Die 13de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Spaans: Copa Mundial de Fútbol – México ’86; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 31 Mei tot 29 Junie 1986 in Meksiko aangebied. Dit was die tweede Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Meksiko en Noord-Amerika gehou is, ná die 1970-toernooi. Meksiko het daarmee die eerste land geword wat die toernooi vir ’n tweede keer gehuisves het. Daarbenewens was dit die derde agtereenvolgende Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in ’n Spaanstalige land beslis is, ná die toernooie van 1978 in Argentinië en 1982 in Spanje.
Copa Mundial de Fútbol – México ’86 | |
---|---|
Toernooi-inligting | |
Gasheerland | Meksiko |
Datums | 31 Mei – 29 Junie |
Spanne | 24 (van 5 konfederasies) |
Stadions | 12 (in 9 stede) |
Finale uitslag | |
Kampioene | Argentinië (2 titels) |
Tweede plek | Wes-Duitsland |
Derde plek | Frankryk |
Vierde plek | België |
Toernooi-statistieke | |
Wedstryde gespeel | 52 |
Doele | 132 (2.54 per wedstryd) |
Bywoning | 2 394 031 (46 039 per wedstryd) |
Meeste punte | (6 doele) |
Beste speler | Diego Maradona |
← 1982 1990 → |
24 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 deelgeneem. Die spanne is in ses groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep en die vier beste derde plek spanne na die agtste eindrondte deurgedring het. Argentinië het die trofee gewen nadat hulle Wes-Duitsland met 3–2 in die eindstryd geklop en sodoende hul tweede wêreldbekertitel ingepalm het. Diego Maradona is as die beste speler van die toernooi aangewys en hy word veral vir sy “hand van god” en “doel van die eeu” tydens die kwarteindrondte teen Engeland onthou; Maradona het altesaam vyf doele vir Argentinië aangeteken en ’n verdere vyf vir sy spanmaats voorberei.Frankryk het in die derde en België in die vierde plek geëindig. Die verdedigende kampioen Italië is in die agtste eindrondte uitgeskakel, terwyl die gasheer Meksiko die kwarteindrondte gehaal het.
Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van Denemarke, Irak en Kanada het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 word ook vir die “Meksikaanse golf” (la ola, “die golf”) onthou wat deur ondersteuners tydens dié toernooi uitgevind is en in wêreldwye sokker gewild geraak het.
Toewysing
Oorspronklik is Colombia op 9 Junie 1974 in Frankfurt am Main, net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 in Wes-Duitsland, as gasheerland aangewys, maar nadat die aantal spanne van 16 na 24 verhoog is, was dié land nie meer in staat om die toernooi te organiseer nie. Op 5 November 1982 het Colombia amptelik onttrek. FIFA het op 20 Mei 1983 in Stockholm Meksiko as gasheerland aangewys. Daarmee het dit die eerste land geword, wat die Sokker-Wêreldbekertoernooi vir ’n tweede keer aangebied het. Ander kandidaatlande was Kanada en die Verenigde State.
Kwalifisering
Die gasheer Meksiko en die verdedigende kampioen Italië het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 gekwalifiseer. Van die 22 oorblywende plekke is twaalf vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, vier vir CONMEBOL (Suid-Amerika), twee elk vir CAF (Afrika) en AFC (Asië) asook een vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Een plek is tydens ’n uitspeelwedstryd tussen UEFA en OFC (Oseanië) beslis.
Kwalifiserende spanne
Die volgende 24 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:
Span | Verskynings by eindstryde | Agtereenvolgende deelnames | Laaste verskyning | Vorige beste prestasie |
---|---|---|---|---|
Algerië | 2de | 2 | 1982 | Groepfase (1982) |
Argentinië | 9de | 4 | 1982 | Kampioen (1978) |
België | 7de | 2 | 1982 | Tweede rondte (1982) |
Brasilië | 13de | 13 | 1982 | Kampioen (1958, 1962, 1970) |
Bulgarye | 5de | 1 | 1974 | Groepfase (1962, 1966, 1970, 1974) |
Denemarke | 1ste | 1 | – | Debuut |
Engeland | 8ste | 2 | 1982 | Kampioen (1966) |
Frankryk | 9de | 3 | 1982 | Derde plek (1958) |
Hongarye | 9de | 3 | 1982 | Naaswenner (1938, 1954) |
Irak | 1ste | 1 | – | Debuut |
Italië | 11de | 7 | 1982 | Kampioen (1934, 1938, 1982) |
Kanada | 1ste | 1 | – | Debuut |
Marokko | 2de | 1 | 1970 | Groepfase (1970) |
Meksiko | 9de | 1 | 1978 | Kwarteindrondte (1970) |
Noord-Ierland | 3de | 2 | 1982 | Kwarteindrondte (1958) |
Paraguay | 4de | 1 | 1958 | Groepfase (1930, 1950, 1958) |
Pole | 5de | 4 | 1982 | Derde plek (1974, 1982) |
Portugal | 2de | 1 | 1966 | Derde plek (1966) |
Skotland | 6de | 4 | 1982 | Groepfase (1954, 1958, 1974, 1978, 1982) |
Sowjetunie | 6de | 2 | 1982 | Vierde plek (1966) |
Spanje | 7de | 3 | 1982 | Vierde plek (1950) |
Suid-Korea | 2de | 1 | 1954 | Groepfase (1954) |
Uruguay | 8ste | 1 | 1974 | Kampioen (1930, 1950) |
Wes-Duitsland | 11de | 9 | 1982 | Kampioen (1954, 1974) |
Stadions
Wedstryde is in die volgende stede gespeel:
Meksikostad | Guadalajara | Puebla de Zaragoza | |
---|---|---|---|
19°18′10.7″N 99°9′1.8″W / 19.302972°N 99.150500°W | 19°19′55″N 99°11′32″W / 19.33194°N 99.19222°W | 20°42′18.1″N 103°19′41.5″W / 20.705028°N 103.328194°W | 19°4′41″N 98°9′52″W / 19.07806°N 98.16444°W |
Kapasiteit: 114 600 | Kapasiteit: 72 000 | Kapasiteit: 66 000 | Kapasiteit: 46 000 |
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 (Meksiko) | |||
25°43′21.2″N 100°18′43.1″W / 25.722556°N 100.311972°W | 20°34′39.6″N 100°21′58.8″W / 20.577667°N 100.366333°W | ||
Kapasiteit: 44 000 | Kapasiteit: 40 785 | ||
Monterrey | León | ||
25°39′8.2″N 100°17′11.1″W / 25.652278°N 100.286417°W | 21°6′56″N 101°39′27.5″W / 21.11556°N 101.657639°W | ||
Kapasiteit: 38 000 | Kapasiteit: 35 000 | ||
Nezahualcóyotl | Zapopan | Toluca | |
19°24′20.8″N 98°59′13.4″W / 19.405778°N 98.987056°W | 20°41′4.5″N 101°21′23″W / 20.684583°N 101.35639°W | 20°41′37.5″N 103°24′58.1″W / 20.693750°N 103.416139°W | 19°17′14.3″N 99°40′0.5″W / 19.287306°N 99.666806°W |
Kapasiteit: 35 000 | Kapasiteit: 32 000 | Kapasiteit: 30 000 | Kapasiteit: 30 000 |
Formaat
Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 is oor 30 dae tussen 24 verskillende nasies oor 52 wedstryde uitgespeel. Dit het op 31 Mei 1986 op die Estadio Azteca in Meksikostad met ’n wedstryd tussen Bulgarye en die verdedigende kampioen Italië afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 29 Junie met die eindstryd tussen Argentinië en Wes-Duitsland, waartydens Argentinië die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het.
Kalender
Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.
|
|
Groepfase
Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 is deur 24 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 24 deelnemende spanne in ses groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.
Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:
- Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
- Een vir ’n gelykop;
- geen vir ’n nederlaag.
Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne en die vier beste derde-plek-spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.
Uitklopfase
Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.
Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het saam met die vier beste derde-plek-spanne na die uitklopfase deurgedring. Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.
Wedstryde
Kwalifiseer vir die tweede rondte. |
Uit die toernooi geskakel. |
Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 15 Desember 1985 in die Televisa San Ángel in Meksikostad gehou.
Groepfase
24 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep en die vier beste spanne van die ses derde plekke het na die uitklopfase deurgedring.
Groep A
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Argentinië | 3 | 2 | 1 | 0 | 6 | 2 | +4 | 5 |
Italië | 3 | 1 | 2 | 0 | 5 | 4 | +1 | 4 |
Bulgarye | 3 | 0 | 2 | 1 | 2 | 4 | –2 | 2 |
Suid-Korea | 3 | 0 | 1 | 2 | 4 | 7 | –3 | 1 |
31 Mei 1986 12:00 | ||||
Bulgarye | 1–1 | Italië | , Meksikostad Toeskouers: 96 000 Skeidsregter: Erik Fredriksson (Swede) | |
85' | Verslag | 43' |
2 Junie 1986 12:00 | ||||
Argentinië | 3–1 | Suid-Korea | , Meksikostad Toeskouers: 60 000 Skeidsregter: Victoriano Sánchez Arminio (Spanje) | |
6', 46' 18' | Verslag | 73' |
5 Junie 1986 12:00 | ||||
Italië | 1–1 | Argentinië | , Puebla de Zaragoza Toeskouers: 32 000 Skeidsregter: Jan Keizer (Nederland) | |
6' (straf) | Verslag | 34' Maradona |
5 Junie 1986 16:00 | ||||
Suid-Korea | 1–1 | Bulgarye | , Meksikostad Toeskouers: 45 000 Skeidsregter: Fallaj Al Shanar (Saoedi-Arabië) | |
70' | Verslag | 11' |
10 Junie 1986 12:00 | ||||
Suid-Korea | 2–3 | Italië | , Puebla de Zaragoza Toeskouers: 20 000 Skeidsregter: David Socha (VSA) | |
62' 83' | Verslag | 17', 73' 82' (e.d.) |
10 Junie 1986 12:00 | ||||
Argentinië | 2–0 | Bulgarye | , Meksikostad Toeskouers: 65 000 Skeidsregter: Berny Ulloa Morera (Costa Rica) | |
3' 76' | Verslag |
Groep B
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Meksiko | 3 | 2 | 1 | 0 | 4 | 2 | +2 | 5 |
Paraguay | 3 | 1 | 2 | 0 | 4 | 3 | +1 | 4 |
België | 3 | 1 | 1 | 1 | 5 | 5 | ±0 | 3 |
Irak | 3 | 0 | 0 | 3 | 1 | 4 | –3 | 0 |
3 Junie 1986 12:00 | ||||
België | 1–2 | Meksiko | , Meksikostad Toeskouers: 110 000 Skeidsregter: Carlos Espósito (Argentinië) | |
45' | Verslag | 23' 39' |
4 Junie 1986 12:00 | ||||
Paraguay | 1–0 | Irak | , Toluca Toeskouers: 24 000 Skeidsregter: Edwin Picon-Ackong (Mauritius) | |
35' | Verslag |
7 Junie 1986 12:00 | ||||
Meksiko | 1–1 | Paraguay | , Meksikostad Toeskouers: 114 600 Skeidsregter: George Courtney (Engeland) | |
3' | Verslag | 85' |
8 Junie 1986 12:00 | ||||
Irak | 1–2 | België | , Toluca Toeskouers: 20 000 Skeidsregter: Jesús Díaz (Colombia) | |
59' | Verslag | 16' 21' (straf) |
11 Junie 1986 12:00 | ||||
Paraguay | 2–2 | België | , Toluca Toeskouers: 16 000 Skeidsregter: Bogdan Dotchev (Bulgarye) | |
50', 76' | Verslag | 30' 59' |
11 Junie 1986 12:00 | ||||
Irak | 0–1 | Meksiko | , Meksikostad Toeskouers: 103 763 Skeidsregter: Zoran Petrović (Joego-Slawië) | |
Verslag | 54' |
Groep C
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Sowjetunie | 3 | 2 | 1 | 0 | 9 | 1 | +8 | 5 |
Frankryk | 3 | 2 | 1 | 0 | 5 | 1 | +4 | 5 |
Hongarye | 3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 9 | –7 | 2 |
Kanada | 3 | 0 | 0 | 3 | 0 | 5 | –5 | 0 |
1 Junie 1986 16:00 | ||||
Kanada | 0–1 | Frankryk | , León Toeskouers: 36 000 Skeidsregter: Hernán Silva (Chili) | |
Verslag | 79' |
2 Junie 1986 12:00 | ||||
Sowjetunie | 6–0 | Hongarye | , Toeskouers: 16 500 Skeidsregter: Luigi Agnolin (Italië) | |
2' 4' 24' (straf) 66', 73' 80' | Verslag |
5 Junie 1986 12:00 | ||||
Frankryk | 1–1 | Sowjetunie | , León Toeskouers: 36 540 Skeidsregter: Romualdo Arppi Filho (Brasilië) | |
60' | Verslag | 53' |
6 Junie 1986 12:00 | ||||
Hongarye | 2–0 | Kanada | , Toeskouers: 13 800 Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië) | |
2' 75' | Verslag |
9 Junie 1986 12:00 | ||||
Hongarye | 0–3 | Frankryk | , León Toeskouers: 31 420 Skeidsregter: Carlos Silva Valente (Portugal) | |
Verslag | 29' 62' 84' |
9 Junie 1986 12:00 | ||||
Sowjetunie | 2–0 | Kanada | , Toeskouers: 14 200 Skeidsregter: Idriss Traore (Mali) | |
58' 74' | Verslag |
Groep D
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Brasilië | 3 | 3 | 0 | 0 | 5 | 0 | +5 | 6 |
Spanje | 3 | 2 | 0 | 1 | 5 | 2 | +3 | 4 |
Noord-Ierland | 3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 6 | –4 | 1 |
Algerië | 3 | 0 | 1 | 2 | 1 | 5 | –4 | 1 |
1 Junie 1986 12:00 | ||||
Spanje | 0–1 | Brasilië | , Guadalajara Toeskouers: 35 748 Skeidsregter: Chris Bambridge (Australië) | |
Verslag | 62' |
3 Junie 1986 12:00 | ||||
Algerië | 1–1 | Noord-Ierland | , Guadalajara Toeskouers: 22 000 Skeidsregter: Waleri Butenko (Sowjetunie) | |
59' | Verslag | 6' |
6 Junie 1986 12:00 | ||||
Brasilië | 1–0 | Algerië | , Guadalajara Toeskouers: 48 000 Skeidsregter: Rómulo Méndez (Guatemala) | |
66' | Verslag |
7 Junie 1986 12:00 | ||||
Noord-Ierland | 1–2 | Spanje | , Guadalajara Toeskouers: 28 000 Skeidsregter: Horst Brummeier (Oostenryk) | |
46' | Verslag | 1' 18' |
12 Junie 1986 12:00 | ||||
Noord-Ierland | 0–3 | Brasilië | , Guadalajara Toeskouers: 51 000 Skeidsregter: Siegfried Kirschen (DDR) | |
Verslag | 15', 87' 42' |
12 Junie 1986 12:00 | ||||
Algerië | 0–3 | Spanje | , Monterrey Toeskouers: 23 980 Skeidsregter: Shizuo Takada (Japan) | |
Verslag | 15', 68' 70' |
Groep E
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Denemarke | 3 | 3 | 0 | 0 | 9 | 1 | +8 | 6 |
Wes-Duitsland | 3 | 1 | 1 | 1 | 3 | 4 | –1 | 3 |
Uruguay | 3 | 0 | 2 | 1 | 2 | 7 | –5 | 2 |
Skotland | 3 | 0 | 1 | 2 | 1 | 3 | –2 | 1 |
4 Junie 1986 12:00 | ||||
Uruguay | 1–1 | Wes-Duitsland | , Toeskouers: 30 500 Skeidsregter: Vojtěch Christov (Tsjeggo-Slowakye) | |
4' | Verslag | 84' |
4 Junie 1986 16:00 | ||||
Skotland | 0–1 | Denemarke | , Nezahualcóyotl Toeskouers: 18 000 Skeidsregter: Lajos Nemeth (Hongarye) | |
Verslag | 57' |
8 Junie 1986 12:00 | ||||
Wes-Duitsland | 2–1 | Skotland | , Toeskouers: 30 000 Skeidsregter: Ioan Igna (Roemenië) | |
23' 49' | Verslag | 18' |
8 Junie 1986 16:00 | ||||
Denemarke | 6–1 | Uruguay | , Nezahualcóyotl Toeskouers: 26 500 Skeidsregter: Antonio Márquez Ramírez (Meksiko) | |
11', 67', 80' 41' 52' 88' | Verslag | 45' (straf) |
13 Junie 1986 12:00 | ||||
Denemarke | 2–0 | Wes-Duitsland | , Toeskouers: 36 000 Skeidsregter: Alexis Ponnet (België) | |
43' (straf) 62' | Verslag |
13 Junie 1986 12:00 | ||||
Skotland | 0–0 | Uruguay | , Nezahualcóyotl Toeskouers: 20 000 Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk) | |
Verslag |
Groep F
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Marokko | 3 | 1 | 2 | 0 | 3 | 1 | +2 | 4 |
Engeland | 3 | 1 | 1 | 1 | 3 | 1 | +2 | 3 |
Pole | 3 | 1 | 1 | 1 | 1 | 3 | –2 | 3 |
Portugal | 3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 4 | –2 | 2 |
2 Junie 1986 16:00 | ||||
Marokko | 0–0 | Pole | , Monterrey Toeskouers: 19 900 Skeidsregter: José Luis Martínez Bazán (Uruguay) | |
Verslag |
3 Junie 1986 16:00 | ||||
Portugal | 1–0 | Engeland | , Monterrey Toeskouers: 23 000 Skeidsregter: Volker Roth (Wes-Duitsland) | |
76' | Verslag |
6 Junie 1986 16:00 | ||||
Engeland | 0–0 | Marokko | , Monterrey Toeskouers: 20 200 Skeidsregter: Gabriel González (Paraguay) | |
Verslag |
7 Junie 1986 16:00 | ||||
Pole | 1–0 | Portugal | , Monterrey Toeskouers: 19 915 Skeidsregter: Ali Bin Nasser (Tunisië) | |
68' | Verslag |
11 Junie 1986 16:00 | ||||
Engeland | 3–0 | Pole | , Monterrey Toeskouers: 22 700 Skeidsregter: André Daina (Switserland) | |
9', 14', 34' | Verslag |
11 Junie 1986 16:00 | ||||
Portugal | 1–3 | Marokko | , Guadalajara Toeskouers: 28 000 Skeidsregter: Alan Snoddy (Noord-Ierland) | |
80' | Verslag | 19', 26' 62' |
Ranglys van die derde plek spanne
Land | Groep | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
België | B | 3 | 1 | 1 | 1 | 5 | 5 | ±0 | 3 |
Pole | F | 3 | 1 | 1 | 1 | 1 | 3 | –2 | 3 |
Bulgarye | A | 3 | 0 | 2 | 1 | 2 | 4 | –2 | 2 |
Uruguay | E | 3 | 0 | 2 | 1 | 2 | 7 | –5 | 2 |
Hongarye | C | 3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 9 | –7 | 2 |
Noord-Ierland | D | 3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 6 | –4 | 1 |
Uitklopfase
Agtste eindrondte | Kwarteindrondte | Halfeindrondte | Eindstryd | |||||||||||
16 Junie – Puebla de Zaragoza | ||||||||||||||
Argentinië | 1 | |||||||||||||
22 Junie – Meksikostad | ||||||||||||||
Uruguay | 0 | |||||||||||||
Argentinië | 2 | |||||||||||||
18 Junie – Meksikostad | ||||||||||||||
Engeland | 1 | |||||||||||||
Engeland | 3 | |||||||||||||
25 Junie – Meksikostad | ||||||||||||||
Paraguay | 0 | |||||||||||||
Argentinië | 2 | |||||||||||||
18 Junie – Santiago de Querétaro | ||||||||||||||
België | 0 | |||||||||||||
Denemarke | 1 | |||||||||||||
22 Junie – Puebla de Zaragoza | ||||||||||||||
Spanje | 5 | |||||||||||||
Spanje | 1 (4) | |||||||||||||
15 Junie – León | ||||||||||||||
België | 1 (5) | |||||||||||||
Sowjetunie | 3 | |||||||||||||
29 Junie – Meksikostad | ||||||||||||||
België | 4 | |||||||||||||
Argentinië | 3 | |||||||||||||
16 Junie – Guadalajara | ||||||||||||||
Wes-Duitsland | 2 | |||||||||||||
Brasilië | 4 | |||||||||||||
21 Junie – Guadalajara | ||||||||||||||
Pole | 0 | |||||||||||||
Brasilië | 1 (3) | |||||||||||||
17 Junie – Meksikostad | ||||||||||||||
Frankryk | 1 (4) | |||||||||||||
Italië | 0 | |||||||||||||
25 Junie – Guadalajara | ||||||||||||||
Frankryk | 2 | |||||||||||||
Frankryk | 0 | |||||||||||||
17 Junie – Monterrey | ||||||||||||||
Wes-Duitsland | 2 | derde plek | ||||||||||||
Marokko | 0 | |||||||||||||
21 Junie – Monterrey | 28 Junie – Puebla de Zaragoza | |||||||||||||
Wes-Duitsland | 1 | |||||||||||||
Wes-Duitsland | 0 (4) | Frankryk | 4 | |||||||||||
15 Junie – Meksikostad | ||||||||||||||
Meksiko | 0 (1) | België | 2 | |||||||||||
Meksiko | 2 | |||||||||||||
Bulgarye | 0 | |||||||||||||
Agtste eindrondte
15 Junie 1986 12:00 | ||||
Meksiko | 2–0 | Bulgarye | , Meksikostad Toeskouers: 114 580 Skeidsregter: Romualdo Arppi Filho (Brasilië) | |
34' 61' | Verslag |
15 Junie 1986 16:00 | ||||
Sowjetunie | 3–4 (e.t.) | België | , León Toeskouers: 32 277 Skeidsregter: Erik Fredriksson (Swede) | |
27', 70', 111' (straf) | Verslag | 56' 77' 102' 110' |
16 Junie 1986 12:00 | ||||
Brasilië | 4–0 | Pole | , Guadalajara Toeskouers: 45 000 Skeidsregter: Volker Roth (Wes-Duitsland) | |
30' (straf) 55' 79' 83' (straf) | Verslag |
16 Junie 1986 16:00 | ||||
Argentinië | 1–0 | Uruguay | , Puebla de Zaragoza Toeskouers: 26 000 Skeidsregter: Luigi Agnolin (Italië) | |
42' | Verslag |
17 Junie 1986 12:00 | ||||
Italië | 0–2 | Frankryk | , Meksikostad Toeskouers: 70 000 Skeidsregter: Carlos Espósito (Argentinië) | |
Verslag | 15' 57' |
17 Junie 1986 16:00 | ||||
Marokko | 0–1 | Wes-Duitsland | , Monterrey Toeskouers: 19 800 Skeidsregter: Zoran Petrović (Joego-Slawië) | |
Verslag | 87' |
18 Junie 1986 12:00 | ||||
Engeland | 3–0 | Paraguay | , Meksikostad Toeskouers: 98 728 Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië) | |
31', 73' 56' | Verslag |
18 Junie 1986 16:00 | ||||
Denemarke | 1–5 | Spanje | , Toeskouers: 38 500 Skeidsregter: Jan Keizer (Nederland) | |
33' (straf) | Verslag | 43', 56', 80', 88' (straf) 68' (straf) |
Kwarteindrondte
21 Junie 1986 12:00 | ||||
Brasilië | 1–1 (e.t.) | Frankryk | , Guadalajara Toeskouers: 65 000 Skeidsregter: Ioan Igna (Roemenië) | |
17' Strafskoppe | Verslag Strafskoppe 3–4 | 40' Strafskoppe |
21 Junie 1986 16:00 | ||||
Wes-Duitsland | 0–0 (e.t.) | Meksiko | , Monterrey Toeskouers: 41 700 Skeidsregter: Jesús Díaz (Colombia) | |
Strafskoppe | Verslag Strafskoppe 4–1 | Strafskoppe |
22 Junie 1986 12:00 | ||||
Argentinië | 2–1 | Engeland | , Meksikostad Toeskouers: 114 580 Skeidsregter: Ali Bin Nasser (Tunisië) | |
Maradona 51', 55' | Verslag | 81' |
22 Junie 1986 16:00 | ||||
Spanje | 1–1 (e.t.) | België | , Puebla de Zaragoza Toeskouers: 45 000 Skeidsregter: Siegfried Kirschen (DDR) | |
85' Strafskoppe | Verslag Strafskoppe 4–5 | 35' Strafskoppe |
Halfeindrondte
25 Junie 1986 12:00 | ||||
Frankryk | 0–2 | Wes-Duitsland | , Guadalajara Toeskouers: 45 000 Skeidsregter: Luigi Agnolin (Italië) | |
Verslag | 9' 89' |
25 Junie 1986 16:00 | ||||
Argentinië | 2–0 | België | , Meksikostad Toeskouers: 114 500 Skeidsregter: Antonio Márquez Ramírez (Meksiko) | |
Maradona 51', 63' | Verslag |
Klein finale (om die derde plek)
28 Junie 1986 12:00 | ||||
Frankryk | 4–2 (e.t.) | België | , Puebla de Zaragoza Toeskouers: 21 000 Skeidsregter: George Courtney (Engeland) | |
27' 43' 104' 111' (straf) | Verslag | 11' 73' |
Eindstryd
29 Junie 1986 12:00 | ||||
Argentinië | 3–2 | Wes-Duitsland | , Meksikostad Toeskouers: 114 600 Skeidsregter: Romualdo Arppi Filho (Brasilië) | |
23' 55' 83' | Verslag | 74' 80' |
Sokkerwêreldkampioen 1986 |
---|
Argentinië |
FIFA se terugwerkende ranglys
In 1986 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelne
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar