Saba (Nederlands: [ˈsaːbɑ], ) is 'n Nederlandse eiland in die Karibiese See. Tot in 2010 het Saba deel uitgemaak van die Nederlandse Antille, maar dié eiland is sedert 10 Oktober 2010 'n besondere munisipaliteit binne Nederland. Hoewel Saba deel is van Nederland is dit nie deel van die Europese Unie nie. Die eiland ontvang nogtans finansiële hulp van die EU se EDF.
| |||||
Nasionale leuse: Remis Velisque (Latyn vir: "Met spane en seile") | |||||
Volkslied: (Engels vir: "Saba jy styg uit die oseaan") | |||||
Hoofstad | The Bottom | ||||
Grootste stad | The Bottom | ||||
Amptelike tale | Nederlands en Engels | ||||
Regering | Besondere munisipaliteit binne Nederland Willem-Alexander Mark Rutte | ||||
Onafhanklikheid Geïnkorporeer • Datum | binne Nederland 10 Oktober 2010 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) | 13 km2 5 myl2 feitlik geen | ||||
Bevolking - 2022-skatting - Digtheid | 1 911 (–) 148 / km2 380 / myl2 | ||||
Geldeenheid | Amerikaanse dollar ($) (USD ) | ||||
Tydsone - Somertyd | AST (UTC-4) nie toegepas nie (UTC-4) | ||||
Internet-TLD | .nl, .ana | ||||
Skakelkode | +599-4 | ||||
a. Gaan gestaak word. |
Die amptelike taal is Nederlands en die volkstaal is Engels. Die hoofstad en grootste stad is The Bottom. Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 13 km² en het 'n bevolking van 1 911 in 2022 gehad. Sedert 1 Januarie 2011 is die Amerikaanse dollar die amptelike geldeenheid.
Etimologie
Die presiese betekenis van die naam "Saba" is nie bekend nie. Wyd verspreid is die teorie dat die naam van die Karibiese woord siba vir "rots" afgelei is.
Verwysings
- (nl) "Invoeringswet openbare lichamen Bonaire, Sint Eustatius en Saba". wetten.nl. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2016. Besoek op 29 Augustus 2014.
- (nl) "Waaruit bestaat het Koninkrijk der Nederlanden? – Rijksoverheid.nl". Ministerie van Algemene. 19 Mei 2015. Besoek op 19 Mei 2015.
- (nl) "Caribisch Nederland; bevolking; geslacht, leeftijd, burgerlijke staat". CBS StatLine. 28 April 2022. Besoek op 14 Augustus 2022.
- (en) "ISO 3166-1 decoding table". International Organization for Standardization. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Desember 2016. Besoek op 29 Augustus 2014.
- (en) "Status change means Dutch Antilles no longer exists". BBC. 10 Oktober 2010. Besoek op 10 Augustus 2023.
- "EU projects with Saba". Europese Unie.
{{cite web}}
: Onbekende parameter|accessdat=
geïgnoreer (|access-date=
voorgestel) ((hulp)) - (nl) "Bonaire, Sint Eustatius, Saba". De Nederlandsche Bank. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2010. Besoek op 25 Desember 2010.
- (en) Stephen R. Conn (14 Maart 1993). "What's Up On Saba?". Chicago Tribune. Besoek op 2 Junie 2021.
Bronnelys
- Algemeen
- (en) "Saba". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 Augustus 2023.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Saba.
- (en) Toerisme-inligting oor Saba op Wikivoyage
- (en) (nl) Amptelike webwerf van Saba se regering
Koninkryk van die Nederlande | ||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar