1728 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1723 | 1724 | 1725 | 1726 | 1727 | ◄ 1728 ► | 1729 | 1730 | 1731 | 1732 | 1733 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1728 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die Beringstraat | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1728 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 28ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
- Die Deense ontdekkingsreisiger Vitus Bering toon aan dat Asië en Amerika nie verbind is nie. Hy vaar van suid na noord deur 'n seestraat, die Beringstraat wat later na hom vernoem is.
- 30 April – Pous Benedictus XIII stel Vincenzo Ludovico Gotti, O.P., titulêr verkose patriarg van Jerusalem en Leandro di Porzia, O.S.B.Cas., verkose biskop van Bergamo aan as kardinale.
- 10 Mei – Prospero Lorenzo Lambertini (later Pous Benedictus XIV) word kardinaal-priester van S. Croce in Gerusalemme.
- 20 Augustus – Die Deen Vitus Bering ontdek 'n eiland tussen Rusland en Alaska. Ter ere aan die dag-heilige word die eiland Sint Laurenseiland genoem.
- 20 September – Pous Benedictus XIII stel Pierluigi Carafa, iunior, titulêr aartsbiskop van Larissa en Giuseppe Accoramboni, biskop van Imola aan as kardinale.
Geboortes
- 16 Januarie – Niccolò Piccinni, Italiaanse komponis († 1800)
- 21 Februarie – Pieter III van Rusland, tsaar van Rusland († 1762)
- 23 April – Samuel Wallis, Engelse seevaarder wat om die wêreld geseil het († 1795)
- 3 September – Matthew Boulton, Britse nyweraar en entrepreneur († 1809)
- 7 November – James Cook, Britse ontdekkingsreisiger († 1779)
- 10 November – Oliver Goldsmith, Ierse skrywer en dokter († 1774).
- 26 November – Julien-Marie Crozet, Franse ontdekkingsreisiger († 1782)
Sterftes
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar