| |
Eerste Zuma-kabinet | |
President: Jacob Zuma Party: ANC | |
Periode: 2009–2014 Republiek van Suid-Afrika – Post-Apartheid |
Die eerste kabinet van Jacob Zuma soos saamgestel op 10 Mei 2009:
Departement | Minister |
---|---|
President | Jacob Zuma |
Adjunkpresident van Suid-Afrika | Kgalema Motlanthe |
Presidensie — vir prestasiemonitering, evaluering en kantooradministrasie | Collins Chabane |
Presidensie — vir nasionale beplanningskommissie | Trevor Manuel |
Arbeid | Membathisi Mdladlana |
Basiese onderwys | Angie Motshekga |
Behuising | Tokyo Sexwale→ Connie September (Julie 2013) |
Binnelandse sake | Nkosazana Dlamini-Zuma |
Energie | Dipuo Peters |
Finansies | Pravin Gordhan |
Gesondheid | Aaron Motsoaledi |
Handel en nywerheid | Rob Davies |
Hoëronderwys en -opleiding | Blade Nzimande |
Internasionale Betrekkinge en Samewerking | Maite Nkoana-Mashabane |
Justisie en grondwetlike ontwikkeling | Jeff Radebe |
Kommunikasie | Siphiwe Nyanda |
Korrektiewe dienste | Nosiviwe Mapisa-Nqakula |
Kuns en kultuur | Lulu Xingwana→Paul Mashatile (2010) |
Landbou | Tina Joemat-Pettersson |
Landelike ontwikkeling en grondhervorming | Gugile Nkwinti |
Maatskaplike ontwikkeling | Edna Molewa |
Menslike nedersettings | Tokyo Sexwale |
Mynbou | Susan Shabangu |
Openbare ondernemings | Barbara Hogan→ Malusi Gigaba (Nov 2010) |
Openbare werke | Geoff Doidge |
Polisie | Nathi Mthethwa |
Samewerkende regering en tradisionele sake | Sicelo Shiceka |
Sport en ontspanning | Makhenkesi Stofile |
Staatsdiens en administrasie | Richard Baloyi |
Staatsveiligheid | Siyabonga Cwele |
Toerisme | Marthinus van Schalkwyk |
Verdediging en Militêre Veterane | Lindiwe Sisulu |
Vervoer | S'bu Ndebele |
Vroue, jeug en gestremdes | Noluthando Mayende-Sibiya |
Water en omgewingsake | Buyelwa Sonjica |
Wetenskap en tegnologie | Naledi Pandor |
Partyverteenwoordiging
Party | Aantal ministers | Aantal adjunkministers |
---|---|---|
African National Congress (ANC) | 35 | 26 |
Vryheidsfront Plus (VF+) | 0 | 1 |
Totaal | 35 | 27 |
Sien ook
- Jacob Zuma
- Kabinet van Jacob Zuma, Mei 2014
- ANC
- Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party
Verwysings
- (en) Ministers – portfolios
- (en) Ministers – Government leaders
vorige: Kabinet van Kgalema Motlanthe | Eerste kabinet van Jacob Zuma Mei 2009 – Mei 2014 | volgende: Kabinet van Jacob Zuma, Mei 2014 |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar