- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tartare.
Tartaars (татар теле; татарча, tatar tele, tatarça; تاتار تلی of طاطار تيلي) is 'n taal wat tot die Turkiese tale behoort. Dit word onder meer in die Russiese deelrepubliek Tartarstan gepraat. Dit word ook buite die republiek gepraat, tot in die weste van Eurasië in die Krim, en Litaue.
Tartaars татар теле, tatar tele, تاتار تلی | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Rusland Bulgarye Volksrepubliek China Kasakstan Litaue Oekraïne Pole Roemenië Belarus | |
Gebied: | Tartarstan | |
Totale sprekers: | 5,3 miljoen | |
Taalfamilie: | Altaïes Turkies Tartaars | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet Cyrilliese alfabet Arabiese alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Rusland | |
Gereguleer deur: | Instituut van taal, Literatuur en Kultuur van die Akademie van Wetenskappe van die Republiek van Tartarstan | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | tt | |
ISO 639-2: | tat | |
ISO 639-3: | tat | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Tartaars moet nie met Krim-Tataars, wat in die Krim gepraat word, verwar word nie. Hoewel die twee tale aan mekaar verwant is, is dit nie onderling verstaanbaar nie.
Skryfstelsels
Cyrilliese alfabet
А а | Ә ә | Б б | В в | Г г | Д д | Е е | Ё ё |
Ж ж | Җ җ | З з | И и | Й й | К к | Л л | М м |
Н н | Ң ң | О о | Ө ө | П п | Р р | С с | Т т |
У у | Ү ү | Ф ф | Х х | Һ һ | Ц ц | Ч ч | Ш ш |
Щ щ | Ъ ъ | Ы ы | Ь ь | Э э | Ю ю | Я я |
Latynse alfabet
A a | Ə ə | B b | C c | Ç ç | D d | E e | F f |
G g | Ğ ğ | H h | I ı | İ i | J j | K k | Q q |
L l | M m | N n | Ꞑ ꞑ | O o | Ɵ ɵ | P p | R r |
S s | Ş ş | T t | U u | Ü ü | V v | W w | X x |
Y y | Z z |
Sien ook
- Tartaarse Wikipedia
Verwysings
- "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tatar" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 8 November 2017.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tartaars.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar