<< | Oktober 2023 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
29 | 30 | 31 | ||||
Al die dae |
26 Oktober is die 299ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (300ste in skrikkeljare). Daar volg nog 66 dae in die res van die jaar.
Gebeure
- 362 – Die tempel van Apollo in Daphne brand neer. Die Romeinse keiser Julian beskuldig die Christene van brandstigting en laat `n groot aantal kerke sluit.
- 1377 – Tvrtko I kroon homself tot eerste "koning van die Serwiërs, Bosnië, die Kusland en die westelike Lande".
- 1474 – ’n Verdrag tussen Koning Lodewyk XI van Frankryk en die Switserse Bondgenootskap word gesluit, wat verseker dat die state mekaar sal ondersteun sou ’n oorlog met Boergondië uitbreek.
- 1562 – Koninklike Franse troepe neem Rouen in en verwoes die Normandiese hoofstad.
- 1907 – Die NG gemeente Cathcart word gestig.
- 1919 – Die Switserse parlement word vir die eerste keer volgens die proporsionele-verteenwoordigingstelsel verkies; die absolute-meerderheidstelsel word afgeskaf.
- 1919 – Die Switserse volk voer vir die eerste keer die 48 uur-werkweekstelsel uit.
- 1926 – Emily Hobhouse se oorblyfsels word aan die voet van die Vrouemonument ter ruste gelê.
- 1946 – Die NG gemeente Maltahöhe word in die destydse Suidwes-Afrika gestig.
- 1947 – Kasjmir word deel van Indië.
- 1955 – Suid-Viëtnam se eerste minister, Ngo Dinh Diem, verklaar homself tot president en vervang daardeur Nguyen Keiser Bao Dai as staatshoof.
- 1976 – Transkei word die eerste tuisland om onafhanklikheid van Suid-Afrika te ontvang.
- 1979 – President Park Chung-hee van Suid-Korea sterf in ’n sluipmoordaanval wat deur die direkteur van die Koreaanse Sentrale Intelligensie Agentskap en jarelange vriend Kim Jaekyu uitgevoer is.
- 2001 – Die Amerikaanse President George W. Bush onderteken die USA PATRIOT-wet, die akroniem staan vir Uniting and Strengthening America by Providing Appropriate Tools Required to Intercept and Obstruct Terrorism.
Geboortes
- 968 – Kazan, 65ste van Japan († 1008).
- 1427 – , Oostenrykse aartshertog en regent van Tirool († 1496).
- 1483 – Hans Buchner, Duitse orrelis en komponis († 1538).
- 1529 – , Duitse prinses van Hesse en paltsgravin van Zweibrücken († 1591).
- 1592 – , Duitse teoloog († 1649).
- 1611 – Antonio Coello, Spaanse skrywer († 1652).
- 1645 – Aert de Gelder, Nederlandse skilder († 1727).
- 1684 – Kurt Christoph Graf von Schwerin, Pruisiese veldmaarskalk († 1757).
- 1685 – Domenico Scarlatti, Italiaanse komponis († 1757).
- 1694 – Johan Helmich Roman, Sweedse komponis († 1758).
- 1697 – John Peter Zenger, Duits-Amerikaanse uitgewer († 1746).
- 1704 – , Nederlandse arts († 1792).
- 1714 – , Duitse markgravin van Baden († 1793).
- 1725 – , Oostenrykse generaal († 1819).
- 1739 – , Duitse kerklied-digter († 1823).
- 1759 – Georges Danton, Franse revolusie-leier († 1794).
- 1765 – Jan Šimon Václav Thám, Tsjeggiese digter, skrywer en toneelspeler († 1816).
- 1766 – , Duitse protestantse pastoor. († 1848).
- 1768 – , Duitse generaal en kartograaf († 1837).
- 1769 – , Duitse letterkundige en skoolhoof († 1827).
- 1788 – Thomas R. Ross, Amerikaanse politikus († 1869).
- 1800 – , Pruisiese generaal-veldmaarskalk († 1891).
- 1802 – , Portugese koning († 1866).
- 1809 – Franz Wilhelm Junghuhn, Duitse natuurwetenskaplike († 1864).
- 1810 – Carl Ludwig Adolf Gamradt, Pruisiese politikus († 1860).
- 1819 – Emma Wanda von Arbter, Oostenryks-Poolse skrywer († 1858).
- 1823 – Karl Weinhold, Duitse taalkundige († 1901).
- 1837 – , Duitse noordpool ontdekkingsreisiger († 1908).
- 1839 – , Duitse politikus († 1913).
- 1842 – , Duitse skilder († 1929).
- 1842 – , Russiese skilder († 1904).
- 1847 – , Britse orrelis en komponis († 1921).
- 1849 – Heinrich Bulthaupt, Duitse skrywer († 1905).
- 1849 – , Duitse wiskundige († 1917).
- 1853 – Paul Homeyer, Duitse orrelis († 1908).
- 1858 – , Kanadese politikus en regter († 1921).
- 1859 – Arthur Friedheim, Duits-Russiese pianis en komponis († 1932).
- 1862 – , Duitse letterkundige († 1919).
- 1874 – , Amerikaanse medestigter van die Museum of Modern Art († 1948).
- 1874 – , Britse chemikus († 1936).
- 1875 – , Amerikaanse akteur († 1958).
- 1880 – Andrei Bely, Russiese digter († 1934).
- 1880 – , Russiese generaal († 1945).
- 1881 – , Duitse metallurg en rektor († 1965).
- 1882 – , Duitse skrywer en onderwyser († 1949).
- 1883 – Napoleon Hill, Amerikaanse skrywer († 1970).
- 1885 – Duggie Morkel, Suid-Afrika se tiende Springbokkaptein († 1950).
- 1886 – Isidore Fattal, Siriese aartsbiskop († 1961).
- 1891 – , Amerikaanse musiekonderwyser († 1979).
- 1893 – , Duitse ekonoom († 1974).
- 1895 – Josef-Ernst Fürst Fugger von Glött, Duitse politikus († 1981).
- 1895 – , Oostenrykse kunstenaar († 1963).
- 1895 – Allan G.B. Fisher, Nieu-Seelandse ekonoom († 1976).
- 1896 – Antoine Abed, Libanese aartsbiskop († 1975).
- 1897 – James Leonard Brierly Smith, Suid-Afrikaanse igtioloog wat die selakant identifiseer († 1968).
- 1897 – Henry Vahl, Duitse toneelspeler († 1977).
- 1900 – , Sudanese staatspresident († 1983).
- 1900 – Karin Boye, Sweedse skrywer († 1941).
- 1901 – Herman Auerbach, Duits-Poolse wiskundige († 1942).
- 1902 – , Kanadese pianis en komponis .(† 1976).
- 1910 – Jan Steytler, Suid-Afrikaanse politikus († onbekend).
- 1911 – Hester Heese, Afrikaanse skrywer († 1992).
- 1918 – Anton Hartman, Suid-Afrikaanse dirigent († 1982).
- 1919 – Mohammad Reza Pahlavi, laaste sjah van Iran († 1980).
- 1925 – Jan Hendrik Wolkers, Nederlandse skrywer, beeldhouer en skilder († 2007)
- 1936 – Wilhelm Knobel, Afrikaanse digter († 1974).
- 1936 – Shelley Morrison, 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger († 2019).
- 1938 – Richard Goldstone, Suid-Afrikaanse regter.
- 1939 – Karel Schoeman, Afrikaanse skrywer († 2017).
- 1940 – John D. Caputo, Amerikaanse filosoof.
Sterftes
- 899 – Koning Alfred die Grote van Engeland (* 849).
- 1886 – Abraham Josias Cloete, Afrikaanse generaal in die Britse leër (* 1794).
- 1952 – Hattie McDaniel, Amerikaanse aktrise en die eerste Swart Amerikaner om 'n Oscar te wen (* 1895).
- 1969 – Jeremy Schulman, Suid-Afrikaanse violis en dirigent (* 1896).
- 1972 – Igor Sikorsky, Oekraïens-Amerikaanse helikopterpionier (* 1889).
- 1979 – Park Chung-hee, Suid-Koreaanse politikus en soldaat, en voormalige president van Suid-Korea (* 1917).
- 1983 – Alfred Tarski, Poolse wiskundige en logikus (* 1901).
- 1998 – Margaret Keay, Suid-Afrikaansgebore Britse plantpatoloog (* 1911).
- 1999 – Rex Gildo, Duitse akteur en popsanger (* 1936).
- 1999 – Christiane Jaccottet, Switserse klavesimbelspeelster (* 1937).
- 2014 – Senzo Meyiwa, Suid-Afrikaanse sokkerspeler, kaptein en doelwagter van Bafana-Bafana en Orlando Pirates (* 1987).
- 2021 – Roh Tae-woo, president van Suid-Korea (* 1932).
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
- Feesdag van Pous Evaristus in die Rooms-Katolieke Kerk.
Wikimedia Commons bevat media in verband met 26 October. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar