<< | Mei 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | |||
5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 | |
Al die dae |
6 Mei is die 126ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (127ste in skrikkeljare). Daar volg nog 239 dae in die jaar.
Gebeure
- 1312 – Pous Clemens V publiseer die bul Exvivi de Paradiso waarin die regulasies van die Minderbroeders (Fratres Minores) vasgelê word.
- 1527 – Spaanse en Duitse troepe plunder Rome; sommige beskou dit as die einde van die Renaissance.
- 1682 – Louis XIV van Frankryk verskuif sy hof na Versailles.
- 1715 – Pous Clemens XI stel Fabio Olivieri, sekretaris van Apostoliese Briewe aan as kardinaal.
- 1835 – James Gordon Bennett publiseer die eerste uitgawe van die New York Herald.
- 1861 – Amerikaanse Burgeroorlog: Arkansas breek weg van die Unie.
- 1877 – Hoof Crazy Horse van die Oglala Sioux gee oor aan die Verenigde State troepe in Nebraska toe hy besef dat sy mense swak is as gevolg van koue en honger.
- 1910 – George V word koning van die Verenigde Koninkryk na die dood van sy vader, Edward VII.
- 1889 – Die Eiffeltoring word amptelik aan die publiek oopgestel tydens die Universele Ekspo in Parys.
- 1932 – Moordaanslag op president Paul Doumer van Frankryk in Parys. Die president sterf die volgende dag aan sy beserings
- 1937 – Hindenburg ongeluk: Die Duitse zeppelin Hindenburg slaan aan die brand en word verwoes binne ’n minuut terwyl dit probeer dok by Lakehurst, New Jersey, 36 mense sterf.
- 1941 – Wjatsjeslaf Molotof word deur Josef Stalin vervang as voorsitter van die Raad van Volkskommissarisse (premier) van die Sowjetunie.
- 1942 – Tweede Wêreldoorlog: Die laaste Amerikaanse magte in die Filippyne gee oor aan die Japannese.
- 1954 – Roger Bannister word die eerste persoon wat die myl in minder as vier minute hardloop, die eerste droommyl.
- 1955 – Die Duitse Bondsrepubliek word lid van die NAVO.
- 1974 – Willy Brandt tree af as bondskanselier van West-Duitsland.
- 1994 – Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk en Franse President François Mitterrand open die Engelse Kanaal tonnel.
- 2002 – Jean-Pierre Raffarin word premier van Frankryk.
- 2002 – In Nederland word die politikus Pim Fortuyn vermoor.
- 2002 – Marc Ravalomanana word beëdig as president van Madagaskar.
- 2006 – Viering van die 500-jarige bestaan van die Switserse Wag in die Vatikaanstad.
- 2007 – Naspers stel sy nuwe Sondagkoerant Sondag bekend.
- 2012 – Die sosialis François Hollande wen die tweede rondte van die Franse presidentsverkiesing met 51,7% van die stemme en vervang Nicolas Sarkozy in die Élysée.
- 2016 – Sadiq Khan wen die verkiesing om burgemeester van Londen te word.
Geboortes
- 1501 – Marcello Cervini (later Pous Marcellus II), 222ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1555).
- 1574 – Giovanni Battista Pamphilj (later Pous Innocentius X), 236ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1655).
- 1758 – Maximilien Robespierre, Franse politikus en prokureur († 1794)
- 1856 – Sigmund Freud, Oostenrykse sielkundige, († 1939).
- 1859 – Willem Kloos, Nederlandse digter († 1938).
- 1868 – Nikolaas II van Rusland, laaste Tsaar van Rusland († 1918).
- 1871 – Victor Grignard, Franse fisikus en Nobelpryswenner († 1935).
- 1898 – Konrad Henlein, Tsjeggiese politikus († 1945).
- 1915 – Orson Welles, Amerikaanse rolprentregisseur († 1985).
- 1920 – Ross Hunter, rolprentregisseur († 1996).
- 1922 – Miems de Bruyn, Afrikaanse aktrise († 2010).
- 1925 – Andrew Mlangeni, ANC aktivis en een van die agt mans wat in die Rivonia-verhoor was († 2020).
- 1931 - Willie Mays, Amerikaanse bofbalspeler (s. 2024).
- 1945 – Rosa Smit, Afrikaanse digter en wenner van die Ingrid Jonkerprys vir haar poësie († 2021)
- 1953 – Tony Blair, Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk.
- 1961 – George Clooney, Amerikaanse akteur.
- 1961 – Frans Timmermans, Nederlandse politikus van die PvdA.
- 2019 – Archie Mountbatten-Windsor, Britse koninklike en seun van prins Harry en Meghan Markle.
Sterftes
- 1583 – Sagarias Ursinus, Duitse Gerformeerde teoloog en Protestant hervormer (* 1534)
- 1684 – Heiman Dullaart, skilder en digter tydens Nederland se Goue Eeu (* 6 Februarie 1636).
- 1825 – Lady Anne Barnard, Skotse digteres en brieweskryfster (* 1750).
- 1859 – Alexander von Humboldt (89), Duitse natuurwetenskaplike en ontdekkingsreisiger
- 1862 – Henry David Thoreau (44), Amerikaanse skrywer en filosoof (* 1817).
- 1910 – Koning Edward VII van die Verenigde Koninkryk (* 1841).
- 1919 – L. Frank Baum, Amerikaanse skrywer (* 1856).
- 1992 – Marlene Dietrich, Duitse aktrise (* 1901).
- 2012 – Roelof Temmingh, Suid-Afrikaanse komponis (* 1946).
- 2016 – Margot Honecker, Oos-Duitse politikus (* 1927).
- 2019 – Cliff Saunders, Suid-Afrikaanse joernalis (* 1939).
- 2019 – Pieter Howes, Suid-Afrikaanse akteur, regisseur en joernalis (* 1985).
- 2021 – Humberto Maturana, Chileense bioloog en filosoof (* 1928).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar