- Hierdie artikel handel oor die munisipaliteit, vir die gelyknamige streek, sien Weskus.
| |||
Provinsie | Wes-Kaap | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC1 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Matzikama, Cederberg, Bergrivier, Saldanhabaai, Swartland | ||
Hoofstad | Moorreesburg | ||
Burgemeester | |||
Grootste tale | Afrikaans, Xhosa, Engels | ||
Oppervlakte | 31 101 km² | ||
Bevolking | 282 621 (2001) |
Die Weskus-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Wes-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Moorreesburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC1.
Geografie
Bure
Die munisipaliteit word begrens deur:
- Namakwa (DC6) in die noorde en noordooste
- Kaapse Wynland (DC2) in die suidooste
- Stad Kaapstad (CPT) in die suide
- die Atlantiese oseaan in die weste
Plaaslike munisipaliteite
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Plaaslike munisipalitteit | Bevolking | % |
---|---|---|
Saldanhabaai | 78 982 | 27.56% |
Swartland | 77 524 | 27.04% |
Matzikama | 46 362 | 16.01% |
Bergrivier | 44 741 | 15.61% |
Cederberg | 31 942 | 11.15% |
7 200 | 2.51% |
Wapen
Die Weskus-streeksdiensteraad het in 1992 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer. Sy opvolger, die Weskus-distriksraad het die wapen in 1996 herregistreer en die se opvolger, die Weskus-distriksmunisipaliteit, het dit weer in 2002 op sy naam herregistreer.
Die wapen is : Verhoogd tweeling kepersgewys deursnede, blou en silwer, in die skildvoet 'n regopgeplaaste rooi kreef en in die skildhoof 'n silwer blomkelk van 'n vetplant, goud geknop, gestingel en geblaar; die skild oortop met 'n muurkroon met drie uitkomende torings, alles silwer. Die skildhouers is twee swartrugmeeue, en die wapenspreuk is Concordia res crescunt.
Demografie
Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.
Taal | Bevolking | % |
---|---|---|
Afrikaans | 251 982 | 89.14% |
Xhosa | 20 920 | 7.40% |
Engels | 6 599 | 2.33% |
Suid-Sotho | 1 598 | 0.57% |
Tswana | 630 | 0.22% |
Ander | 326 | 0.12% |
Zoeloe | 232 | 0.08% |
Noord-Sotho | 107 | 0.04% |
Tsonga | 105 | 0.04% |
Swazi | 63 | 0.02% |
Ndebele | 55 | 0.02% |
Venda | 50 | 0.02% |
Geslag
Geslag | Bevolking | % |
---|---|---|
Vroulik | 141 790 | 50.16% |
Manlik | 140 877 | 49.84% |
Etniese groepering
Etniese groepering | Bevolking | % |
---|---|---|
Kleurling | 204 726 | 72.43% |
Blank | 49 383 | 17.47% |
Swart | 27 777 | 9.83% |
Asiaties | 781 | 0.28% |
Ouderdom
Ouderdom | Bevolking | % |
---|---|---|
00 – 04 | 26 727 | 9.46% |
05 – 09 | 27 371 | 9.68% |
10 – 14 | 27 003 | 9.55% |
15 – 19 | 25 862 | 9.15% |
20 – 24 | 23 045 | 8.15% |
25 – 29 | 25 839 | 9.14% |
30 – 34 | 25 541 | 9.04% |
35 – 39 | 23 254 | 8.23% |
40 – 44 | 19 437 | 6.88% |
45 – 49 | 15 073 | 5.33% |
50 – 54 | 11 841 | 4.19% |
55 – 59 | 9 257 | 3.27% |
60 – 64 | 7 615 | 2.69% |
65 – 69 | 5 901 | 2.09% |
70 – 74 | 3 965 | 1.40% |
75 – 79 | 2 534 | 0.90% |
80 – 84 | 1 479 | 0.52% |
85 – 89 | 627 | 0.22% |
90 – 94 | 217 | 0.08% |
95 – 99 | 61 | 0.02% |
100 plus | 18 | 0.01% |
Politiek
Verkiesingsuitslae
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2009.
- Bevolking 18 en ouer: 151 640 [52.92% van die totale bevolking]
- Totale stemme: 110 427 [38.53% van die totale bevolking]
- Stempersentasie: 72.82% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party | Stemme | % |
---|---|---|
DA | 50 311 | 46.03% |
ANC | 30 408 | 27.82% |
OD | 13 020 | 11.91% |
Cope | 11 128 | 10.18% |
VF+ | 1 594 | 1.46% |
ACDP | 1 106 | 1.01% |
UDM | 617 | 0.56% |
APC | 146 | 0.13% |
MDP | 109 | 0.10% |
108 | 0.10% | |
Al Jama-ah | 83 | 0.08% |
KISS | 83 | 0.08% |
PAC | 78 | 0.07% |
Azapo | 65 | 0.06% |
Nadeco | 62 | 0.06% |
61 | 0.06% | |
UCDP | 58 | 0.05% |
IVP | 53 | 0.04% |
40 | 0.04% | |
MF | 36 | 0.03% |
32 | 0.03% | |
22 | 0.02% | |
22 | 0.02% | |
A Party | 21 | 0.02% |
WF | 18 | 0.02% |
PAM | 15 | 0.02% |
Totaal | 109 296 | 100.00% |
Sien ook
- Weskus
Verwysings
- National Archives of South Africa : Data of the Bureau of Heraldry.
Eksterne skakels
- 'n Gedetailleerde kaart van die Weskus-distriksmunisipaliteit in PDF-formaat
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar