskouers: 27 015 Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland) | |
Verslag | 89' |
19 Junie 2018 21:00 MSK (UTC+3) | ||||
Rusland | 3–1 | Egipte | , Sint Petersburg Toeskouers: 64 468 Skeidsregter: Enrique Cáceres (Paraguay) | |
47' (e.d.) 59' 62' | Verslag | 73' (straf) |
20 Junie 2018 18:00 MSK (UTC+3) | ||||
Uruguay | 1–0 | Saoedi-Arabië | , Rostof aan die Don Toeskouers: 42 678 Skeidsregter: Clément Turpin (Frankryk) | |
23' | Verslag |
25 Junie 2018 18:00 SAMT (UTC+4) | ||||
Uruguay | 3–0 | Rusland | , Samara Toeskouers: 41 970 Skeidsregter: Malang Diedhiou (Senegal) | |
10' 23' (e.d.) 90' | Verslag |
25 Junie 2018 17:00 MSK (UTC+3) | ||||
Saoedi-Arabië | 2–1 | Egipte | , Wolgograd Toeskouers: 36 823 Skeidsregter: Wilmar Roldán (Colombia) | |
45+6' (straf) 90+5' | Verslag | 22' |
Groep B
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Spanje | 3 | 1 | 2 | 0 | 6 | 5 | +1 | 5 |
Portugal | 3 | 1 | 2 | 0 | 5 | 4 | +1 | 5 |
Iran | 3 | 1 | 1 | 1 | 2 | 2 | ±0 | 4 |
Marokko | 3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 4 | –2 | 1 |
15 Junie 2018 18:00 MSK (UTC+3) | ||||
Marokko | 0–1 | Iran | , Sint Petersburg Toeskouers: 62 548 Skeidsregter: Cüneyt Çakır (Turkye) | |
Verslag | 90+5' (e.d.) |
15 Junie 2018 21:00 MSK (UTC+3) | ||||
Portugal | 3–3 | Spanje | , Sotsji Toeskouers: 43 866 Skeidsregter: Gianluca Rocchi (Italië) | |
Ronaldo 4' (straf), 44', 88' | Verslag | 24', 55' 58' |
20 Junie 2018 15:00 MSK (UTC+3) | ||||
Portugal | 1–0 | Marokko | , Moskou Toeskouers: 78 011 Skeidsregter: Mark Geiger (VSA) | |
Ronaldo 4' | Verslag |
20 Junie 2018 21:00 MSK (UTC+3) | ||||
Iran | 0–1 | Spanje | , Kazan Toeskouers: 42 718 Skeidsregter: Andrés Cunha (Uruguay) | |
Verslag | 54' |
25 Junie 2018 21:00 MSK (UTC+3) | ||||
Iran | 1–1 | Portugal | , Saransk Toeskouers: 41 685 Skeidsregter: Enrique Cáceres (Paraguay) | |
90+3' (straf) | Verslag | 45' |
25 Junie 2018 20:00 KALT (UTC+2) | ||||
Spanje | 2–2 | Marokko | , Kaliningrad Toeskouers: 33 973 Skeidsregter: Rawshan Irmatof (Oesbekistan) | |
19' 90+1' | Verslag | 14' 81' |
Groep C
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Frankryk | 3 | 2 | 1 | 0 | 3 | 1 | +2 | 7 |
Denemarke | 3 | 1 | 2 | 0 | 2 | 1 | +1 | 5 |
Peru | 3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 2 | ±0 | 3 |
Australië | 3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 5 | –3 | 1 |
16 Junie 2018 13:00 MSK (UTC+3) | ||||
Frankryk | 2–1 | Australië | , Kazan Toeskouers: 41 279 Skeidsregter: Andrés Cunha (Uruguay) | |
58' (straf) 81' (e.d.) | Verslag | 62' (straf) |
16 Junie 2018 19:00 MSK (UTC+3) | ||||
Peru | 0–1 | Denemarke | , Saransk Toeskouers: 40 502 Skeidsregter: Bakary Gassama (Gambië) | |
Verslag | 59' |
21 Junie 2018 16:00 SAMT (UTC+4) | ||||
Denemarke | 1–1 | Australië | , Samara Toeskouers: 40 727 Skeidsregter: Antonio Mateu Lahoz (Spanje) | |
7' | Verslag | 38' (straf) |
21 Junie 2018 20:00 JEKT (UTC+5) | ||||
Frankryk | 1–0 | Peru | , Jekaterinburg Toeskouers: 32 789 Skeidsregter: Mohammed Abdulla Hassan Mohamed (VAE) | |
34' | Verslag |
26 Junie 2018 17:00 MSK (UTC+3) | ||||
Denemarke | 0–0 | Frankryk | , Moskou Toeskouers: 78 011 Skeidsregter: Sandro Ricci (Brasilië) | |
Verslag |
26 Junie 2018 17:00 MSK (UTC+3) | ||||
Australië | 0–2 | Peru | , Sotsji Toeskouers: 44 073 Skeidsregter: Sergei Karasef (Rusland) | |
Verslag | 18' 50' |
Groep D
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kroasië | 3 | 3 | 0 | 0 | 7 | 1 | +6 | 9 |
Argentinië | 3 | 1 | 1 | 1 | 3 | 5 | –2 | 4 |
Nigerië | 3 | 1 | 0 | 2 | 3 | 4 | –1 | 3 |
Ysland | 3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 5 | –3 | 1 |
16 Junie 2018 16:00 MSK (UTC+3) | ||||
Argentinië | 1–1 | Ysland | , Moskou Toeskouers: 44 190 Skeidsregter: Szymon Marciniak (Pole) | |
19' | Verslag | 23' |
16 Junie 2018 21:00 KALT (UTC+2) | ||||
Kroasië | 2–0 | Nigerië | , Kaliningrad Toeskouers: 31 136 Skeidsregter: Sandro Ricci (Brasilië) | |
32' (e.d.) 71' (straf) | Verslag |
21 Junie 2018 21:00 MSK (UTC+3) | ||||
Argentinië | 0–3 | Kroasië | , Nizjni Nowgorod Toeskouers: 43 319 Skeidsregter: Rawshan Irmatof (Oesbekistan) | |
Verslag | 53' 80' 90+1' |
22 Junie 2018 18:00 MSK (UTC+3) | ||||
Nigerië | 2–0 | Ysland | , Wolgograd Toeskouers: 40 904 Skeidsregter: Matthew Conger (Nieu-Seeland) | |
49', 75' | Verslag |
26 Junie 2018 21:00 MSK (UTC+3) | ||||
Nigerië | 1–2 | Argentinië | , Sint Petersburg Toeskouers: 64 468 Skeidsregter: Cüneyt Çakır (Turkye) | |
Moses 51' (straf) | Verslag | 14' Messi 86' |
26 Junie 2018 21:00 MSK (UTC+3) | ||||
Ysland | 1–2 | Kroasië | , Rostof aan die Don Toeskouers: 43 472 Skeidsregter: Antonio Mateu Lahoz (Spanje) | |
76' (straf) | Verslag | 53' 90' |
Groep E
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Brasilië | 3 | 2 | 1 | 0 | 5 | 1 | +4 | 7 |
Switserland | 3 | 1 | 2 | 0 | 5 | 4 | +1 | 5 |
Serwië | 3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 4 | –2 | 3 |
Costa Rica | 3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 5 | –3 | 1 |
17 Junie 2018 16:00 SAMT (UTC+4) | ||||
Costa Rica | 0–1 | Serwië | , Samara Toeskouers: 41 432 Skeidsregter: Malang Diedhiou (Senegal) | |
Verslag | 56' |
17 Junie 2018 21:00 MSK (UTC+3) | ||||
Brasilië | 1–1 | Switserland | , Rostof aan die Don Toeskouers: 43 109 Skeidsregter: César Arturo Ramos (Meksiko) | |
Coutinho 20' | Verslag | 50' |
22 Junie 2018 15:00 MSK (UTC+3) | ||||
Brasilië | 2–0 | Costa Rica | , Sint Petersburg Toeskouers: 64 468 Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland) | |
Coutinho 90+1' 90+7' | Verslag |
22 Junie 2018 20:00 KALT (UTC+2) | ||||
Serwië | 1–2 | Switserland | , Kaliningrad Toeskouers: 33 167 Skeidsregter: Felix Brych (Duitsland) | |
Mitrović 5' | Verslag | 52' 90' |
27 Junie 2018 21:00 MSK (UTC+3) | ||||
Serwië | 0–2 | Brasilië | , Moskou Toeskouers: 44 190 Skeidsregter: Alireza Faghani (Iran) | |
Verslag | 36' 68' |
27 Junie 2018 21:00 MSK (UTC+3) | ||||
Switserland | 2–2 | Costa Rica | , Nizjni Nowgorod Toeskouers: 43 319 Skeidsregter: Clément Turpin (Frankryk) | |
31' 88' | Verslag | 56' 90+3' (straf) |
Groep F
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Swede | 3 | 2 | 0 | 1 | 5 | 2 | +3 | 6 |
Meksiko | 3 | 2 | 0 | 1 | 3 | 4 | –1 | 6 |
Suid-Korea | 3 | 1 | 0 | 2 | 3 | 3 | ±0 | 3 |
Duitsland | 3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 4 | –2 | 3 |
17 Junie 2018 18:00 MSK (UTC+3) | ||||
Duitsland | 0–1 | Meksiko | , Moskou Toeskouers: 78 011 Skeidsregter: Alireza Faghani (Iran) | |
Verslag | 35' |
18 Junie 2018 15:00 MSK (UTC+3) | ||||
Swede | 1–0 | Suid-Korea | , Nizjni Nowgorod Toeskouers: 42 300 Skeidsregter: Joel Aguilar (El Salvador) | |
65' (straf) | Verslag |
23 Junie 2018 18:00 MSK (UTC+3) | ||||
Suid-Korea | 1–2 | Meksiko | , Rostof aan die Don Toeskouers: 43 472 Skeidsregter: Milorad Mažić (Serwië) | |
90+3' | Verslag | 26' (straf) 66' |
23 Junie 2018 21:00 MSK (UTC+3) | ||||
Duitsland | 2–1 | Swede | , Sotsji Toeskouers: 44 287 Skeidsregter: Szymon Marciniak (Pole) | |
48' 90+5' | Verslag | 32' |
27 Junie 2018 17:00 MSK (UTC+3) | ||||
Suid-Korea | 2–0 | Duitsland | , Kazan Toeskouers: 41 835 Skeidsregter: Mark Geiger (VSA) | |
90+3' 90+6' | Verslag |
27 Junie 2018 19:00 YEKT (UTC+5) | ||||
Meksiko | 0–3 | Swede | , Jekaterinburg Toeskouers: 33 061 Skeidsregter: Néstor Pitana (Argentinië) | |
Verslag | 50' 62' (straf) 74' (e.d.) |
Groep G
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
België | 3 | 3 | 0 | 0 | 9 | 2 | +7 | 9 |
Engeland | 3 | 2 | 0 | 1 | 8 | 3 | +5 | 6 |
Tunisië | 3 | 1 | 0 | 2 | 5 | 8 | –3 | 3 |
Panama | 3 | 0 | 0 | 3 | 2 | 11 | –9 | 0 |
18 Junie 2018 18:00 MSK (UTC+3) | ||||
België | 3–0 | Panama | , Sotsji Toeskouers: 43 257 Skeidsregter: Janny Sikazwe (Zambië) | |
47' 69', 75' | Verslag |
18 Junie 2018 21:00 MSK (UTC+3) | ||||
Tunisië | 1–2 | Engeland | , Wolgograd Toeskouers: 41 064 Skeidsregter: Wilmar Roldán (Colombia) | |
35' (straf) | Verslag | 11', 90+1' |
23 Junie 2018 15:00 MSK (UTC+3) | ||||
België | 5–2 | Tunisië | , Moskou Toeskouers: 44 190 Skeidsregter: Jair Marrufo (VSA) | |
6' (straf), 51' 16', 45+3' 90' | Verslag | 18' 90+3' |
24 Junie 2018 15:00 MSK (UTC+3) | ||||
Engeland | 6–1 | Panama | , Nizjni Nowgorod Toeskouers: 43 319 Skeidsregter: Gehad Grisha (Egipte) | |
8', 40' 22' (straf), 45+1' (straf), 62' 36' | Verslag | 78' |
28 Junie 2018 20:00 KALT (UTC+2) | ||||
Engeland | 0–1 | België | , Kaliningrad Toeskouers: 33 973 Skeidsregter: Damir Skomina (Slowenië) | |
Verslag | 51' |
28 Junie 2018 21:00 MSK (UTC+3) | ||||
Panama | 1–2 | Tunisië | , Saransk Toeskouers: 37 168 Skeidsregter: Nawaf Shukralla (Bahrein) | |
33' (e.d.) | Verslag | 51' 66' |
Groep H
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Colombia | 3 | 2 | 0 | 1 | 5 | 2 | +3 | 6 |
Japan | 3 | 1 | 1 | 1 | 4 | 4 | ±0 | 4 |
Senegal | 3 | 1 | 1 | 1 | 4 | 4 | ±0 | 4 |
Pole | 3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 5 | –3 | 3 |
19 Junie 2018 15:00 MSK (UTC+3) | ||||
Colombia | 1–2 | Japan | , Saransk Toeskouers: 40 842 Skeidsregter: Damir Skomina (Slowenië) | |
39' | Verslag | 6' (straf) Kagawa 73' Osako |
19 Junie 2018 18:00 MSK (UTC+3) | ||||
Pole | 1–2 | Senegal | , Moskou Toeskouers: 44 190 Skeidsregter: Nawaf Shukralla (Bahrein) | |
86' | Verslag | 37' (e.d.) 60' |
24 Junie 2018 20:00 YEKT (UTC+5) | ||||
Japan | 2–2 | Senegal | , Jekaterinburg Toeskouers: 32 572 Skeidsregter: Gianluca Rocchi (Italië) | |
Inui 34' Honda 78' | Verslag | 11' 71' |
24 Junie 2018 21:00 MSK (UTC+3) | ||||
Pole | 0–3 | Colombia | , Kazan Toeskouers: 42 873 Skeidsregter: César Arturo Ramos (Meksiko) | |
Verslag | 40' 70' 75' |
28 Junie 2018 17:00 MSK (UTC+3) | ||||
Japan | 0–1 | Pole | , Wolgograd Toeskouers: 42 189 Skeidsregter: Janny Sikazwe (Zambië) | |
Verslag | 59' |
28 Junie 2018 18:00 SAMT (UTC+4) | ||||
Senegal | 0–1 | Colombia | , Samara Toeskouers: 41 970 Skeidsregter: Milorad Mažić (Serwië) | |
Verslag | 74' |
Uitklopfase
Agtste eindrondte | Kwarteindrondte | Halfeindrondte | Eindstryd | |||||||||||
30 Junie – Sotsji | ||||||||||||||
Uruguay | 2 | |||||||||||||
6 Julie – Nizjni Nowgorod | ||||||||||||||
Portugal | 1 | |||||||||||||
Uruguay | 0 | |||||||||||||
30 Junie – Kazan | ||||||||||||||
Frankryk | 2 | |||||||||||||
Frankryk | 4 | |||||||||||||
10 Julie – Sint Petersburg | ||||||||||||||
Argentinië | 3 | |||||||||||||
Frankryk | 1 | |||||||||||||
2 Julie – Samara | ||||||||||||||
België | 0 | |||||||||||||
Brasilië | 2 | |||||||||||||
6 Julie – Kazan | ||||||||||||||
Meksiko | 0 | |||||||||||||
Brasilië | 1 | |||||||||||||
2 Julie – Rostof aan die Don | ||||||||||||||
België | 2 | |||||||||||||
België | 3 | |||||||||||||
15 Julie – Moskou (Loezjniki) | ||||||||||||||
Japan | 2 | |||||||||||||
Frankryk | 4 | |||||||||||||
1 Julie – Moskou (Loezjniki) | ||||||||||||||
Kroasië | 2 | |||||||||||||
Spanje | 1 (3) | |||||||||||||
7 Julie – Sotsji | ||||||||||||||
Rusland | 1 (4) | |||||||||||||
Rusland | 2 (3) | |||||||||||||
1 Julie – Nizjni Nowgorod | ||||||||||||||
Kroasië | 2 (4) | |||||||||||||
Kroasië | 1 (3) | |||||||||||||
11 Julie – Moskou (Loezjniki) | ||||||||||||||
Denemarke | 1 (2) | |||||||||||||
Kroasië | 2 | |||||||||||||
3 Julie – Sint Petersburg | ||||||||||||||
Engeland | 1 | derde plek | ||||||||||||
Swede | 1 | |||||||||||||
7 Julie – Samara | 14 Julie – Sint Petersburg | |||||||||||||
Switserland | 0 | |||||||||||||
Swede | 0 | België | 2 | |||||||||||
3 Julie – Moskou (Spartak) | ||||||||||||||
Engeland | 2 | Engeland | 0 | |||||||||||
Colombia | 1 (3) | |||||||||||||
Engeland | 1 (4) | |||||||||||||
Agtste eindrondte
30 Junie 2018 17:00 MSK (UTC+3) | ||||
Frankryk | 4–3 | Argentinië | , Kazan Toeskouers: 42 873 Skeidsregter: Alireza Faghani (Iran) | |
13' (straf) 57' 64', 68' | Verslag | 41' 48' 90+3' |
30 Junie 2018 21:00 MSK (UTC+3) | ||||
Uruguay | 2–1 | Portugal | , Sotsji Toeskouers: 44 287 Skeidsregter: César Arturo Ramos (Meksiko) | |
7', 62' | Verslag | 55' |
1 Julie 2018 17:00 MSK (UTC+3) | ||||
Spanje | 1–1 (e.t.) | Rusland | , Moskou Toeskouers: 78 011 Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland) | |
12' (e.d.) Strafskoppe Iniesta |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar