Die 22ste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Arabies: كَأسُ اَلعَالَمِ 2022, Kaʾsu al-ʿālami 2022; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 20 November tot 18 Desember 2022 in Katar beslis. Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi in die Midde-Ooste en die eerste in Asië sedert 2002 in Japan en Suid-Korea. Dit was ook die eerste groot sporttoernooi in Katar, die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi in die Arabiese wêreld en ’n land met ’n Islamitiese bevolkingsmeerderheid, nadat Marokko al vyf keer vir dié toernooi aansoek gedoen het (in 1994, 1998, 2006, 2010 en 2026), asook Egipte, Libië en Tunisië vir 2010. Weens die groot somerhitte in Katar is in Maart 2015 daarop besluit om die toernooi op 20 November te laat begin en die eindstryd is op 18 Desember, Katar se nasionale dag, beslis. Dit was die eerste keer wat ’n Sokker-Wêreldbeker aan die einde van die jaar aangebied is. Die toernooi het dus 29 dae geduur, minder as ’n maand en vier dae langer as die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978. Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2021 sou as ’n voorbereiding vir die gasheerland gedien het, maar dié toernooi is deur FIFA geskrap.
كَأسُ اَلعَالَمِ 2022 Kaʾsu al-ʿālami 2022 Qatar 2022 | |
---|---|
Toernooi-inligting | |
Gasheerland | Katar |
Datums | 20 November – 18 Desember |
Spanne | 32 (van 5 konfederasies) |
Stadions | 8 (in 5 stede) |
Finale uitslag | |
Kampioene | Argentinië (3 titels) |
Tweede plek | Frankryk |
Derde plek | Kroasië |
Vierde plek | Marokko |
Toernooi-statistieke | |
Wedstryde gespeel | 64 |
Doele | 172 (2.69 per wedstryd) |
Bywoning | 3 404 252 (53 191 per wedstryd) |
Meeste punte | (8) |
Beste speler | Lionel Messi |
← 2018 2026 → |
32 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 deelgeneem. Die spanne is in agt groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die agtste eindrondte deurgedring het. Argentinië het die trofee gewen nadat hulle die verdedigende kampioen Frankryk op 18 Desember in die Lusail Ikoniese Stadion geklop en sodoende hul derde wêreldbekertitel ingepalm het. Die eindtelling was Argentinië 3 – Frankryk 3, maar Argentinië het met 4–2 ná strafdoele gewen. Dit was die laaste toernooi met die aantal van 32 nasionale sokkerspanne; vir die volgende FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 in Noord-Amerika sal die aantal tot 48 vermeerder word.
Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie vir die toernooi gekwalifiseer nie en het dus nie daaraan deelgeneem nie. Die nasionale sokkerspan van die gasheer Katar het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Die verdedigende kampioen was Frankryk, nadat hulle die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 gewen het.
Toewysing
FIFA het op 19 Desember 2008 in Tokio beslis dat die toernooie van 2018 en 2022 gesamentlik toegewys sou word. Volgens FIFA se beleid mag net al om die drie toernooi deur dieselfde vastelandse vereniging gehou word. Lande van CAF was dus onverkiesbaar vir 2018, omdat die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 aan Suid-Afrika toegewys is; lande van CONMEBOL was onverkiesbaar vir 2018 én 2022, omdat die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 aan Brasilië toegewys is.
Katar is op 2 Desember 2010 in Zürich deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022. Ander kandidaatlande was Australië, Japan, Suid-Korea en die Verenigde State. Gelyktydig is die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 aan Rusland toegewys.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Land | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 3 | Rondte 4 | ||
Katar | 11 | 10 | 11 | 14 | ||
Verenigde State | 3 | 5 | 6 | 8 | ||
Suid-Korea | 4 | 5 | 5 | – | ||
Japan | 3 | 2 | – | – | ||
Australië | 1 | – | – | – |
Kontroversie oor aanbieding deur Katar
Sedert die bod gemaak is, is as gevolg van die warm klimaat in Katar kommer uitgespreek oor die hou van die byeenkoms gedurende die tradisionele maande vir die Wêreldbekertoernooi van Junie en Julie. In Oktober 2013 is ’n taakspan die opdrag gegee om alternatiewe datums te ondersoek en verslag te doen daaroor na die 2014-sokkertoernooi in Brasilië. Die gasheer Katar ontvang ook fel kritiek as gevolg van die manier waarop baie van die konstruksie-projekte verloop; honderde werkers het gesterf sedert die toernooi toegeken is aan Katar in 2010. Verder is beskuldigings van korrupsie en omkopery gemaak met betrekking tot hoe Katar die reg om die geleentheid aan te bied bekom het. FIFA is besig met ’n voortgesette ondersoek na dié bewerings, en daar was ook al oproepe om die Sokker-Wêreldbekertoernooi na ’n ander land te verskuif.
Kwalifisering
Die gasheer Katar het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 gekwalifiseer. Van die 31 oorblywende plekke is 13 vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, vyf vir CAF (Afrika), vyf vir CONMEBOL (Suid-Amerika), vier vir AFC (Asië) en drie vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Twee plekke is tydens uitspeelwedstryde tussen CAF en CONCACAF, asook tussen OFC (Oseanië) en CONMEBOL beslis.
Die kontinentale kwalifiseringswedstryde is tussen 6 Junie 2019 en 5 Junie 2022 beslis. Noemenswaardige lande wat nie gekwalifiseer het nie sluit in die viermalige wêreldbeker- en verdedigende UEFA Europa-bekerwenner Italië, die tweemalige Copa América-wenner Chili en die Oseanië Nasiesbeker 2016-wenner Nieu-Seeland.
Kwalifiserende spanne
Die volgende 32 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:
Span | Verskynings by eindstryde | Agtereenvolgende deelnames | Laaste verskyning | Vorige beste prestasie |
---|---|---|---|---|
Argentinië | 18de | 13 | 2018 | Kampioen (1978, 1986) |
Australië | 6de | 5 | 2018 | Agtste eindrondte (2006) |
België | 14de | 3 | 2018 | Derde plek (2018) |
Brasilië | 22ste | 22 | 2018 | Kampioen (1958, 1962, 1970, 1994, 2002) |
Costa Rica | 6de | 3 | 2018 | Kwarteindrondte (2014) |
Denemarke | 6de | 2 | 2018 | Kwarteindrondte (1998) |
Duitsland | 20ste | 18 | 2018 | Kampioen (1954, 1974, 1990, 2014) |
Ecuador | 4de | 1 | 2014 | Agtste eindrondte (2006) |
Engeland | 16de | 7 | 2018 | Kampioen (1966) |
Frankryk | 16de | 7 | 2018 | Kampioen (1998, 2018) |
Ghana | 4de | 1 | 2014 | Kwarteindrondte (2010) |
Iran | 6de | 3 | 2018 | Groepfase (1978, 1998, 2006, 2014, 2018) |
Japan | 7de | 7 | 2018 | Agtste eindrondte (2002, 2010, 2018) |
Kameroen | 8ste | 1 | 2014 | Kwarteindrondte (1990) |
Kanada | 2de | 1 | 1986 | Groepfase (1986) |
Katar | 1ste | 1 | – | Debuut |
Kroasië | 6de | 3 | 2018 | Naaswenner (2018) |
Marokko | 6de | 2 | 2018 | Agtste eindrondte (1986) |
Meksiko | 17de | 8 | 2018 | Kwarteindrondte (1970, 1986) |
Nederland | 11de | 1 | 2014 | Naaswenner (1974, 1978, 2010) |
Pole | 9de | 2 | 2018 | Derde plek (1974, 1982) |
Portugal | 8ste | 6 | 2018 | Derde plek (1966) |
Saoedi-Arabië | 6de | 2 | 2018 | Agtste eindrondte (1994) |
Senegal | 3de | 2 | 2018 | Kwarteindrondte (2002) |
Serwië | 13de | 2 | 2018 | Vierde plek (1930, 1962) |
Spanje | 16de | 12 | 2018 | Kampioen (2010) |
Suid-Korea | 11de | 10 | 2018 | Vierde plek (2002) |
Switserland | 12de | 5 | 2018 | Kwarteindrondte (1934, 1938, 1954) |
Tunisië | 6de | 2 | 2018 | Groepfase (1978, 1998, 2002, 2006, 2018) |
Uruguay | 14de | 4 | 2018 | Kampioen (1930, 1950) |
Verenigde State | 11de | 1 | 2014 | Derde plek (1930) |
Wallis | 2de | 1 | 1958 | Kwarteindrondte (1958) |
Stadions
Wedstryde is in die volgende stede gespeel:
Doha | |||
---|---|---|---|
25°15′49.2″N 51°26′53.1″O / 25.263667°N 51.448083°O | 25°18′41.3″N 51°25′27.9″O / 25.311472°N 51.424417°O | 25°17′19.8″N 51°33′59″O / 25.288833°N 51.56639°O | 25°14′6.4″N 51°31′54.9″O / 25.235111°N 51.531917°O |
Kapasiteit: 40 000 (opgegradeer) | Kapasiteit: 45 350 | Kapasiteit: 40 000 | Kapasiteit: 40 000 |
Lusail Doha FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 (Katar) | |||
25°39′8.1″N 51°29′16.7″O / 25.652250°N 51.487972°O | 25°9′35″N 51°34′28.7″O / 25.15972°N 51.574639°O | ||
Kapasiteit: 60 000 | Kapasiteit: 40 000' | ||
Lusail | |||
25°19′47″N 51°20′32″O / 25.32972°N 51.34222°O | 25°25′27.8″N 51°29′45.9″O / 25.424389°N 51.496083°O | ||
Kapasiteit: 44 740 | Kapasiteit: 80 000 | ||
Formaat
Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 is oor 29 dae tussen 32 verskillende nasies oor 64 wedstryde uitgespeel. Dit het op 20 November 2022 op die Al Bayt-stadion in Al Khor met ’n wedstryd tussen die gasheer Katar en Ecuador afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Lusail Ikoniese Stadion in Lusail op 18 Desember met die eindstryd tussen Argentinië en Frankryk, waartydens Argentinië die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooie in 2006, 2010, 2014 en 2018 ingespan.
Kalender
Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.
|
|
Groepfase
Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 is deur 32 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 32 deelnemende spanne in agt groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.
Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:
- Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
- Een vir ’n gelykop;
- geen vir ’n nederlaag.
Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.
Uitklopfase
Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.
Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die agtste eindstryde gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Groep A het teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B het teen die naaswenner van Groep A gespeel. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.
Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.
Wedstryde
Kwalifiseer vir die uitklopfase. |
Uit die toernooi geskakel. |
Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 1 April 2022 in die Uitstallings- en Konferensiesentrum in Doha gehou. Op 10 August het FIFA ’n aansoek deur Katar ontvang om Katar se openingswedstryd teen Ecuador na 20 November te herskeduleer, een dag vroeër as oorspronklik beplan. Twee dae later is die verskuiwing van Katar se openingswedstryd amptelik goedgekeur deur FIFA.
Groepfase
32 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.
Groep A
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Nederland | 3 | 2 | 1 | 0 | 5 | 1 | +4 | 7 |
Senegal | 3 | 2 | 0 | 1 | 5 | 4 | +1 | 6 |
Ecuador | 3 | 1 | 1 | 1 | 4 | 3 | +1 | 4 |
Katar | 3 | 0 | 0 | 3 | 1 | 7 | –6 | 0 |
20 November 2022 19:00 AST (UTC+3) | ||||
Katar | 0–2 | Ecuador | , Toeskouers: 67 372 Skeidsregter: Daniele Orsato (Italië) | |
Verslag | 16' (straf), 31' |
21 November 2022 19:00 AST (UTC+3) | ||||
Senegal | 0–2 | Nederland | , Doha Toeskouers: 41 721 Skeidsregter: Wilton Sampaio (Brasilië) | |
Verslag | 84' 90+9' |
25 November 2022 16:00 AST (UTC+3) | ||||
Katar | 1–3 | Senegal | , Doha Toeskouers: 41 797 Skeidsregter: Antonio Mateu Lahoz (Spanje) | |
78' | Verslag | 41' 48' 84' |
25 November 2022 19:00 AST (UTC+3) | ||||
Nederland | 1–1 | Ecuador | , Toeskouers: 44 833 Skeidsregter: Mustapha Ghorbal (Algerië) | |
6' | Verslag | 49' |
29 November 2022 18:00 AST (UTC+3) | ||||
Ecuador | 1–2 | Senegal | , Toeskouers: 44 569 Skeidsregter: Clément Turpin (Frankryk) | |
67' | Verslag | 44' (straf) 70' |
29 November 2022 18:00 AST (UTC+3) | ||||
Nederland | 2–0 | Katar | , Toeskouers: 66 784 Skeidsregter: Bakary Gassama (Gambië) | |
26' 49' | Verslag |
Groep B
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Engeland | 3 | 2 | 1 | 0 | 9 | 2 | +7 | 7 |
Verenigde State | 3 | 1 | 2 | 0 | 2 | 1 | +1 | 5 |
Iran | 3 | 1 | 0 | 2 | 4 | 7 | –3 | 3 |
Wallis | 3 | 0 | 1 | 2 | 1 | 6 | –5 | 1 |
21 November 2022 16:00 AST (UTC+3) | ||||
Engeland | 6–2 | Iran | , Toeskouers: 45 334 Skeidsregter: Raphael Claus (Brasilië) | |
35' 43', 62' 45+1' 71' 90' | Verslag | 65', 90+13' (straf) |
21 November 2022 22:00 AST (UTC+3) | ||||
Verenigde State | 1–1 | Wallis | , Toeskouers: 43 418 Skeidsregter: Abdulrahman Al-Jassim (Katar) | |
36' | Verslag | 82' (straf) |
25 November 2022 13:00 AST (UTC+3) | ||||
Wallis | 0–2 | Iran | , Toeskouers: 40 875 Skeidsregter: Mario Escobar (Guatemala) | |
Verslag | 90+8' 90+11' |
25 November 2022 22:00 AST (UTC+3) | ||||
Engeland | 0–0 | Verenigde State | , Toeskouers: 68 463 Skeidsregter: Jesús Valenzuela (Venezuela) | |
Verslag |
29 November 2022 22:00 AST (UTC+3) | ||||
Wallis | 0–3 | Engeland | , Toeskouers: 44 297 Skeidsregter: Slavko Vinčić (Slowenië) | |
Verslag | 50', 68' 51' |
29 November 2022 22:00 AST (UTC+3) | ||||
Iran | 0–1 | Verenigde State | , Doha Toeskouers: 42 127 Skeidsregter: Antonio Mateu Lahoz (Spanje) | |
Verslag | 38' |
Groep C
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Argentinië | 3 | 2 | 0 | 1 | 5 | 2 | +3 | 6 |
Pole | 3 | 1 | 1 | 1 | 2 | 2 | ±0 | 4 |
Meksiko | 3 | 1 | 1 | 1 | 2 | 3 | –1 | 4 |
Saoedi-Arabië | 3 | 1 | 0 | 2 | 3 | 5 | –2 | 3 |
22 November 2022 13:00 AST (UTC+3) | ||||
Argentinië | 1–2 | Saoedi-Arabië | , Lusail Toeskouers: 88 012 Skeidsregter: Slavko Vinčić (Slowenië) | |
Messi 10' (straf) | Verslag | 48' 53' |
22 November 2022 19:00 AST (UTC+3) | ||||
Meksiko | 0–0 | Pole | , Doha Toeskouers: 39 369 Skeidsregter: Chris Beath (Australië) | |
Verslag |
26 November 2022 16:00 AST (UTC+3) | ||||
Pole | 2–0 | Saoedi-Arabië | , Toeskouers: 44 259 Skeidsregter: Wilton Sampaio (Brasilië) | |
39' 82' | Verslag |
26 November 2022 22:00 AST (UTC+3) | ||||
Argentinië | 2–0 | Meksiko | , Lusail Toeskouers: 88 966 Skeidsregter: Daniele Orsato (Italië) | |
Messi 64' 87' | Verslag |
30 November 2022 22:00 AST (UTC+3) | ||||
Pole | 0–2 | Argentinië | , Doha Toeskouers: 44 089 Skeidsregter: Danny Makkelie (Nederland) | |
Verslag | 46' 67' |
30 November 2022 22:00 AST (UTC+3) | ||||
Saoedi-Arabië | 1–2 | Meksiko | , Lusail Toeskouers: 84 985 Skeidsregter: Michael Oliver (Engeland) | |
90+5' | Verslag | 47' 52' |
Groep D
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Frankryk | 3 | 2 | 0 | 1 | 6 | 3 | +3 | 6 |
Australië | 3 | 2 | 0 | 1 | 3 | 4 | –1 | 6 |
Tunisië | 3 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | ±0 | 4 |
Denemarke | 3 | 0 | 1 | 2 | 1 | 3 | –2 | 1 |
22 November 2022 16:00 AST (UTC+3) | ||||
Denemarke | 0–0 | Tunisië | , Toeskouers: 42 925 Skeidsregter: César Arturo Ramos (Meksiko) | |
Verslag |
22 November 2022 22:00 AST (UTC+3) | ||||
Frankryk | 4–1 | Australië | , Toeskouers: 40 875 Skeidsregter: Victor Gomes (Suid-Afrika) | |
27' 32', 71' 68' | Verslag | 9' |
26 November 2022 13:00 AST (UTC+3) | ||||
Tunisië | 0–1 | Australië | , Toeskouers: 41 823 Skeidsregter: Daniel Siebert (Duitsland) | |
Verslag | 23' |
26 November 2022 19:00 AST (UTC+3) | ||||
Frankryk | 2–1 | Denemarke | , Doha Toeskouers: 42 860 Skeidsregter: Szymon Marciniak (Pole) | |
61', 86' | Verslag | 68' |
30 November 2022 18:00 AST (UTC+3) | ||||
Australië | 1–0 | Denemarke | , Toeskouers: 41 232 Skeidsregter: Mustapha Ghorbal (Algerië) | |
60' | Verslag |
30 November 2022 18:00 AST (UTC+3) | ||||
Tunisië | 1–0 | Frankryk | , Toeskouers: 43 627 Skeidsregter: Matthew Conger (Nieu-Seeland) | |
58' | Verslag |
Groep E
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Japan | 3 | 2 | 0 | 1 | 4 | 3 | +1 | 6 |
Spanje | 3 | 1 | 1 | 1 | 9 | 3 | +6 | 4 |
Duitsland | 3 | 1 | 1 | 1 | 6 | 5 | +1 | 4 |
Costa Rica | 3 | 1 | 0 | 2 | 3 | 11 | –8 | 3 |
23 November 2022 16:00 AST (UTC+3) | ||||
Duitsland | 1–2 | Japan | , Toeskouers: 42 608 Skeidsregter: Iván Barton (El Salvador) | |
33' (straf) | Verslag | 75' 83' Asano |
23 November 2022 19:00 AST (UTC+3) | ||||
Spanje | 7–0 | Costa Rica | , Doha Toeskouers: 40 013 Skeidsregter: Mohammed Abdulla Hassan Mohamed (Verenigde Arabiese Emirate) | |
11' 21' 31' (straf), 54' 74' 90' 90+2' | Verslag |
27 November 2022 13:00 AST (UTC+3) | ||||
Japan | 0–1 | Costa Rica | , Toeskouers: 41 479 Skeidsregter: Michael Oliver (Engeland) | |
Verslag | 81' |
27 November 2022 22:00 AST (UTC+3) | ||||
Spanje | 1–1 | Duitsland | , Toeskouers: 68 895 Skeidsregter: Danny Makkelie (Nederland) | |
62' | Verslag | 83' |
1 Desember 2022 22:00 AST (UTC+3) | ||||
Japan | 2–1 | Spanje | , Toeskouers: 44 851 Skeidsregter: Victor Gomes (Suid-Afrika) | |
48' 51' | Verslag | 11' |
1 Desember 2022 22:00 AST (UTC+3) | ||||
Costa Rica | 2–4 | Duitsland | , Toeskouers: 67 054 Skeidsregter: Stéphanie Frappart (Frankryk) | |
58' 70' | Verslag | 10' 73', 85' 89' |
Groep F
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Marokko | 3 | 2 | 1 | 0 | 4 | 1 | +3 | 7 |
Kroasië | 3 | 1 | 2 | 0 | 4 | 1 | +3 | 5 |
België | 3 | 1 | 1 | 1 | 1 | 2 | –1 | 4 |
Kanada | 3 | 0 | 0 | 3 | 2 | 7 | –5 | 0 |
23 November 2022 13:00 AST (UTC+3) | ||||
Marokko | 0–0 | Kroasië | , Toeskouers: 59 407 Skeidsregter: Fernando Rapallini (Argentinië) | |
Verslag |
23 November 2022 22:00 AST (UTC+3) | ||||
België | 1–0 | Kanada | , Toeskouers: 40 432 Skeidsregter: Janny Sikazwe (Zambië) | |
44' | Verslag |
27 November 2022 16:00 AST (UTC+3) | ||||
België | 0–2 | Marokko | , Doha Toeskouers: 43 738 Skeidsregter: César Arturo Ramos (Meksiko) | |
Verslag | 73' 90+2' |
27 November 2022 19:00 AST (UTC+3) | ||||
Kroasië | 4–1 | Kanada | , Toeskouers: 44 374 Skeidsregter: Andrés Matonte (Uruguay) | |
36', 70' 44' 90+4' | Verslag | 2' |
1 Desember 2022 18:00 AST (UTC+3) | ||||
Kroasië | 0–0 | België | , Toeskouers: 43 984 Skeidsregter: Anthony Taylor (Engeland) | |
Verslag |
1 Desember 2022 18:00 AST (UTC+3) | ||||
Kanada | 1–2 | Marokko | , Doha Toeskouers: 43 102 Skeidsregter: Raphael Claus (Brasilië) | |
40' (e.d.) | Verslag | 4' 23' |
Groep G
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Brasilië | 3 | 2 | 0 | 1 | 3 | 1 | +2 | 6 |
Switserland | 3 | 2 | 0 | 1 | 4 | 3 | +1 | 6 |
Kameroen | 3 | 1 | 1 | 1 | 4 | 4 | ±0 | 4 |
Serwië | 3 | 0 | 1 | 2 | 5 | 8 | –3 | 1 |
24 November 2022 13:00 AST (UTC+3) | ||||
Switserland | 1–0 | Kameroen | , Toeskouers: 39 089 Skeidsregter: Facundo Tello (Argentinië) | |
48' | Verslag |
24 November 2022 22:00 AST (UTC+3) | ||||
Brasilië | 2–0 | Serwië | , Lusail Toeskouers: 88 103 Skeidsregter: Alireza Faghani (Iran) | |
62', 73' | Verslag |
28 November 2022 13:00 AST (UTC+3) | ||||
Kameroen | 3–3 | Serwië | , Toeskouers: 39 789 Skeidsregter: Mohammed Abdulla Hassan Mohamed (Verenigde Arabiese Emirate) | |
29' 63' 66' | Verslag | 45+1' 45+3' 53' A. Mitrović |
28 November 2022 19:00 AST (UTC+3) | ||||
Brasilië | 1–0 | Switserland | , Doha Toeskouers: 43 649 Skeidsregter: Iván Barton (El Salvador) | |
83' | Verslag |
2 Desember 2022 22:00 AST (UTC+3) | ||||
Serwië | 2–3 | Switserland | , Doha Toeskouers: 41 378 Skeidsregter: Fernando Rapallini (Argentinië) | |
A. Mitrović 26' 35' | Verslag | 20' 44' 48' |
2 Desember 2022 22:00 AST (UTC+3) | ||||
Kameroen | 1–0 | Brasilië | , Lusail Toeskouers: 85 986 Skeidsregter: Ismail Elfath (Verenigde State) | |
90+2' | Verslag |
Groep H
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Portugal | 3 | 2 | 1 | 0 | 6 | 4 | +2 | 6 |
Suid-Korea | 3 | 1 | 1 | 1 | 4 | 4 | ±0 | 4 |
Uruguay | 3 | 1 | 1 | 1 | 2 | 2 | ±0 | 4 |
Ghana | 3 | 1 | 0 | 2 | 5 | 7 | –2 | 3 |
24 November 2022 16:00 AST (UTC+3) | ||||
Uruguay | 0–0 | Suid-Korea | , Toeskouers: 41 663 Skeidsregter: Clément Turpin (Frankryk) | |
Verslag |
24 November 2022 19:00 AST (UTC+3) | ||||
Portugal | 3–2 | Ghana | , Doha Toeskouers: 42 662 Skeidsregter: Ismail Elfath (Verenigde State) | |
Ronaldo 65' (straf) 78' 80' | Verslag | 73' 89' |
28 November 2022 16:00 AST (UTC+3) | ||||
Suid-Korea | 2–3 | Ghana | , Toeskouers: 43 983 Skeidsregter: Anthony Taylor (Engeland) | |
58', 61' | Verslag | 24' 34', 68' |
28 November 2022 22:00 AST (UTC+3) | ||||
Portugal | 2–0 | Uruguay | , Lusail Toeskouers: 88 668 Skeidsregter: Alireza Faghani (Iran) | |
54', 90+3' (straf) | Verslag |
2 Desember 2022 18:00 AST (UTC+3) | ||||
Ghana | 0–2 | Uruguay | , Toeskouers: 43 443 Skeidsregter: Daniel Siebert (Duitsland) | |
Verslag | 26', 32' |
2 Desember 2022 18:00 AST (UTC+3) | ||||
Suid-Korea | 2–1 | Portugal | , Toeskouers: 44 097 Skeidsregter: Facundo Tello (Argentinië) | |
27' 90+1' | Verslag | 5' |
Uitklopfase
Agtste eindrondte | Kwarteindrondte | Halfeindrondte | Eindstryd | |||||||||||
3 Desember – Al Rayyan (Khalifa) | ||||||||||||||
Nederland | 3 | |||||||||||||
9 Desember – Lusail | ||||||||||||||
Verenigde State | 1 | |||||||||||||
Nederland | 2 (3) | |||||||||||||
3 Desember – Al Rayyan (Ahmad bin Ali) | ||||||||||||||
Argentinië | 2 (4) | |||||||||||||
Argentinië | 2 | |||||||||||||
13 Desember – Lusail | ||||||||||||||
Australië | 1 | |||||||||||||
Argentinië | 3 | |||||||||||||
5 Desember – Al Wakrah | ||||||||||||||
Kroasië | 0 | |||||||||||||
Japan | 1 (1) | |||||||||||||
9 Desember – Al Rayyan (Education City) | ||||||||||||||
Kroasië | 1 (3) | |||||||||||||
Kroasië | 1 (4) | |||||||||||||
5 Desember – Doha (974) | ||||||||||||||
Brasilië | 1 (2) | |||||||||||||
Brasilië | 4 | |||||||||||||
18 Desember – Lusail | ||||||||||||||
Suid-Korea | 1 | |||||||||||||
Argentinië | 3 (4) | |||||||||||||
4 Desember – Al Khor | ||||||||||||||
Frankryk | 3 (2) | |||||||||||||
Engeland | 3 | |||||||||||||
10 Desember – Al Khor | ||||||||||||||
Senegal | 0 | |||||||||||||
Engeland | 1 | |||||||||||||
4 Desember – Doha (Al Thumama) | ||||||||||||||
Frankryk | 2 | |||||||||||||
Frankryk | 3 | |||||||||||||
14 Desember – Al Khor | ||||||||||||||
Pole | 1 | |||||||||||||
Frankryk | 2 | |||||||||||||
6 Desember – Al Rayyan (Education City) | ||||||||||||||
Marokko | 0 | derde plek | ||||||||||||
Marokko | 0 (3) | |||||||||||||
10 Desember – Doha (Al Thumama) | 17 Desember – Al Rayyan (Khalifa) | |||||||||||||
Spanje | 0 (0) | |||||||||||||
Marokko | 1 | Kroasië | 2 | |||||||||||
6 Desember – Lusail | ||||||||||||||
Portugal | 0 | Marokko | 1 | |||||||||||
Portugal | 6 | |||||||||||||
Switserland | 1 | |||||||||||||
Agtste eindrondte
3 Desember 2022 18:00 AST (UTC+3) | ||||
Nederland | 3–1 | Verenigde State | , Toeskouers: 44 846 Skeidsregter: Wilton Sampaio (Brasilië) | |
10' 45+1' 81' | Verslag | 76' |
3 Desember 2022 22:00 AST (UTC+3) | ||||
Argentinië | 2–1 | Australië | , Toeskouers: 45 032 Skeidsregter: Szymon Marciniak (Pole) | |
Messi 35' 57' | Verslag | 77' (e.d.) |
4 Desember 2022 18:00 AST (UTC+3) | ||||
Frankryk | 3–1 | Pole | , Doha Toeskouers: 40 989 Skeidsregter: Jesús Valenzuela (Venezuela) | |
44' 74', 90+1' | Verslag | 90+9' (straf) |
4 Desember 2022 22:00 AST (UTC+3) | ||||
Engeland | 3–0 | Senegal | , Toeskouers: 65 985 Skeidsregter: Iván Barton (El Salvador) | |
38' 45+3' 57' | Verslag |
5 Desember 2022 18:00 AST (UTC+3) | ||||
Japan | 1–1 (e.t.) | Kroasië | , Toeskouers: 42 523 Skeidsregter: Ismail Elfath (Verenigde State) | |
43' Strafskoppe Minamino Asano Yoshida | Verslag Strafskoppe 1–3 | 55' Strafskoppe |
5 Desember 2022 22:00 AST (UTC+3) | ||||
Brasilië | 4–1 | Suid-Korea | , Doha Toeskouers: 43 847 Skeidsregter: Clément Turpin (Frankryk) | |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar