<< | Julie 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
28 | 29 | 30 | 31 | |||
Al die dae |
15 Julie is die 196ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (197ste in skrikkeljare). Daar volg nog 169 dae in die res van die jaar.
Gebeure
- 1410 – Die Slag van Tannenberg vind plaas.
- 1588 – Pous Sixtus V stel Gian Francesco Mosorini, biskop van Brescia, aan as kardnaal.
- 1691 – Pous Innocentius XII word gekroon deur kardinaal Urbano Saccetti.
- 1739 – Pous Clemens XII stel Marcellino Corio, goewerneur van Rome aan as kardinaal.
- 1799 – Franse soldate ontdek die Rosettasteen op die dorpie Rasjid in Egipte se Nyldelta.
- 1801 – Pous Pius VII sluit ’n konkordaat met Napoleon Bonaparte.
- 1870 – Manitoba word die vyfde provinsie van die Kanadese Konfederasie en die Hudson's Bay Company oorhandig die Noordwestelike gebiede aan Kanada.
- 1913 – Die Lötschberg-spoorlyn tussen die Kanton Bern en die Kanton Wallis oor die Lötschberg-bergmassief in Switserland word geopen
- 1916 – Die Boeing-maatskappy word in Seattle, Verenigde State, gestig.
- 1930 – Die Britse regering bestel 1 000 Spitfire vegvliegtuie.
- 1954 – Nooiensvlug van die Boeing 707.
- 1974 – Aartsbiskop Makarios, die president van Siprus, word in 'n staatsgreep tot 'n val gebring.
- 1995 – Serwiese magte dwing Moslems uit Srebrenica in wat die Verenigde Nasies as die grootste "etniese suiweringsoperasie" sedert die Tweede Wêreldoorlog beskryf.
- 1997 – Die Italiaanse modeontwerper Gianni Versace word voor sy huis in Miami doodgeskiet.
- 1999 – Die Volksrepubliek China verklaar dat hy oor die nodige tegnologie beskik om 'n neutronbom te vervaardig.
Geboortes
- 1606 – Rembrandt van Rijn, Hollandse skilder in Leiden († 1669).
- 1863 – Thomas Maskew Miller, Suid-Afrikaanse boekhandelaar en uitgewer († 1926).
- 1879 – Ferdinand Postma, eerste rektor van die PU vir CHO († 1950).
- 1885 – Tom Kennedy, Amerikaanse akteur († 1965).
- 1892 – Walter Benjamin, Duits-Joodse Marxistiese kultuurfilosoof. († 1940).
- 1893 – Enid Bennett, Australiese aktrise († 1969).
- 1914 – Howard Vernon, Switsers-Franse akteur († 1996).
- 1917 – Nur Muhammad Taraki, Afghaanse joernalis en politikus († 1979).
- 1919 – Iris Murdoch, Engelse skrywer en filosoof († 1999).
- 1920 – Kathryn Adams Doty, Amerikaanse akteur († 2016).
- 1921 – Jean Heywood, Britse aktrise († 2019).
- 1924 – Bartho Smit, Afrikaanse skrywer en dramaturg († 1986).
- 1925 – Philip Carey, Amerikaanse akteur († 2009).
- 1927 – Carmen Zapata, Amerikaanse aktrise († 2014).
- 1930 – Jacques Derrida, Algeries-Franse filosoof en akademikus († 2004).
- 1931 – Gene Louw, Suid-Afrikaanse politikus († 2015).
- 1935 – Ken Kercheval, Amerikaanse akteur en regisseur († 2019).
- 1939 – Chris Barnard, Suid-Afrikaanse skrywer († 2015).
- 1943 – Jocelyn Bell Burnell, Noord-Ierse astrofisikus.
- 1945 – Jan-Michael Vincent, Amerikaanse akteur († 2019).
- 1946 – Linda Ronstadt, Amerikaanse sanger-liedjieskrywer en aktrise.
- 1946 – Hassanal Bolkiah, Sultan van Brunei.
- 1949 – Carl Bildt, Sweedse politikus en diplomaat.
- 1951 – Jesse Ventura, Amerikaanse stoeier, akteur en politikus.
- 1952 – Celia Imrie, Engelse aktrise.
- 1960 – Willie Aames, Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur.
- 1961 – Lolita Davidovich, Kanadese aktrise.
- 1961 – Forest Whitaker, Amerikaanse akteur.
- 1963 – Terblanche Jordaan, Afrikaanse predikant, skrywer en dramaturg.
- 1966 – Irène Jacob, Frans-Switserse aktrise.
- 1972 – Scott Foley, Amerikaanse akteur.
- 1973 – Brian Austin Green, Amerikaanse akteur.
- 1976 – Diane Kruger, Duitse aktrise en model.
- 1976 – Gabriel Iglesias, Meksikaans-Amerikaanse komediant.
- 1977 – , Suid-Afrikaanse krieketspeler.
- 1977 – Lana Parrilla, Amerikaanse aktrise
- 1979 – Laura Benanti, Amerikaanse aktrise en sanger.
- 1983 – Cyril Descours, Franse akteur.
- 1992 – Wayde van Niekerk, Suid-Afrikaanse naelloper.
Sterftes
- 1274 – Bonaventura (Giovanni di Fidanza), Italiaanse fransiskaanse teoloog en filosoof (* 1221).
- 1919 – Emil Fischer, Duitse chemikus en Nobelpryswenner (* 1852).
- 1932 – C.J. Langenhoven, Afrikaanse skrywer en politikus (* 1873).
- 1959 – Ernest Bloch, Amerikaanse komponis van Switserse afkoms (* 1880).
- 1951 – Helena Lochner, Afrikaanse skrywer (* 1892).
- 2012 – Celeste Holm, Amerikaanse aktrise (* 1917).
- 2017 – Maryam Mirzakhani, Iranse wiskundige (* 1977).
- 2019 – Marc Batchelor, Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspeler (* 1970).
- 2021 – Peter R. de Vries, Nederlandse ondersoekjoernalis en misdaadverslaggewer (* 1956).
- 2021 – Leon Kruger, Afrikaanse akteur en dramaturg (* 1972).
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
- ’n Fees in die naam van Sint Rosalia word gehou op die dag in Palermo. Op 4 September word ’n verwante tradisie uitgevoer waarin mense kaalvoet van Palermo tot by Mount Pellegrino loop.
Verwysings
- "Gene Louw (84) trap diep spore" (Webartikel). Netwerk24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2019. Besoek op 22 Mei 2017.
- "Lara Parrilla Biography". TVGuide.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 September 2015.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met 15 July. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar