Die Nguni-taalfamilie is deel van die Bantoetaalfamilie en word deur die in die Suider-Afrikaanse lande Suid-Afrika, Botswana, Lesotho en Eswatini gepraat. Dit word verdeel in die - en -groepe. Baie Nguni-tale het wat nie in ander bantoetale voorkom nie. Die sprekers van die Nguni-tale het dit oorgeneem van die Khoisan-tale, die oorspronklike bevolking van Suider-Afrika. Ander tale in Suid-Afrika sluit in die Sotho-taalfamilie, Wes-Germaanse tale soos Afrikaans en Engels asook die tale Tsonga en Venda.
Nguni-taalfamilie | |
---|---|
Geografiese verspreiding: | Suider-Afrika (Suid-Afrika, Botswana, Lesotho, Eswatini) |
Genetiese klassifikasie: | Niger-Kongo Benue-Kongo Bantoetale Nguni-taalfamilie |
Onderafdelings: | |
Verspreiding van Nguni-tale in Suid-Afrika |
Zunda
Tekela
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nguni-taalfamilie.
- (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Nguni". Ethnologue. Besoek op 31 Maart 2018.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar