Die Federale Distrik Oeral (Russies: Ура́льский федера́льный о́круг, Oeralski federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit bestaan uit 6 federale deelgebiede en lê op die grens van die Europese en Asiatiese deel van Rusland. Dit is hoofsaaklik in die Oeral-streek geleë, maar sluit ook klein dele van die Wolga-streek in. Die bevolking is 12 080 523, volgens die 2010-sensus. Die huidige presidensiële afgevaardigde is Igor Cholmanskich.
Federale Distrik Oeral Уральский | ||||
Die ligging van die Federale Distrik Oeral. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Deelgebiede | 6 | |||
Stigting | 18 Mei 2000 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Jekaterinburg | |||
Leier | Igor Cholmanskich | |||
Amp | Presidensiële afgevaardigde | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 12 080 526 | |||
Volgorde | 6de | |||
Stedelik | 79,9% | |||
Plattelands | 20,1% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 1 788 900 km2 | |||
Volgorde | 3de | |||
Webtuiste | http://www.uralfo.ru/ | |||
|
Demografie
Federale deelgebiede
Die kaart en sleutel is in alfabetiese volgorde volgens die Russiese name | |||
---|---|---|---|
# | Vlag | Federale deelgebied | Hoofstad |
1 | Koergan-oblast | Koergan | |
2 | Swerdlofsk-oblast | Jekaterinburg | |
3 | Tjoemen-oblast | Tjoemen | |
4 | Chanto-Mansië | Chanti-Mansiisk | |
5 | Tsjeljabinsk-oblast | Tsjeljabinsk | |
6 | Jamalo-Nenetsië | Salechard |
Verwysings
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
- "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2012. Besoek op 25 Mei 2013.
- [1] Russiese 2010-sensus
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar